Ek wil hoor hoe ek moet maak?
Ek besit so paar roere en wag vir nog.
My probleem is nou as volg. Al die roere is regs. Sover lyk dit of my jongman regs is met n linker dominante oog. By sy oupa ge?rf.
Moet ek hom van die begin af laat links skiet met n regterhandse geweer of moet ek so vinnig as moontlik n linkerhanse geweer aanskaf, net vir hom?
Dankie
Hein
Wapen vir my seun?
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Wapen vir my seun?
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wapen vir my seun?
Hein
Hy sal baie vinniger baie beter skiet met die dominante oog. Die beste sal maar wees om vir die ou "probleempie" te cater.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Wapen vir my seun?
Hein,
Ek is ook regs met linker dominante oog. Solank dit geweer se wangstuk en waar van toepassing die "palm swell" (vir 'n regter skut) nie te prominent is nie en nie die aanle posisie ongemaklik maak nie werk 'n regter roer 100%. In die geval, eintlik hoe pleiner die kolf se vorm hoe beter. Hy moet net oefen om die slot vinnig uit die linker posisie te werk dan is daar geen probleem nie. Ek vind dit die maklikste om met die linkerhand die geweer by die pistoolgreep vas te hou en dan steeds met die regterhand die slot te werk. Oefening om aan te pas by die links-om skiet is maar die sleutel tot sukses. My mening is om seker te maak hy kan gemaklik aanle en die geweer gemaklik vashou.... dan is jy 97% daar. Dit beteken waarskynlik 'n geweer met 'n lekker reguit kolf, geen wangstuk en geen "palm swell". 'n Kolf met 'n spesifieke vorm (prominente wangstuk ens) vir 'n regter skut wat sy aanle posisie ongemaklik of onmoontlik maak sal nie werk nie. Verder sal ek ook nie 'n linkerhandse kolf op 'n regterhandse geweer aanbeveel nie. Ek het dit ok al probeer en sal liewer 'n plein kolf vorm gaan wat werk vir linker of regter skuts. Op die ou einde plaas 'n lekker reguit, plein kolf mens elkgeval in die posisie dat mens gemaklik links en regs kan skiet wat natuurlik voordele in die veld het.
'n Volledig of gedeeltelik linkerhandse geweer is na my mening, en uit my ervaring met dieselfde "kondisie" nie noodsaaklik nie. Al wat hy nodig het is 'n kolf waar sy aanle posisie aanvaarbaar is en waar hy en die teleskoop "een" is (as jy verstaan). Desondanks kan 'n regterhandse geweer met 'n vreeslike gevormde kolf met flambojante wangstuk en pistoolgreep 'n gemaklike aanle posisie onmoontlik maak en sal hy nie maklik suksesvol met so geweer wees nie. Die kern is dus die vorm van die kolf en of dit hom toelaat om die teleskoop volkome te vind.
Danie

Last edited by Sako75 on Wed Apr 14, 2010 11:47 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wapen vir my seun?
Hein
Kyk hoe soek pa dan nou n rede..........
Mooi loop
Francois

- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Wapen vir my seun?
Hi Francois
Praat jy nou die waarheid.Francois jy sal daar in Windhoek die pad see toe moet toe maak.Het vanogged 4uur by die huis gekom.Was
op die kursus,Louis,Taffie en die manne se spoed is hoog.Donderdag aand by Louis en manne op die plaas geslaap,Frydag gekursus.
Julle gaan dit baie geniet,veral daai ongelooflike lekker T bones wat Louis saam vat .Julle gaan julle dood eet.Kursus vir die wat maandag by woon ,uitstekend.
Julle mag dit nie mis nie luister mooi as daai man praat,hy mag maar.(Heinrich)
Groete
Niel