Ek het een gehad en ons het nog een by die werk wat vreeslike windup opbou in 4x4 selfs in sand, soveel so dat ratte iewers spring, maar dalk net by die vorige modelle. Die antwoord was ry die ding tot hy breek en dan maak ons hom reg want hy gaan dit weer doenDanie Lombard .243 wrote: @ JK
Ek verstaan nie dat jy se dat die Nissan swak is t.o.v. 4x4 nie.
Hilux vs Triton
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Hilux vs Triton
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
-
Danie Lombard .243
Re: Hilux vs Triton
Al wanneer 'n 4x4 "wind up" is as die agterste en voorste diff se ratio's verskill of as die voor en agter bande nie dieselfde omtrek het nie.
Vriend kom kla eenkeer dat sy cruizer "wind up" in 4wd. Die mater het toe sonder om te kyk wat hy doen effe groter agter bande opgesit as voor. Plaas bakkie wat werk met die bande en rims wat in die stoor le.
Vriend kom kla eenkeer dat sy cruizer "wind up" in 4wd. Die mater het toe sonder om te kyk wat hy doen effe groter agter bande opgesit as voor. Plaas bakkie wat werk met die bande en rims wat in die stoor le.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Hilux vs Triton
Nee, diffs and bande is std. Tensy Nissan met onpaaar diff ratios uitkom
.
Last edited by JK on Wed Jan 23, 2013 2:43 pm, edited 1 time in total.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
303, lees wat sê Dweetster.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hilux vs Triton
Nee ek lees nie meer nie
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
Jong, jy het die ding begin. LEES!
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Hilux vs Triton
I had the Audi S3, then got this Hilux. The hilux is way more fun. I can drive anywhere, park anywhere and shoot anywhere. I do miss the Audi's speed though
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 455 .22LR
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
City Knight Rider without steriods.
-
Jaco
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun Oct 04, 2009 5:03 pm
Re: Hilux vs Triton
Het die manne wat so vir n hi lux is al n triton gery??
In ons boerdery het ons Isuzu's , Hilux en Colt's en triton's
Die Tritons het die beste padhou vermoe
die lekkerste ry gerief
Brandstof verbruik beter as die hilux maar swakker as isuzu
Onderhoud is maar dieselfde
So die enigste plek waar n hilux n triton klop is seker n naam.Dit is omtrent soos om vir die bloubulle te skreeu teen jou eie beterwete in Sterkte manne
In ons boerdery het ons Isuzu's , Hilux en Colt's en triton's
Die Tritons het die beste padhou vermoe
die lekkerste ry gerief
Brandstof verbruik beter as die hilux maar swakker as isuzu
Onderhoud is maar dieselfde
So die enigste plek waar n hilux n triton klop is seker n naam.Dit is omtrent soos om vir die bloubulle te skreeu teen jou eie beterwete in Sterkte manne