More.
Ek is ook in Gauteng, en stel beslis belang. Afhangende van datum en kostes natuurlik.
Groete.
Gauteng Kursus ???
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Gauteng Kursus ???
Hier is klomp manne wat belangstelling toon, maar ek sien geen kurses aanbieders wat hand opsteek nie... 
Kan ons nie dalk enetjie inwerk voor Mooihuil 2013 nie??
Ek sal help met reelings ook as dit moet!
Cheers
Kan ons nie dalk enetjie inwerk voor Mooihuil 2013 nie??
Ek sal help met reelings ook as dit moet!
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Gauteng Kursus ???
Cobus
Kry n plek en n datum en reel n kursus! Kontak vir Oom Taffie en hoor of Hy julle kan kom kursus gee.
Groete Alex
Kry n plek en n datum en reel n kursus! Kontak vir Oom Taffie en hoor of Hy julle kan kom kursus gee.
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Gauteng Kursus ???
Plek is maklik...
Tyd kan ons maak...
Wie? sal Sir Taf so vêr wil ry?
Tyd kan ons maak...
Wie? sal Sir Taf so vêr wil ry?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Gauteng Kursus ???
Cobus
As julle die plek en tyd kan noem, sal ek plan maak.
Mooiloop
As julle die plek en tyd kan noem, sal ek plan maak.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gauteng Kursus ???
Oom Taf,
Ons het 'n venue by PTA oos vir lesings en demo.
Gesels maar.
Ons het 'n venue by PTA oos vir lesings en demo.
Gesels maar.
Goed, beter, 6millimeter!
- Rotty
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:24 am
Re: Gauteng Kursus ???
K wil ook leer
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Legionnaire723
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Sun Jan 20, 2013 5:42 pm
Re: Gauteng Kursus ???
Hi GerhardGerhard wrote:Jammer manne,
Ek het vas gedraai by die werk en kon nie reelings tref vir die kursus nie.
Ek sal reel vir vroeg in 2013.
Het julle al enige planne vir so kursus die jaar? Indien wel sou ek ook belangstel om dit by te woon.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
