Hilux vs Triton
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7572
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hilux vs Triton
Chevvy
Die heel nuwe weergawe het grotendeels die probleem aangespreek hoofsaaklik met hulle 17 duim wiele. Ek stem die voorgangers het erg hieronder gely en n bitter swak reputasie gekry as gevolg hiervan. Die Toyota is defnetief nie die enigste bakkie wat sukkel in die departement nie. Die nuwe Ford 4x4 en soos reeds genoem die Triton het ongelukkig dieselfde kwaal. Die uitblinkers in die departement is die Amarok en Isuzu.
Groetnis
Wouter

Last edited by Wouter Roets on Tue Jan 22, 2013 10:19 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
Ek weet die Isuzu is so reguit soos 'n pyl. Nog niks negatief van die Ford gehoor nie.
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Hilux vs Triton
Alles loop reg. Altyd reg. Toyota

CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hilux vs Triton
Daai comment help niksVarminter-308 wrote: Alles loop reg. Altyd reg. Toyota
![]()
![]()
![]()
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
Stem ook nie saam nie.
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Hilux vs Triton
daar is min bakkies se gat wat so los is op die grondpaaie as die Toyota's s'n.
[/quote]
Ek stem 100% saam jou hier.
Ek ry nou al my toyota vir 3 jaar en ry so +- 500km grondpad elke maand.
Ek het daai probleem opgelos om maar elke keer my agterbande afteblaas tot 1.2 bar.
Groete
[/quote]
Ek stem 100% saam jou hier.
Ek ry nou al my toyota vir 3 jaar en ry so +- 500km grondpad elke maand.
Ek het daai probleem opgelos om maar elke keer my agterbande afteblaas tot 1.2 bar.
Groete
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Hilux vs Triton
Ek is n groot Toyota man, maar hier moet ek saamstem. Twee jaar terug ry ek saam met n pel dorp toe om die rugby game in Willowmore se hotel te gaan kyk... In sy Nissan Navara. Ek belowe daai ding sit soos 'n nat honde bol op die grondpad en ou Malcolm het gesleep seker 140/150 km/h met tye.Varminter-308 wrote: daar is min bakkies se gat wat so los is op die grondpaaie as die Toyota's s'n.
Ek stem 100% saam jou hier.
Ek ry nou al my toyota vir 3 jaar en ry so +- 500km grondpad elke maand.
Ek het daai probleem opgelos om maar elke keer my agterbande afteblaas tot 1.2 bar.
Groete
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
Stem saam. Myne laaik ook maar van dans so op die grondpad... 2008 model en n spuls drywer, nie n goeie kombinasie...Wouter Roets wrote: Ek stem die voorgangers het erg hieronder gely en n bitter swak reputasie gekry as gevolg hiervan.
303 ek moet saam Wouter stem met die herverkoop waarde, kan nie die Toys daar wen nie... Die Triton se 2de handse waarde nie baie goed van wat ek in die advertensies en goete sien nie...
Groete en sterkte met jou besluit...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hilux vs Triton
Dis hoekom ek na die tweedehandse mark kyk juis omdat die Triton soveel goedkoper is as die Hilux. Natuurlik verloor jy meer op n nuwe triton as n hilux as jy hom weer verkoop maar tweedehands weer eendag verkoop nie so baie.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
Al hoekom ek dit noem is ek kan my Hilux nou vir presies dieselle geld verkoop as wat ek vir hom 40 000km trug betaal het.... Ek het ook 2de hands gekoop, enkelkajuit met 80 000km op....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Danie Lombard .243
Re: Hilux vs Triton
Na gelang van wat ek tans en in die verlede hier by die forum gelees het, het ek tot die gevolgtrekking gekom dat 'n Hilux bakkie by vere die beste bakkie is in alle fasette. Al die ander fabrikate is totaal ondergeskik teenoor die Hilux.
Dus het ek 'n baie groot fout begaan om 'n klompie jare terug my Hilux bakkies te verkoop. Dus is ek nou gestrant hier op die plaas en sal nie meer kan boer, jag, vee suipings inspekteur, veldbrande toe kan gaan of enige ander plaas werk kan doen waar 'n bakkie benodig word. Dit is vir my ook baie hartseer dat my 4x4 bakkies nou niks meer werd is nie.
Dink tog aan my en ander forum maters wat nou gestrant is met ons ander fabrikate. Dit is vir my 'n groot skaamte om laastens te erken dat ek dus finasieel geensins in staat is om 'n Hilux te kan bekostig nie. Net plain te arm gat.
Is dit waar dat die banke slegs voortaan Hilux bakkies gaan finansier? Aan watter kriteria moet 'n voornemende Hilux koper voldoen, finansiele agterstand uitgesluit?
Hartseer, bedroefde groete van 'n gestande, kan nie my gat roer, ondergeskikte ander fabrikaat bakkie eienaar.

savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Hilux vs Triton
Toe ek geswot het het ek n corsa bakkie gery. volgens my die beste studente bakkie op die mark.
Na my corsa het ek n 250kb met die kompensator gery. Vrek stadig en nie so lig op diesel as wat mens dink nie want die speedo is omtrent 17% uit gewees maar n kannie dood gewees.
Toe die 250dteq ext cab. Het baie lekker gery en het gesit op n grondpad maar is 4 keer ingesleep. Dink as die agent sy deel gedoen het sou ek baie anders oor isuzu gevoel het....
Ry nou n 3.0d4d xtra cab en kan regtig nie kla nie. Hy is nie so vas soos die isuzu op die pad nie maar hy is gladnie los nie.
Sal sonder om te bekommerd te wees my vrou met hom op n gronpad laat ry.
2de Handse waarde is defnitief iets om na op te let as mens n berg geld aan n bakkie moet spandeer maar n bakkie is net so goed soos die agent wat aan hom werk.
Het al van nagmerrie episodes gehoor van toyota agente en ek self het al kop gestamp met n isuzu agent.
Baie keer het die naverkoop diens van die agent n groter rol te speel as net die bakkie self.

.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
Manne!! Manne ek ken vir Danie redelik nou al. Daantjie is n man van imborsDanie Lombard .243 wrote: Na gelang van wat ek tans en in die verlede hier by die forum gelees het, het ek tot die gevolgtrekking gekom dat 'n Hilux bakkie by vere die beste bakkie is in alle fasette. Al die ander fabrikate is totaal ondergeskik teenoor die Hilux.
Dus het ek 'n baie groot fout begaan om 'n klompie jare terug my Hilux bakkies te verkoop. Dus is ek nou gestrant hier op die plaas en sal nie meer kan boer, jag, vee suipings inspekteur, veldbrande toe kan gaan of enige ander plaas werk kan doen waar 'n bakkie benodig word. Dit is vir my ook baie hartseer dat my 4x4 bakkies nou niks meer werd is nie.
Dink tog aan my en ander forum maters wat nou gestrant is met ons ander fabrikate. Dit is vir my 'n groot skaamte om laastens te erken dat ek dus finasieel geensins in staat is om 'n Hilux te kan bekostig nie. Net plain te arm gat.
Is dit waar dat die banke slegs voortaan Hilux bakkies gaan finansier? Aan watter kriteria moet 'n voornemende Hilux koper voldoen, finansiele agterstand uitgesluit?
Hartseer, bedroefde groete van 'n gestande, kan nie my gat roer, ondergeskikte ander fabrikaat bakkie eienaar.
Lank lewe die Hilux!!
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hilux vs Triton
Dit is n bevange Triton daardie! Ek sal hom vat dankie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Hilux vs Triton
die 2x4 se gat is maar los. maar die 4x4 is harder geveer, en baie goeie padhouvermoe.
het vir die single cab die dravere opgesit, en probleem opgelos.

HOU HOM DAAI DIKTE
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Hilux vs Triton
Kyk net hoe mooi......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
Hoe harder die vere, hoe meer trippel 'n ryding.cassie_calvinia wrote: die 2x4 se gat is maar los. maar die 4x4 is harder geveer, en baie goeie padhouvermoe.
het vir die single cab die dravere opgesit, en probleem opgelos.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Hilux vs Triton
Nissan and Izusu se padhouvermoe is beter as n hilux. Vra maar die verhurings maatskapye. Hulle het byvoorbeeld glad nie die ou hilux's eers gekoop nie. Die nuwe Hilux val sagter as wat hy ry, maar ek moet se hy ry nie so sleg nie, maar die Izusu ry beter. Maar met n after market suspensie is n hilux n ander voertuig!
Niisan se body is nog net so pap soos altyd al noem hom n hardbody, en sy 4x4 system is ook nie van die bestes nie, al skryf hulle 4x4 op die bakkie, maar hy ry nie sleg nie.
Ek het n Colt hehad, so ek sal n Triton koop, maar as ek moet kies vir dieselfde prys, eerder n hilux , daar weet ek wat ek het. Maar soos gese dis dalk n opsie weens die pryse wat beter is.
Mazda/Ford is maar duur as dit by parte kom, maar goeie bakkies.
Chinese bakkies is nie sleg in die dorp nie, en Indiese bakkies nie sleg op die plaas nie, maar hou nie vir ander werk nie.
Met n cruiser kan jy alles doen!!

Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
-
anthony1
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Fri Jan 11, 2013 10:16 am
Re: Hilux vs Triton
Hi
the Hilux dose have a better second hand market lets just hope you get to sell it before they steal it
Anthony
the Hilux dose have a better second hand market lets just hope you get to sell it before they steal it
Anthony
-
Danie Lombard .243
Re: Hilux vs Triton
@ JK
Ek verstaan nie dat jy se dat die Nissan swak is t.o.v. 4x4 nie.
Alle bakkie tans op die mark se 4x4 meganisme werk presies dieselfde asook die werking van die voordiff. Almal werk met upper en lower control arms, meeste het torsion bars en ander het coil spring. Almal het 'n tranfer case wat agter op die ratkas se extenstion housing vas bout. Party tranfercases werk met 'n plat track chain en ander met ratte. Almal het 'n fixed senter portion diff wat gevoer word deur 'n kort prop shaft met twee jokes weerskante. Vanaf die gemonteerde voor dif en senter portion wat vas is aan die onderstel onder die engine is daar twee side shafts met inner en outer cv joint. Die outer cv joints se outer splind shaft steek deur die nuckle deur die hub deur die wheel bearings en kom vas met 'n bout aan die buitekant van die hub. Party met 'n groot nut soos by voorwiel aandryf karre en ander met 'n free wheel hub. Die met die groot nut het 'n actuator aan die linker kant van die crown wheel wat die side gear d.m.v. vacuum in die actuator 'n splind bush heen en weer skuif as die 4x4 aan en af geskakel word.
Alle 4x4 bakkies werk op die manier, Isuzu, Colt en Triton, Ford/Mazda, Hilux en selfs Nissan ook. Die hele lot. Die nuwe solid diff Cruizer werk ook met 'n stepper motor wat die bush op die side shafts in en uit trek by die free wheel hubs.
Nou my vraag JK is as alle 4x4 sisteme presies dieselfde werk, hoe kan Nissan dan 'n swak 4x4 sisteem he en Hilux sin wat presies dieselfde werk beter wees?
Danie

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hilux vs Triton
Ek het nou nog wel 'n ou harde staal nissan, genuine hard body, en hy ry ORALS.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7572
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hilux vs Triton
Daan
Stem die sisteme is maar basies dieselfde. Die artikels wat ek gelees het het meer gegaan oor die break over angle, wheel travel en departure en aprouch angles wat swakker was. Het vergeet om die Navara ook te noem saam met die Amarok en Isuzu as die beste grondpad ryers.
Groetnis
Wout
Stem die sisteme is maar basies dieselfde. Die artikels wat ek gelees het het meer gegaan oor die break over angle, wheel travel en departure en aprouch angles wat swakker was. Het vergeet om die Navara ook te noem saam met die Amarok en Isuzu as die beste grondpad ryers.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Hilux vs Triton
Horses for courses. Ek koop wat ek kan bekostig vir die doel waarvoor ek dit wil gebruik. Ek is met trots 'n hilux aanhanger maar hou nie van die nuwe Toy-outas nie,te sag. Isuzu bou nie 'n solid-front-axle bakkie nie, ook nie een van die ander behalwe Nissan of Toyota nie. Die Cruiser is net te groot en die Nissan te swaar. So dit los my met net een bakkie: 'n ou Hilux. Ek is 'n automotive machinest met 20 jaar in die bedryf,en binne een fabrikaat kry jy dieselfde voertuie waarvan daar altyd 'n "dud" voorkom.
Ek doen baie Toyota's wat wel probleme gee. Ek het nog nooit gesukkel om parte in die hande te kry nie waar ek wel met ander fabrikate al dikwels gesukkel het.
Die probleem is dus nie die voertuig nie, maar die beskikbaarheid van die parte. Toyota het met die vorige modelle op hulle diesel enjins bv 2L,3L,5L en KZTE gesukkel omdat die cylinderhead koppe gekraak het wanneer die voertuig warm word. So ook Nissan. Almal het maar hulle dingetjies,solank hulle daarna streef om 'n beter produk voort te bring.
Ek was nog nooit 'n Ford man nie, maar die nuwe Ford is 'n "wow" bakkie.
Die Triton het 'n beter "moos test" as die Toyota gehad, wat vir my se hy het beter padhouvermoe.
Die enjin's van die Triton is baie betroubaar, maar weer: jy kry "dud's".