Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post Reply
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post by Chevvy SS »

Netso!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post by savage(P Coetzer) »

Het daai meneer laasjaar in kanada gesien.
Vreeslik mooi in lewende lywe en die juffie agter die stuur het hom goed afgerond!
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post by johnny »

Baie netjies , gaan dit hier beskikbaar wees?

groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post by JTM »

Hennessey se weergawe is nogal rof. Die Velociraptor 800 gee so 810 perdekrag... Nie te sleg nie  :D http://www.hennesseyperformance.com/62raptor800.html

[img width=560 height=373]http://lib.store.yahoo.net/lib/yhst-547 ... -front.jpg[/img]
Last edited by JTM on Tue Jan 22, 2013 9:13 am, edited 1 time in total.
Jannie Welman
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post by Dippies »

Hier in Bloem ry so oranje masjien rond. Daai ding is n ordentlikke lorrie. maar wil hom nie die drinkwater ingooi nie :P :P
User avatar
Varminter-308
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post by Varminter-308 »

Ek soek ook so een.... :( :(
CZ 550 Varmint Laminated '308

Hou die lood in die lug....!!!!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post by Chevvy SS »

Dippies wrote: Hier in Bloem ry so oranje masjien rond. Daai ding is n ordentlikke lorrie. maar wil hom nie die drinkwater ingooi nie :P :P
Is jy seker Dippies? Die nuwe Ford Wildtrack wat hier beskikbaar is lyk amper so.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post by BLOK »

Dippies, maat van my se pa ry so F150, daai bakkie is baie mooi en trek dat dit bars.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post by Scrappies »

Dippies,

Ek het al in daai yster gery!

Daai ding het mal baie krag!
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post by LUAN »

Die Ford Ranger is vir my die mooiste bakkie tans in ons land beskikbaar en ek sal hom vat as geld nie n probleem was nie en al het logika vir my gese koop die mees betroubaarste hilux 3.0 d4d.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post by Stefan764 »

Jissem.....  :o
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post by PaulM »

Daai Fordjie sal 'n Toyota darem lekker met 'n stywe tou kan rondstoot!  ;D ;D ;D

Nee, op 'n ernstige noot, dis 'n mooi trok daai.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
User avatar
mw
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm

Re: Só moet 'n bakkie mos lyk!

Post by mw »

Julle weet mos Ford staan vir First on rubbish dump, het die Isuzu in getou! ;) ;) ;)
Post Reply