Hilux vs Triton
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Hilux vs Triton
nee ek ry n dacia :Pdis nie net n hilux wat daai vrag kan sleep nie wolf
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Hilux vs Triton
Johans
Kan seker wees,maar hier by ons is dit behoorlik "BUNDU BASHING"
Vra maar vir Cassie Calvinia(O nee hy is nou besig met sussie)
WOLF
Kan seker wees,maar hier by ons is dit behoorlik "BUNDU BASHING"
Vra maar vir Cassie Calvinia(O nee hy is nou besig met sussie)
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7572
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hilux vs Triton
Johans
Toe man maak nou maar die afspraak by daai klieniese sielkundige. Lyk my n persoon wat n Toyota gery het het jou erg gemolessteer in jou vormingsjare!
Ek hoor die mense kan wondere verig so daar is nog hoop!
Groetnis
Wouter
Toe man maak nou maar die afspraak by daai klieniese sielkundige. Lyk my n persoon wat n Toyota gery het het jou erg gemolessteer in jou vormingsjare!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Hilux vs Triton
Daai foto sê jy moet jou eie vuurmaakhout saamvat, want daar is nie bome nie. Die skaaptjops wag reeds daar op jou ! 
En 'n hoed - daar is min koelte ...
En 'n hoed - daar is min koelte ...
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
Ek weet hoekom die manne Hilux ry, maar dis nie geskik om op die forum te plaas nie.....
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Hilux vs Triton
wouter het jy kleintottie sindroom?dis nie nodig om persoonlik te raak nie
Last edited by johans on Mon Jan 21, 2013 6:05 pm, edited 1 time in total.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Hilux vs Triton
wolf ekt niks teen hilux nie,ekt 4 toyotas op die plaas.dit iriteer my net as mense dink jy kan net n toyota ry en niks anders nie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Hilux vs Triton
johans
het gese die triton vergelyn nie met hilux nie.
maar is nog steeds 'n lekker bakkie.
hoekom irriteer dit jou as mense se dis net toyota?
as jy glo aan 'n ding, dan is dit mos reg.
dis selfde as iemand dink die WP is die beste, maar eintelik weet ons mos almal dis die cheetahs!

HOU HOM DAAI DIKTE
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Hilux vs Triton
CAS ek gaan nou liewer nie verder oor die ding praat nie,jy sien mos ek moet n sielkundige gaan sien :'(geluk met die kleinding,hoop sy bring baie vreugde
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Hilux vs Triton
Cascassie_calvinia wrote: johans
het gese die triton vergelyn nie met hilux nie.
maar is nog steeds 'n lekker bakkie.
hoekom irriteer dit jou as mense se dis net toyota?
as jy glo aan 'n ding, dan is dit mos reg.
dis selfde as iemand dink die WP is die beste, maar eintelik weet ons mos almal dis die cheetahs!
Moet nou nie ons vriendskap ruineer nie.Jy weet mos jy raak nou n teerpunt aan en ons wil nie die topic hi-jack nie. Jou eerste gedeelte maak sin,maar nie die laaste nie
Groete Wolf
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hilux vs Triton
Wolf as ek na die foto kyk sien ek nie bundu bashing dis maar plat daar by jou. Amper almal van julle het die topic gehijack en as ek n mod was het julle ge 11.1.11. Dankie vir die wat probeer reg antwoord het. Ek het gevra wie het tritons en wil meer weet oor hulle betroubaarheid ens. NIE toyota NIE. As ek kon sou ek ook n hilux vat maar ek het mos my situasie verduidelik. En ja mitshubishi het n goeie rekord by die Dakar beter as Toyota so ver so hulle kan nie te sleg wees. "We did it again! 2007 saw Mitsubishi take its record-breaking 12th outright victory in the toughest test of man and machine on earth - the gruelling Dakar Rally. But what makes this success even more impressive is it was Mitsubishi's seventh win in a row - and that's a statistic which no other car manufacturer can claim."
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Hilux vs Triton
.303
Ek is indieselfde boot as jy. Die toyotas bly maar net buite bereik..... Sover ek kon vasstel is die Triton n baie betroubare bakkie, met min probleme! Daai 3.2 motor gee baie min moeilikheid indien enige!
Jy gaan nooit n Toyota man oortuig of stil kry nie, van hulle sal tot n toyota badge op sy vrou plak :
Koop die triton en geniet hom. Die R 30- 40 000 wat jy spaar kan jy lekker speelgoed of toebehore mee koop.

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

- JohannHorn
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm
Re: Hilux vs Triton
Hahaha ,ek kyk so deur my foto albums ,toe kom ek op n groot "stir" lepel af! Kyk net hierdie moerse klein wal waar die colt kan af ry:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gamo 440 Hunter .177
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
- JohannHorn
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm
Re: Hilux vs Triton
En toe volg die TOYOTA Cruiser!!!
Eina!!!!
Eina!!!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gamo 440 Hunter .177
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hilux vs Triton
Dis vir my mooi! 
-
Danie Lombard .243
Re: Hilux vs Triton
Gonnas kerels, grap julle met mekaar of vat julle mekaar regtig aan? As dit is dat julle begin knorrig raak vir mekaar dink ek die plasings antwoord nie 303 se vraag nie.
Ek ken baie maters in die motor industrie, tegnikuste, ratkas en diff manne, alle aspekte van voertuie tot een van die ouens wat daar by Lapley werk wat onderstelle en bak panele maak vir al die vervaardigers. Daar is nie so iets soos 'n fabrikaat wat beter as die ander nie, daar is wel die een is duurder as die ander. Solank 'n voertuig gebruik word binne die raamwerk wat die vervaardiger voorskryf en hou by die dienste soos deur die vervaardiger voorgeskryf word hou 'n voertuig. Tog kan alles in die wereld ingee en breek. Van die duurste tot die goedkoopste fabrikaat is nie gevrywaar van elende nie.
303, ek dink nie meer daar is iets soos 'n swak voertuig nie, ek reken 'n mens kan die Triton koop. Mitsubishi maak nie gemors nie. Kyk net wat se reputasie het die G4 69 en G6 75 Mitubishi engines en hoeveel kilos gee daai masjiene. Regte ou staat maker engines. Met Mitsubishi ratkaste is daar ook nie fout nie.
Sommer so terloop iets wat nie verband hou met die gesprek nie maar wat te doen het met Mitsubishi. In die veertiger jare het Mitubishi die zero vliegtuig gebou. Die was die beste vleigtuig van sy tyd. Met alles was die zero beter. Die duiste Meschersmidt asook die P51 Mustang kon nie kers vashou met die zero nie, selfs nie eers na die P51 verbeter is toe die Packard engine vervang is met die Britse Rolls Royce Merlin engine wat in die Spitfire was. Mitsubishi het 'n lang rekord van uitstekende produkte soos bv. die Dakar reputasie wat ook hier genoem is.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Hilux vs Triton
johans wrote: wouter het jy kleintottie sindroom?dis nie nodig om persoonlik te raak nie
Hier is dalk n nuwe bende wat gestig moet word???Piet Breedt wrote: Jis maar julle Toyota manne ly darm erg aan n klein tottie sindroom. Meine is tog beter as joune ens
Oom Piet, sommer tong in die kies. Hierdie is darrem n lang ruk terug geskryf
Veiligheid eerste manne!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7572
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hilux vs Triton
Johans
Dit was net n grappie, vandaar die laggende gesiggie! Jammer as jy dink dit is persoonlik. Ek sal dan ook nie jou opmerking persoonlik opneem nie aangesien dit gelukkig nie van toepassing op my is nie.
Die Toyota's wat ek ry het gelukkig baie been spasie!
Iets wat hulle ook voor bekend is. n Persoon wat gelukkig is met n produk en dit verdedig is seker net so irriterend soos iemand wat ten alle koste negatief daaroor is. 
303
Die Triton geniet defnetief nie die aansien wat die Colt voorganger geniet het nie en dit moet tog vir jou iets se. Die enjen is nie meer kompeterend met die meeste van die opisisie sin nie al lyk dit so op papier. Gaan lees gerus die toetse in motortydskrifte om te bevestig wat ek se. Die bakkie is ook baie los op grondpaaie. Hierdie is die grootste kwelpunt wat aan my genoem was deur beide einaars wat ek ken. Herverkoop waarde moet vir enige persoon hoog tel en die Triton is nie juis n uitblinker in die departement nie, soos jy huidig kan sien. Jy se nie hoekom jy net na die Triton kyk nie. Daar is tog n hele paar ander make ook wat nie eers genoem word nie. Oorweeg jy enigsins n ander maak?
Groetnis
Wouter
Dit was net n grappie, vandaar die laggende gesiggie! Jammer as jy dink dit is persoonlik. Ek sal dan ook nie jou opmerking persoonlik opneem nie aangesien dit gelukkig nie van toepassing op my is nie.
303
Die Triton geniet defnetief nie die aansien wat die Colt voorganger geniet het nie en dit moet tog vir jou iets se. Die enjen is nie meer kompeterend met die meeste van die opisisie sin nie al lyk dit so op papier. Gaan lees gerus die toetse in motortydskrifte om te bevestig wat ek se. Die bakkie is ook baie los op grondpaaie. Hierdie is die grootste kwelpunt wat aan my genoem was deur beide einaars wat ek ken. Herverkoop waarde moet vir enige persoon hoog tel en die Triton is nie juis n uitblinker in die departement nie, soos jy huidig kan sien. Jy se nie hoekom jy net na die Triton kyk nie. Daar is tog n hele paar ander make ook wat nie eers genoem word nie. Oorweeg jy enigsins n ander maak?
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: Hilux vs Triton
Lyk my die bakkie het gaan staan.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hilux vs Triton
grondpad het ALTYD nat gereen net voor ek daar aan gekom het en dis hoekom ek 4x4 soek.
Ek wil n bok en n koeler boks kan op laai. Hy gaan nooit off-road gaan nie - ek het wel plase
se "goeie" grond pad gesien wat my hare laat reis het!!
Die bakkie gaan seker so 4-5000 km per jaar doen - as dit so baie is. So dis moeilik
om 400k uit te haal vir iets wat meeste van die tyd in die garage gaan staan.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Hilux vs Triton
vd Walt, daai bakkies het hulle darrem nou vir jou mooi gemaak, met n enjin wat verseker vir jou baie goeie kilos sal gee. Vir R220k, is dit verseker n opsie om te oorweeg.VdWalt wrote:En ek het n Steed 2.2 4x4 DC oorweeg ....!
Veiligheid eerste manne!
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Hilux vs Triton
Vdwalt, R220k is vir my nog steeds baie vir iets wat in die garage staan. Ek koop dan eerder vir my die Hilux met die automatiese ratkas en ry hom die heeldag.BRNO .06 (Pierre) wrote: vd Walt, daai bakkies het hulle darrem nou vir jou mooi gemaak, met n enjin wat verseker vir jou baie goeie kilos sal gee. Vir R220k, is dit verseker n opsie om te oorweeg.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
BRNO .06 (Pierre) wrote: Hier is dalk n nuwe bende wat gestig moet word???
Oom Piet, sommer tong in die kies. Hierdie is darrem n lang ruk terug geskryf![]()
Nuwe bende? Die kleintottie sindroom bende? Ek is nie deel nie!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
Die bakkie is ook baie los op grondpaaie.
Wouter, daar is min bakkies se gat wat so los is op die grondpaaie as die Toyota's s'n.
Wouter, daar is min bakkies se gat wat so los is op die grondpaaie as die Toyota's s'n.