My lisensie is in die laaste stappe om goedgekeur te word, hopenlik vat dit nie meer lank nie...
Ek wil net weet of hier van die manne is wat dieselfde pistool het of wat weet watter holster sal die beste wees, gemaklikste dra ens...
Dankie
Johan
Holster vir CZ P07 Duty
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Holster vir CZ P07 Duty
Hi Van
Ek neem aan dis vir elke dag dra...of is dit vir sport skiet?
Nice "inside waist band" holsters is die CompTac reeks.
Ek dra my G19 elke dag in so een.
Try www.hailstormza.com
Baie lekker holsters word ook deur Geoff Carter in die kaap gebou,kwaliteit werk,ek het ook n paar va syne.
www.ckcs.co.za
Jy kan ook kyk na Rescomp in Pta.
www.rhtechnologies.co.za
www.crspeed.co.za
Groete
Ge
Ek neem aan dis vir elke dag dra...of is dit vir sport skiet?
Nice "inside waist band" holsters is die CompTac reeks.
Ek dra my G19 elke dag in so een.
Try www.hailstormza.com
Baie lekker holsters word ook deur Geoff Carter in die kaap gebou,kwaliteit werk,ek het ook n paar va syne.
www.ckcs.co.za
Jy kan ook kyk na Rescomp in Pta.
www.rhtechnologies.co.za
www.crspeed.co.za
Groete
Ge
Last edited by G-force on Thu Oct 11, 2012 8:23 am, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: Holster vir CZ P07 Duty
Ja G, dis vir elke dag dra...
Sal na die links kyk, dankie.
Sal na die links kyk, dankie.
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: Holster vir CZ P07 Duty
In my opinie is dit iets waarop jy glad nie moet kortpad vat nie. Vandat ek 'n Comptac holster vir my Glock 17 aangeskaf het spandeer my wapen baie meer tyd aan my sy. Die Glock 17 is effens grooter as die Duty, maar is net so maklik om te verskuil. Terloops, my Duty dra ek in 'n Old Faithful holster en dit werk ook goed. Dit is dieselfde konsep, die Comptac is net 'n bietjie makliker om aan te sit elke dag.
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Holster vir CZ P07 Duty
Vantheman, ek het ook een van Geoff Carter se holsters (Multi Cary System met c-clips). Kwalitiet en baie gemaklik.
Ek wil ook net nog 'n stuiwer in die arm beurs gooi. Bele ook in 'n goeie belt. Jy sal verbaas wees hoeveel verskil 'n goeie "gun belt" aan gemak van 'n holster maak.
Ek wil ook net nog 'n stuiwer in die arm beurs gooi. Bele ook in 'n goeie belt. Jy sal verbaas wees hoeveel verskil 'n goeie "gun belt" aan gemak van 'n holster maak.
