Hilux vs Triton
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Hilux vs Triton
Ouens ek soek n 4x4 dc bakkie. Ek wil tweedehands gaan want n nuwe bakkie is net te veel vir my. Wie hier ry n Triton? Ek sien jy kry hulle heelwat goedkoper tweedehands as n Hilux. Ek wil eintlik n Hilux he maar sal iets anders vat vir goedkoper nou kyk ek maar na die Triton. Hulle kan darem seker nie sleg wees as jy kyk hoeveel keer Mitshubishi die Dakar al gewen het? Wat is julle ondervinding en waarna moet ek kyk? Ek gaan seker nooit heavy offroad gaan soos sanduine en sulke goed. Net iets wat plaastoe en seetoe(transkei) kan vat en deur potholes kan gaan.
Watse een van die twee is die goedkoopste om te hardloop(parte)?
Hoe betroubaar is die Triton? Dis eintlik al wat ek in belangstel en wil weet.
Laat ek hoor van die 4x4 manne.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hilux vs Triton
Die 3.2D 4x4 was op 'n stadium so bekwaam dat van die manne amper hul Cruiser wou inruil as sleep en launch voertuie vir hul groot bote!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Hilux vs Triton
daar is nie 'n vergelyke teen die hilux.
seker nie 'n sleg bakkie, enjin is maar lui(heelwet gedown grade van die pajero af).
maar dink nie enjin sal jou drop nie. ek weet ook die ou hardebaard colt manne maar teluergesteld met die triton.
sy padhou vermoe ook nie op standaard(heelwat swakker as die colt was).
hoekom is hy swakker as die colt, die hemel weet, ek wil ook weet! want ek wou ook triton ry. maar die bakkie het glad nie by my aanklang gevind nie.

HOU HOM DAAI DIKTE
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
Ja maar moenie die pit crew met die $ 4miljoen se parte agterna piekel nie hehe.303 wrote: Hulle kan darem seker nie sleg wees as jy kyk hoeveel keer Mitshubishi die Dakar al gewen het?
Laat ek hoor van die 4x4 manne.
Maar OK, ek sal stilbly, sien die gesprek sluit my uit, ek ry nie 4x4 nie....
Toyota Hilux 3.0D4D 4x2 Groetnis,
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Hilux vs Triton
Ek bly maar 'n HiLux man.
Seken omdat ek my eerste bok op 'n HiLux gelaai het
Ek is baie gelukkig met my 2.7 4x4. Hy het my in 13 jaar nog nie laat loop nie.
Seken omdat ek my eerste bok op 'n HiLux gelaai het
Ek is baie gelukkig met my 2.7 4x4. Hy het my in 13 jaar nog nie laat loop nie.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hilux vs Triton
Ja ja ek ry n corolla en is ook onbreekbaar, maar ek wil hoor oor die Triton. Die blerrie Hilux is nie so goedkoop nie.
-
welver
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sat Mar 17, 2012 10:47 am
Re: Hilux vs Triton
Alles loop reg, altyd reg TOYOTA!
-
immelmanw
Re: Hilux vs Triton
As jy na die Dakar verwys praat jy seker van die Toyota Hi Lux? Of verwys jy nou na 20 jaar gelede? Watter model Mitshibushi soek jy dan?.303 wrote: Ouens ek soek n 4x4 dc bakkie. Ek wil tweedehands gaan want n nuwe bakkie is net te veel vir my. Wie hier ry n Triton? Ek sien jy kry hulle heelwat goedkoper tweedehands as n Hilux. Ek wil eintlik n Hilux he maar sal iets anders vat vir goedkoper nou kyk ek maar na die Triton. Hulle kan darem seker nie sleg wees as jy kyk hoeveel keer Mitshubishi die Dakar al gewen het? Wat is julle ondervinding en waarna moet ek kyk? Ek gaan seker nooit heavy offroad gaan soos sanduine en sulke goed. Net iets wat plaastoe en seetoe(transkei) kan vat en deur potholes kan gaan.
Watse een van die twee is die goedkoopste om te hardloop(parte)?
Hoe betroubaar is die Triton? Dis eintlik al wat ek in belangstel en wil weet.
Laat ek hoor van die 4x4 manne.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
Heheheheheheheheheheimmelmanw wrote: As jy na die Dakar verwys praat jy seker van die Toyota Hi Lux? Of verwys jy nou na 20 jaar gelede? Watter model Mitshibushi soek jy dan?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Hilux vs Triton
303 dit lyk vir my as mens nie n hilux ry nie help dit nie eers jy vra iets hier nie.hulle kan sommer die "voertuie" afdeling "hilux" maak
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- JohannHorn
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm
Re: Hilux vs Triton
Ek gaan nou seker n paar manne omkrap hier op die forum!
Ek het niks teen Hi lux nie maar wil maar net noem:
Ek werk met versekering afskrywings en van elke 20 bakkies wat inkom is daar 12 Hiluxe en 8 ander bakkies en van die 12 hiluxe is daar 1 of miskien 2 wat gestamp is, die ander 10 of 11 het almal gerol!
So ek dink nie n Hilux se padhou vermoe is op standaard nie, dan praat ek nie eers van die wat gesteel word nie!
Net so terloops ,daar is niks Hilux aan die "Dakar Hilux" nie, behalwe die bakwerk vorm, die res is als cruiser, so in werklikheid is dit nie n Hilux nie.
Die 3.2 did diesel enjin het die Dakar al n klompie keer gewen!

Gamo 440 Hunter .177
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
-
Danie Lombard .243
Re: Hilux vs Triton
Hi 303
Ek hou die topic nou al 'n rukkie dop en wag in spanning dat iemand iets oor die Triton moet se maar al wat hier te lees is is Hilux.
Ek self ken nie die Triton nie, wat ek wel weet is dat Mitsubishi engines baie BAIE goed is. Die engines het hulself al bewys op verskeie tereine. Al wat 'n effe handicap is, is dat Mitsubishi parte aan die duur kant is.
In Maart 2010 was ek en vrou in die Kalahari Gemsbok park. Ons kampeer bure was 'n omie en tannie van Pta af. Hulle het 'n Triton gery en 'n as ek reg onthou die grootste top of the range Jurgens 4x4 karavaan gesleep met die Triton. Dit was vreeslik warm gewees daardie tyd van die jaar in die Kalahari. Elke dag was dit 40 grade plus gewees. (ek gaan nie gou weer kalahari toe in die somer nie, vrystaat hitte voel effe beter as daardie hitte)
Mens mag nie vinniger as 50km/h in die park ry nie. Meeste van die tyd is dit 30 of 40km/h omdat die paaie baie sleg is. Mens stop ook kort kort om wild te beloer.
Vanaf Twee Riviere af na Nossob toe is om en by 161 km. Twee Riviere na Mata Mata in om en by 120km. Mens le lang ver afstande af in die park. vanaf Twee Riviere tot Unie's end is bv. 293km.
Om 'n vrag te sleep plus 'n bak wat vol gelaai is met allerhande kamp toerusting soveel so dat die bakkie se gat lekker hang en dan teen 'n vreeslike lae snelheid en geen wind wat voor deur die radiator waai met die bakkie se aircon aan en op goor paaie te ry wat wissel van los sand, kalkglip en gruis in daardie wilde woeste hitte sonder dat die engine overheat beteken dat die verkoeling van die engine asook die water poorte van die silinder kop goed is en sy werk doen. Dit is al wat ek van 'n Triton kan se.
Die omie het gese sy brandstof verbruik was goed. Kan nie die syfer onthou nie.
Daar is 'n man in Upington wat 'n insleep diens bedryf. Volgens die personeel van die Gemsbok park is hy die enigste een wat die afstand vanaf Upington afle tot by die Gemsbok park om voertuie te kom haal wat ingegee het. As jy met die man kan gesels sal hy jou boekdele kan vertel van watter voetruie die pyp rook en watter nie. Die personeel se Land Rover word gereeld gesleep. So ook ander make insluitend Toyota. Seker omdat Toyota so baie op die pad te sien is.
Kort verhaal.
Tydens ons laaste dag om en by 50km noord van Twee Riviere gaan staan my vriend se Toyota Hulix 30 kzte. Net ge vrek,uit gesny. Wou niks weet van verder loop nie. Draai die olie filler cap af en loer die cam shaft en rockers. Maat cranck die motor en die cam shaft staan. Timinng belt se ek en hy. Ek sleep hom toe terug Twee Riviere toe. Daar gekom, haal die timimg cover af, timing belt se tande af gestrip. Lang storie kort. Die tension bolt van die jockey gear tussen die cranck gear en die injector pomp het los gekom, al die pulley gears vanaf die cranck tot die jockey gears is kas toe, injector pomp rat kry ek nie geroer met 'n power bar nie. Diagnose op die engine, alles kas toe. Sub en cranck het nog ge cycle toe gaan staan alles in die upper cylinder head stil omdat al die timing gear ge breek het van die los kom. Cranck gear strip tande af van timing belt, piston koppe slaan die valves, valve stems slaan die shim buckets flenters asook die rockers, conrods gebuig, ports in die head is ook stukkend geslaan. Alles in die engine is kas toe. Dit teen 40km/h.
Hoekom ek nou weer die ou storie vertel in om te se alles kan breek, selfs ou supper dooper Toyota ook.
Ek het met my bakkie wat vol vrag gelaai is daai rooi KZTE hilux met sy vrag op net onder 'n 1000km ver gesleep terug huis toe in daardie wilde hitte. My bakkie is 'n Mazda BT 50 met 'n G6 75 Mitsubishi 2,6i petrol engine. Mazda gebruik die Mitsubishi engine. Ander fabrikate gebruik ook Mitsubishi engines.
Glo my, Mitsubishi engines breek ook, alle fabrikate breek, die lot.
Danie tik masjien

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Hilux vs Triton
Lekker om te sien die tikmasjien tik weer mooi!!
So sien n man weer dat "Alles nie altyd reg loop nie". LOL
Groetnis
So sien n man weer dat "Alles nie altyd reg loop nie". LOL
Groetnis
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Hilux vs Triton
die man wat dink hilux se padhouvermoe nie op standaad, ken nie hilux nie, of kan nie ry nie.
wil sien hoe ry 'n isuzu, nirvara, of enige iets anders saam met die prado op die grondpad.
nee wat, my kar kan maar eerder gesteel word as wat met ander bakkie ry, en voel of ek tronkstraf uitdien.
en die ding dat toyota hard ry, is al lankal verby. in al die motor tydskrifte wen die hilux isuzu.
wil sien hoe ry 'n isuzu, nirvara, of enige iets anders saam met die prado op die grondpad.
nee wat, my kar kan maar eerder gesteel word as wat met ander bakkie ry, en voel of ek tronkstraf uitdien.
en die ding dat toyota hard ry, is al lankal verby. in al die motor tydskrifte wen die hilux isuzu.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Hilux vs Triton
cassie om te se daar is nie n vergelyke teen hilux is belaglik,waar het jy die toetse gedoen om dit te bewys?jy kan ook nie n prado met isuzu of nissan vergelyk nie,ons praat mos van bakkies.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Hilux vs Triton
Klink vir my soos 'n goeie planjohans wrote: 303 dit lyk vir my as mens nie n hilux ry nie help dit nie eers jy vra iets hier nie.hulle kan sommer die "voertuie" afdeling "hilux" maak
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Hilux vs Triton
My persoonlike ondervinding:
Ons gebruik net tritons op die plaas vandat hulle uitgekom het. Tot dus vêr baie gelukkig. Die 3.2 is sterker as enige ander bakkie wat ons nog gehad het. Sleep die dubbeldekker skaaptrailer met gemak teen 120 vol skaap. As jy laat is vir veiling kan die getal maklik anders lyk, maar is 'n gesprek vir ander dag. Die brandstof verbruik op die spoed met of sonder vrag is glad nie goed nie. Is al nadeel. In die veld is dit 'n droom en meganies nog nooit probleme gehad nie. Al lyk die ding soos 'n eier is dit blykbaar een van die veiligste bakkies op die pad.
Het nie baie ondervinding met die Toyotas nie so kan nie te veel sê behalwe dit wat mens maar hoor en sien nie. Hoop dit help.

243Win,RSA aksie
308 Remington VLS
Glock19
Kalibrgun Cricket
308 Remington VLS
Glock19
Kalibrgun Cricket
-
Alvar
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm
Re: Hilux vs Triton
Dan moet ons maar 'n Toyota Recovery Vehicle Topic oopmaak, waar ons die Nissans kan bespreek!Chris Swart wrote: Klink vir my soos 'n goeie plan![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
-
anthony1
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Fri Jan 11, 2013 10:16 am
Re: Hilux vs Triton
Hi .303
I have had my Triton now from Oct 2011 and have had a really great time there was one problem with a break caliper but that was sorted out at no cost, it was still cover under the warranty i have one a fair share of off roading. I have had many a hilux bakkie driver with me and the comments were all how comfortable the ride was.
and a bonus is that the parts don't fit on taxis
cheers Ant
I have had my Triton now from Oct 2011 and have had a really great time there was one problem with a break caliper but that was sorted out at no cost, it was still cover under the warranty i have one a fair share of off roading. I have had many a hilux bakkie driver with me and the comments were all how comfortable the ride was.
and a bonus is that the parts don't fit on taxis
cheers Ant
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Hilux vs Triton
AlvarAlvar wrote: Dan moet ons maar 'n Toyota Recovery Vehicle Topic oopmaak, waar ons die Nissans kan bespreek!![]()
![]()
My HiLux was nog nie op 'n towtrok van witbank af nie.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hilux vs Triton
Verkoopsyfers dalk iets hiermee te doen??JohannHorn wrote: Ek werk met versekering afskrywings en van elke 20 bakkies wat inkom is daar 12 Hiluxe en 8 ander bakkies
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Hilux vs Triton
My jagpel wat by Barloworld motors werk, het nou die dag n Triton gehad wat ingeruil is. Sy broer op George is in die mark vir n nuwe bakkie, toe vat ons die Triton vir n deeglike toetsrit. Lekker bakkie, maar nadat hy met die vorige eienaar gepraat het, het hy hom NIE gekoop nie. Daar is seker maar n hele paar dingetjies wat breek of gaan breek wat nooit by n Toyota moeilikheid gee nie. Wat beteken 'n oranje liggie in die vorm van n engine wat brand terwyl jy ry? Niemand kon ons se nie.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hilux vs Triton
Wat ek agtergekom het meeste bakkie eienaars ja en hilux manne is dat hulle altyd mooi praat en laat klink of daar niks fout gaan met sy hilux. My neef het ook n hilux maar as ek hoor is dit n wheel bearing en ander dag weer n olie seel en toe is die werk nie reg gedoen toe lek hy weer, so hulle het ook maar probleempies.
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Hilux vs Triton
Ek gaan nie veel meer se nie.Ek dink die fototjies spreek vanself.Stefan764 wrote: Ja maar moenie die pit crew met die $ 4miljoen se parte agterna piekel nie hehe
Maar OK, ek sal stilbly, sien die gesprek sluit my uit, ek ry nie 4x4 nie....
Toyota Hilux 3.0D4D 4x2 Groetnis,
Stefan
GROETE
WOLF
[img width=560 height=420]http://i1356.photobucket.com/albums/q73 ... 684ba5.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1356.photobucket.com/albums/q73 ... eb330f.jpg[/img]
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Hilux vs Triton
wat spreek die fototjies?WOLF wrote: Ek gaan nie veel meer se nie.Ek dink die fototjies spreek vanself.