Hi Almal
Werf met baie goeie inligting omtrent TC, met goeie toetse na foto kwaliteiet, flash afstande ens...ens...
Gaan kyk gerus self en weeg self die verskillende opsies......, jy kan ook hier koop as jy wou.
http://www.trailcampro.com/
Mooi loop
Francois
Trail Cam Site
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
