Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
James,
Hier gaan dit oor oorlewing. Oorlewing in ons liewe land Suid Afrika gaan oor self verdediging. Hoekom moet ons eers nodig he om onsself te verdedig, dit behoort mos nie n probleem te wees in n beskawing nie! Ons klasifiseer SA as n beskaafde land, selfs as n vriendelike land.
Kom ons definieer gou beskawing: an advanced state of human society, in which a high level of culture, science, industry, and government has been reached or those people or nations that have reached such a state. Die teenoorgestelde van beskaafd is dan Barbaars.
So dit bring ons nou by self verdediging, wat is self verdediging? Hier is n woordeboek definisie soos die een hierbo ook is: the act of defending one's person when physically attacked, as by countering blows or overcoming an assailant: the art of self-defense.
2. a claim or plea that the use of force or injuring or killing another was necessary in defending one's own person from physical attack: He shot the man who was trying to stab him and pleaded self-defense at the murder trial.
3. an act or instance of defending or protecting one's own interests, property, ideas, etc., as by argument or strategy.
Hoe kan n mens jouself verdedig? Eerstens in jou huis en tweedens daarbuite?
Muure om jou huis, diefwering, alarms, vroee waarskuwings stelsels, elektriese drade ens. Hoekom in SA het ons forte gebou as huise? Ons moes dit doen om ons self te beskerm. Dis omtrent die enigste land in die Wereld waar alle huise so lyk
Verder in SA het ons die grootste privaate sekuriteits bedryf met die meeste mense in die Wereld! Dit is n teken dat iets groots fout is.
Die enigste manier om onself te beskerm buite die huis is met n vuurwapen, daar is geen manier om anders op te tree waneer meer as 1 persoon jou gelyke tyd aanval nie. Dis ons gegewe reg om ons eie lewens te beskerm. As een persoon jou aanval met n mes/panga/baksteen/AK wat dan gemaak? Veral as joiu vrou en kinders se lewens ook bedreig word?
Onthou, die krimineel is nie bevoeg om n wapen te he nie, maar hy het een, of almal het een! Daar is ongeveer 6 Miljoen - 8 Miljoen onwettige wapens (en eienaars, almal kriminele) in SA.
Groetnis

Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Manne ek het nie als gelees nie, maar ek dink die beste moontlike stelsel is om die persoon self te lisensieer vir elke kategorie (jaggeweer en haelgeweer, handwapen, semi auto). Daarna moet jy na hartelus wapens in die kategoriee waarvoor jy gelisensieer is te kan aanskaf. Maak die lisensieering streng met toetse en nog wat, dis fine, streamline net die stelsel sodat die huidige admin minder is. Op die stadium is dit nie die maand of 2 wag wat die wit waks uit my uit irriteer nie, maar die helse admin wat gepaardgan met n aansoek saamstel en indien. Maar dat daar wetgewing moet wees is 'n feit soos 'n baksteen.
Dis presies dieselfde as 'n kar. In die verkeerde hande is dit ook 'n moordwapen, maar as jy 'n bestuurslisensie het kan jy 1000 karre koop as jy lus het.
En die manne wat semi-autos soek moet hardloop en gou maak, die k#k gan spat as daai goed in Amerika verban word, wat uiteraard gan veroorsaak dat die uitvoer na ander lande ook 'n helse probleem gan word.
My 2c...
Groete,
Lou

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Stem!Lourens wrote: Manne ek het nie als gelees nie, maar ek dink die beste moontlike stelsel is om die persoon self te lisensieer vir elke kategorie (jaggeweer en haelgeweer, handwapen, semi auto). Daarna moet jy na hartelus wapens in die kategoriee waarvoor jy gelisensieer is te kan aanskaf. Maak die lisensieering streng met toetse en nog wat, dis fine, streamline net die stelsel sodat die huidige admin minder is. Op die stadium is dit nie die maand of 2 wag wat die wit waks uit my uit irriteer nie, maar die helse admin wat gepaardgan met n aansoek saamstel en indien. Maar dat daar wetgewing moet wees is 'n feit soos 'n baksteen.
Dis presies dieselfde as 'n kar. In die verkeerde hande is dit ook 'n moordwapen, maar as jy 'n bestuurslisensie het kan jy 1000 karre koop as jy lus het.
En die manne wat semi-autos soek moet hardloop en gou maak, die k#k gan spat as daai goed in Amerika verban word, wat uiteraard gan veroorsaak dat die uitvoer na ander lande ook 'n helse probleem gan word.
My 2c...
Groete,
Lou
Aim small, miss small
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Hier is n skakel na n doktor se skrywe wat dit in perspektief plaas. http://rense.com/general33/antigun.htm Ek verwys ook breed hierna in my artikel. (Raging Against Self Defense)
Die slegte nuus is dat selfs die ISS (Institute Security Studies) verwys na die wapenwet as gefaal. Die ander slegte nuus is die FCA wet het niks te make met kriminaliteit of selfs om te verhoed dat onbevoegte persone (soos bv druggies en kriminele) n wapen bekom nie. Dis slegs n magspel, n spel met lewens.
Ander slegte nuus is die woord DEMOCIDE, en sy definisie is: Democide is a term used to describe "the murder of any person or people by a government." Ons het in hierdie week n Oud Russiese Doktor DR Yuri Maltsev in SA gehad wat daaroor gepraat het, sien asb: http://soundmoneysa.co.za/2013/01/why-s ... -africans/
Groetnis
Die slegte nuus is dat selfs die ISS (Institute Security Studies) verwys na die wapenwet as gefaal. Die ander slegte nuus is die FCA wet het niks te make met kriminaliteit of selfs om te verhoed dat onbevoegte persone (soos bv druggies en kriminele) n wapen bekom nie. Dis slegs n magspel, n spel met lewens.
Ander slegte nuus is die woord DEMOCIDE, en sy definisie is: Democide is a term used to describe "the murder of any person or people by a government." Ons het in hierdie week n Oud Russiese Doktor DR Yuri Maltsev in SA gehad wat daaroor gepraat het, sien asb: http://soundmoneysa.co.za/2013/01/why-s ... -africans/
Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Sarel, ek het die links wat jy opgesit het gelees. Alhoewel ek met baie daarvan saamstem en ook baie so voel, stem ek nie met alles saam nie.
Ek dink as 'n ou in die oggend opstaan met die idee dat alles en almal daarop uit is om jou te kry, gaan dit naderhand 'n lang dag word....
Ek verkies om nie so te leef nie.
Groete
Ek dink as 'n ou in die oggend opstaan met die idee dat alles en almal daarop uit is om jou te kry, gaan dit naderhand 'n lang dag word....
Ek verkies om nie so te leef nie.
Groete
Aim small, miss small
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
So maak elkeen van ons ons keuses. Al wat nodig is is om die ander persoon te vergun om volgens sy eie keuse ook te kan leef. Niemand wil volgens die keuse van n regering leef nie, maar volgens jou eie, dis tog n beskaafde (lees nie barbaarse) saamelewing waarin ons onself bevind.Eugene wrote: Sarel, ek het die links wat jy opgesit het gelees. Alhoewel ek met baie daarvan saamstem en ook baie so voel, stem ek nie met alles saam nie.
Ek dink as 'n ou in die oggend opstaan met die idee dat alles en almal daarop uit is om jou te kry, gaan dit naderhand 'n lang dag word....
Ek verkies om nie so te leef nie.
Groete
Die wapenwet is op almal van toepassing. Die SAPS en die Weermag ook. Die bykans 20 000 wapens van beide SAPS en Weermag wat weg is, geen enkele van hulle personeel is nog skuldig bevind onder die nuwe wet nie, hoe so? Hoekom is die meeste van die SAPS lede steeds nie met bevoegtheidsertifikaate uitgereik nie, en steed is hulle onder die nuwe wet skuldig? Steeds is daar geen aksie oor dit nie?
Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Mooi gestel EugeneEugene wrote: Sarel, ek het die links wat jy opgesit het gelees. Alhoewel ek met baie daarvan saamstem en ook baie so voel, stem ek nie met alles saam nie.
Ek dink as 'n ou in die oggend opstaan met die idee dat alles en almal daarop uit is om jou te kry, gaan dit naderhand 'n lang dag word....
Ek verkies om nie so te leef nie.
Groete
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Sarel, ekskuus ek was nou so n rukkie buite opvangs, ek gaan nou se twee post of so terug probeer van jou antwoord.
Jy het natuurlik die regom jouself te verdedig. Die nuwe wapenwet stem met jou saam, vandaar dat jy n hanwapen mag he om jouself te beskerm .dus in beginsel streef jy en die wapenwet dieselfde doel na.
Maar bloot omdat ander mense n wet verontagsaam, kan nie gebruik word as rede dat n wet geskrap moet word nie.
Ek se weer net omdat ander mense verkies om met onwettige bestuurslisensie rond te ry, beteken nie ons moet die wet wat jou verplig om n bestuurslisensie te skraap nie.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
James nee, dit verwys net na die punt dat om 'n wet te maak jy niks aan die eintlike saak doen waarvoor die wet daar is nie. Die man wat in sy onpadvaardige taxi ry sonder 'n bestuurs liksens het nie nou opgespring en sy taxi padwaardig gemaak en sy lisensie bekom nie net sodat hy binne die wet kan wees nie. Dieselfde is waar vir die onwettige eienaars van vuurwapens.James Wilson wrote: [quote author=sarel.wagner link=topic=17788.msg224547#msg224547 date=
In SA mag jy nie n kar/trok taxi bestuur sonder dat beide die bestuurder en die voertuig bevoeg is en n lisensie het nie, amper die helfte van voertuie is nie padwaardig nie en n groot klomp mense het nie lisensies nie soo ook nie hul voertuie nie.
Groetnis
Hierdie is presies my punt, as daar mense is wat hulle nie steur daaraan op wettige bestuurslisensie te verkry nie, beteken dit dan ons moet die wet wat jou verplig om n bestuurslisensie te he, skrap? Dit kan mos nie wees nie!
Net omdat jy kriminele kry wat die wette ignoreer beteken dit nie wetgewing moet gelos word.
Volgens ons konstutusie is almal gelyk, so ook voor die reg en ek het die reg om as onskuldig gesien te word todat ek skuldig bewys word in die hof. Hoekom word my regte dan ingeperk. Omdat ek iets kan aanvang? Dalk moord pleeg, of gewapende roof? Daar is klaar wette wat dit verbied. Dus word ek "gestraf" oor 'n misdaad wat ek nie gepleeg het nie.
Die verloor van vuurwapens is ook 'n kwessie wat myns insiens verkeerd gesien word. As jou kar gesteel word is dit die dief wat die Bad Guy is, as my vuurwapen gesteel word is ek verantwoordelik? Bull dust!! Dit is steeds die dief wat verantwoordelik is, hy is die krimineel. Selfs al le my wapen in my kamer oop en bloot op die kas. Hy breek by my huis in en steel my eiendom, hy is die verantwoordelike party finish en klaar.
Se my waar kry die kriminele van Engeland hulle vuurwapens? Aangesien daar nie wettige eienaars is om van te steel nie.
Kinders behoort nie toegang te he nie, daarmee stem ek saam, maar as verantwoordelike grootmens kan ek self besluit watter stappe ek wil doen om dit in te perk. Dat die staat my voorskryf dat wapens vir sport ongelaai in die kluis moet wees steek my dwars in die krop.
Ons is te dankbaar die staat laat ons toe om wapens te besit dat ons maar net toegee, deur ons te lisensieer het hulle 'n baie voledige databasis van elk een van jou en my wapens. As dit tyd raak dat hulle voel dit is nou nodig om hulle te vat weet hulle wie, waar en hoeveel om te kom oplaai.
Daar is dorpe in Amerika waar jy verplig is om 'n wapen te besit, as jy nie een het nie moet jy 'n stewige Tax betaal. Wil jy raai wat die "crime rate" van die dorpe is?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Ek het probeer om nie verder hier kommentaar te lewer nie, maar ek verstaan nie lekker nie 
Greg, wat is dit wat jy en Sarel probeer sê? Verduidelik dit net bietjie eenvoudiger dat 'n dom ou soos ek dit ook verstaan!
Wil julle hê dat daar GEEN vuurwapen wette moet wees nie? Elke ou kan by 'n gunshop instap en betaal en uitstap met sy gun, want daar is in elk geval onwettige guns in die taxirank te koop? Ongeag of hy glo alle boere moet dood en hy het 'n effense sielkundige afwyking, want ten minste het jy ook 'n gun en as die ou besluit om jou in 'n mall aan te vat, dan kan jy en jou hele gesin terugskiet op hom en sy hele gesin! Jy kan ook jou vuurwapens bêre of los waar jy wil, want die onwettige houer van sy onwettige gun, het nie 'n kluis nie, so waarom moet jy ene hê? Dis mos darem maklik om net nog ene te kry by die shop! As jou kind nie van sy juffrou hou nie, kan hy sy gun saamvat skooltoe en die aangeleentheid met haar bespreek, soos onlangs in die VSA....
Niemand hoef ook verder bestuurslisensie te kry nie, want taxibestuurders koop in elk geval hulle lisensies en hulle taxi's is onpadwaardig, so skrap daai wetgewing ook?
Maar waarom daar stop, daar is so baie ouens wat hulle kwalifikasies vervals, waarom nie sommer ook grade en kwalifikasies skrap nie, dan besluit elkeen wat hy wil doen en more kan ek ope hartoperasies doen?
En verkeersreels, die taxis kom dit ook nie na nie, hoekom moet ek, kom ons skrap dit ook, elke ou maak soos hy wil?
Is dit wat julle voorstel, want ek is nou sleg onseker?

Maw daardie dorp, het n beheer oor wapens, hulle verplig om n wapen te he, jy kan dus nie self besluit nie. Dit is bloot n ander vorm van die staat wat vir jou dikteer.
Moet met Eugene hier saamstem,
Jy kan nie vir my se dat die wet dat jy n bestuurslisensie moet he, het nie n uitwerking op die land se paaie nie. Wat van as niemand verplig was om n lisense te he nie?
Volgens jou punt dat as die wet nie werk nie moet die wet nie bestaan nie. Dis intresant om te sien dat mense vrede het met bestuurs lisensie maar nie met wapen lisensies nie.
Soos jy tereg se is jy n verantwoordelike volwasse persoon jy en baie soos jy is egter in die minderheid in die land. Sonder n wet wat riglyne oor wapen berging neerle, sal baie kinder al hul hande op wapens kon le.

- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Eugene en James ek saam saam julle op hierdie een.
Ek is ook vir eers klaar met die topic.
Groetnis
Ek is ook vir eers klaar met die topic.
Groetnis
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Eugene, dit is my standpunt, ja. En natuurlik kan jy met my verskil dit is ook jou konstitionele reg.Eugene wrote: Ek het probeer om nie verder hier kommentaar te lewer nie, maar ek verstaan nie lekker nie
Greg, wat is dit wat jy en Sarel probeer sê? Verduidelik dit net bietjie eenvoudiger dat 'n dom ou soos ek dit ook verstaan!
Wil julle hê dat daar GEEN vuurwapen wette moet wees nie? Elke ou kan by 'n gunshop instap en betaal en uitstap met sy gun, want daar is in elk geval onwettige guns in die taxirank te koop? Ongeag of hy glo alle boere moet dood en hy het 'n effense sielkundige afwyking, want ten minste het jy ook 'n gun en as die ou besluit om jou in 'n mall aan te vat, dan kan jy en jou hele gesin terugskiet op hom en sy hele gesin! Jy kan ook jou vuurwapens bêre of los waar jy wil, want die onwettige houer van sy onwettige gun, het nie 'n kluis nie, so waarom moet jy ene hê? Dis mos darem maklik om net nog ene te kry by die shop! As jou kind nie van sy juffrou hou nie, kan hy sy gun saamvat skooltoe en die aangeleentheid met haar bespreek, soos onlangs in die VSA....
Niemand hoef ook verder bestuurslisensie te kry nie, want taxibestuurders koop in elk geval hulle lisensies en hulle taxi's is onpadwaardig, so skrap daai wetgewing ook?
Maar waarom daar stop, daar is so baie ouens wat hulle kwalifikasies vervals, waarom nie sommer ook grade en kwalifikasies skrap nie, dan besluit elkeen wat hy wil doen en more kan ek ope hartoperasies doen?
En verkeersreels, die taxis kom dit ook nie na nie, hoekom moet ek, kom ons skrap dit ook, elke ou maak soos hy wil?
Is dit wat julle voorstel, want ek is nou sleg onseker?![]()
![]()
![]()
Kinders is 'n ander saak dit is nie wat ek voorstel nie.
Hoekom dink jy dit sal in die wilde weste verander? Ons het tog steeds wette wat moord, roof en verkragting verbied, dit sal eerder sulke gevalle baie minder maak. Onthou hoe jy was voor jy jou vuurwapen gehad het, maklik die taxi die bird geflip as hy voor jou inry. Nou dink jy twee keer daaroor want jy weet as jy die situasie eskaleer dit in iets lelik kan ontaard. "A armed community is a polite community."
Maar ek stem saam die debat is counter productive. Dit is my siening en ek staan daarby, maar ek besef dat die FCA hier is om te bly, nie die debat of enige ander een sal maak dat die wet op wapenbeheer verslap word nie. Ek het my standpunt probeer verduidelik, duidelik kry ek 'n nul vir debat aand, LOL en volstaan ook nou hiermee met die post.
Groetnis.
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Mense, julle mis die punt. Niemand hier is so onverantwoordelik (behalwe nou die kriminele natuurlik) om net alle wetgewing te skrap nie. All mense het heel duidelik nie dieselfde vlak van beskawing nie en ander is selfs barbaars, lees maar net die koerante.
Die punte oor lisensies is gemaak on te bewys dat wetgewing sonder toepassing niks bereik nie. Lees asb my artikel oor beheer en dood in SA nadagtig deur.
Die punte is die volgende:

- Die wapenwet gaan nie oor bevoegheid nie, dan sou die persoon bevoeg verklaar word en jy kan wapens besit
- Die wapenwet gaan nie daaroor om kriminele in te perk nie, heel duidelik is dit nie moontlik nie
- Die wapenwet beheer heel duidelik nie die SAPS of die Weermag en Regering nie want die SAPS se lede is nie bevoeg verklaar nie so ook nie die Weermag nie. Verder is die verlore wapens nou in kriminele hande en niemand is te boek gebring nie
- Al Die mense van die staat sonder sertifikaate is in onwettige besit van vuurwapens, die persoone het ook nie lisensies vir die vuurwapens nie
- Die wapenwet het steeds nie die ANC ontwapen nie en beheer hulle ook nie (ANC het soos ek reeds gese het na raming 100 Ton se wapens, heel moontlik baie meer) almal ongelisensieer en MK en die ANC lede het nie vir bevoegtheid gegaan nie
- Niemand van die ANC is sedert die nuwe wapenwet vervolg nie en die wapens is ook nie ingehandig of vir ballistiese toetse gestuur nie, so ook is niemand van die SAPS en Weermag wat heel duidelik volgens die regering se eie erkenning nie bevoeg verklaar is nie, nog vervolg nie
- Daar is tussen 6 en 8 miljoen onwettige wapens en dus heel duidelik 6-8 miljoen gewapende kriminele
- So wie beheer die wapenwet nou eintlik?
Groetnis
Last edited by sarel.wagner on Fri Jan 18, 2013 2:40 pm, edited 1 time in total.
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Greg, wat ek altyd wardeer is dat so n brandpunt soos die opgevoed bspreek kan word. Ek sal jou wel se waarmee ek met jou saamstem. Die feit dat n wettige wapen eienaar wat wel sy wapen vir selfverdediging gebruik, baie keer asn suspect gesien word. Hier dink ek wel dit is weer sommige in die SAPD wat militant is, en moeilikheid soek.
Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is altyd agterdogtig waar die regering betroke is en wat hul versteekte motiewe. Ek dink net beheer oor wapens of dan die poging tot beheer is nodig. Soos wat daar gepoog word om voertui, skedule medisyne en chemikalie te beheer.
Kom ek sluit post af deur net een stelling te maak. As die regering beheer oor wapens laat vaar en jy kan wettig n AK 47 koop .Die eerste wettige AK wat wettig gekoop is omdat dit nie meer beheer word nie,wat dan gebruik word vir n massa moord soos n skool skiettery. Sal die ANC regering dan dit as n verskoning gebruik en dan gaan en totale verbod op enige privaat wapenbesit plaas.
Sarel, ek sien jy het ook ou gepost, ek gaan gou jou post ook lees
Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is altyd agterdogtig waar die regering betroke is en wat hul versteekte motiewe. Ek dink net beheer oor wapens of dan die poging tot beheer is nodig. Soos wat daar gepoog word om voertui, skedule medisyne en chemikalie te beheer.
Kom ek sluit post af deur net een stelling te maak. As die regering beheer oor wapens laat vaar en jy kan wettig n AK 47 koop .Die eerste wettige AK wat wettig gekoop is omdat dit nie meer beheer word nie,wat dan gebruik word vir n massa moord soos n skool skiettery. Sal die ANC regering dan dit as n verskoning gebruik en dan gaan en totale verbod op enige privaat wapenbesit plaas.
Sarel, ek sien jy het ook ou gepost, ek gaan gou jou post ook lees
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Dit is juis my punt. Jy wil he almal in die land mag wapens wetyig besit, sluit dit nou die barbare wat jy meen saam met ons leef in?sarel.wagner wrote: Mense, julle mis die punt. Niemand hier is so onverantwoordelik (behalwe nou die kriminele natuurlik) om net alle wetgewing te skrap nie. All mense het heel duidelik nie dieselfde vlak van beskawing nie en ander is selfs barbaars, lees maar net die koerante.
Groetnis
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
James met alle respek gese, ons en dit sluit jou en myself ook in, is bekommerd oor die misdaad en geweld in ons land. Ons is bekommerd oor ons eie veiligheid en ook die van ons geliefdes en families. En van ons kan maklik agv die geweld vermoor word.
Wat my ergter BAIE meer tot kommer stem is die regering wat homself nie onderhewig maak aan sy eie wette nie. So ook nie die ANC nie. Hierdie is erkende feite. Dit bring dus mee dat net die regering en die kriminele wapens gaan he en nie een van hulle is bevoeg nie?
Ons almal beter bekommerd wees oor die baie wapens en aleenreg wat die regering het om baie mense vinnig te vermoor, Democide. Dit het baie gebeur, oor die 200 Miljoen mense het al agv Democide gesterf, en dit begin altyd op dieselfde manier, wapenbeheer deur wetgewing wat regerings aleenreg gee op geweld en sys eie mense blootstel and die polisie en weermag en kriminele bendes se geweld, alles deel van Democide.
Glo my as ek se dat die wetgewing wat huidig te boek gestaaf is is net die begin. Gaan lees maar oor die National Democratic Revoilution. Gaan lees maar oor die sogenaamde "freedom" charter van die ANC. Gaan lees dan ook wat het Joe Slovo te se gehad in 1990 en wat se die ANC self op hulle webwerf oor diue charter en oor Socialisme. Lees dan daarmee saam die artikel wat ek geskryf het en die skakels wat ek gepos het.
Daar is n baie groot kans dat die wetgeweing verskerp gaan word, kyk maar na die wysigings wat reeds voorgestel is, ek het al die leeswerk klaar gedoen, en besluit self of ons in n goeie posisie is al dan nie.
Groetnis
PS: Ek werk aan nog n artikel wat meer insig gaan bring or die redes agter die wapenwet.

Last edited by sarel.wagner on Fri Jan 18, 2013 3:04 pm, edited 1 time in total.
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
James, ek het reeds in my vorige pos waar van jy hier gebruik het gese, die wette kan nie geskrap word nie.James Wilson wrote: Dit is juis my punt. Jy wil he almal in die land mag wapens wetyig besit, sluit dit nou die barbare wat jy meen saam met ons leef in?
Terselfdertyd kan ons nie bekostig dat stelselmatig oor tyd on reg om onself te verdedig teen enige geweld en gevaar ingeperk mag word nie.
Jy kan beswaarlik verwag dat jy die reg mag he maar jou buurman mag nie die reg he om homself te verdedig nie. Wat maak jy as iemand 2 keer so groot soos jou vrou, of jyself, op julle afstorm met n panga? Net jy kan iets hieraan doen, SAPS gaa eers opdaag waneer julle beide vermoor is?
Ek wil die reg behou om te kan besluit om myself te verdedig. Ek wil die reg he om te kan besluit hoe ek myself wil verdedig. Daardeur kan ek mos nou nie jou dieselfde reg ontneem nie?
Groetnis
Dankie
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
So ek jy en die wapenwet stem dus saam? Ons mag onself verdedig volgens die wet. Die wet maak selfs spesiaal voorsiening daarvoor dat ons wapens spesifiek daarvoor mag aankoop. Wat is dan nou die probleem?sarel.wagner wrote: James, ek het reeds in my vorige pos waar van jy hier gebruik het gese, die wette kan nie geskrap word nie.
Terselfdertyd kan ons nie bekostig dat stelselmatig oor tyd on reg om onself te verdedig teen enige geweld en gevaar ingeperk mag word nie.
Jy kan beswaarlik verwag dat jy die reg mag he maar jou buurman mag nie die reg he om homself te verdedig nie. Wat maak jy as iemand 2 keer so groot soos jou vrou, of jyself, op julle afstorm met n panga? Net jy kan iets hieraan doen, SAPS gaa eers opdaag waneer julle beide vermoor is?
Ek wil die reg behou om te kan besluit om myself te verdedig.
Groetnis
Dankie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Ag nee man James, lees asb alles .
Moenie net vassteek by die wet en dat dit selfverdediging toelaat nie, is lankal nie so eenvoudig nie.
Die wet beperk almal om te besluit oor hoe en met wat jy jouself kan vededig. Die wet se jy mag nie jou wapen (behalwe jou SD wapen) gelaai bere of vervoer nie. Die wet ontneem jou van jou regte James, en so ook alle wetsgehoorsame burgers maar ontneem nie die kriminele van hulle regte nie.
Ook verseker dit nie dat die regering by monde van die Polisie en Weermag wetsgehoorsaam is en bly nie, hulle is jou grootste bedreiging. Hulle gee prakties hulle wapens weg vir die kriminele, hulle verkoop hulle wapens waarvoor jy betaal, aan die kriminele vir sakgeld.
Hoe dan nou? Watter deel van dit is nie logies nie, maak steeds nie sin nie? Watter deel van jou regte gee die wet jou, net mooi niks. Die Konstitusie gee, nee erken jou reg, maar dan net daarna ontneem die wet jou die reg en gee, nee laat jou toe on so n afgewaterde biki daarvan te behou.
Groetnis
Die wet beperk almal om te besluit oor hoe en met wat jy jouself kan vededig. Die wet se jy mag nie jou wapen (behalwe jou SD wapen) gelaai bere of vervoer nie. Die wet ontneem jou van jou regte James, en so ook alle wetsgehoorsame burgers maar ontneem nie die kriminele van hulle regte nie.
Ook verseker dit nie dat die regering by monde van die Polisie en Weermag wetsgehoorsaam is en bly nie, hulle is jou grootste bedreiging. Hulle gee prakties hulle wapens weg vir die kriminele, hulle verkoop hulle wapens waarvoor jy betaal, aan die kriminele vir sakgeld.
Hoe dan nou? Watter deel van dit is nie logies nie, maak steeds nie sin nie? Watter deel van jou regte gee die wet jou, net mooi niks. Die Konstitusie gee, nee erken jou reg, maar dan net daarna ontneem die wet jou die reg en gee, nee laat jou toe on so n afgewaterde biki daarvan te behou.
Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Ek dink elke Suid Afrikaner moet die twee artikels deeglik bestudeer.sarel.wagner wrote: Hier is n skakel na n doktor se skrywe wat dit in perspektief plaas. http://rense.com/general33/antigun.htm Ek verwys ook breed hierna in my artikel. (Raging Against Self Defense)
Ons het in hierdie week n Oud Russiese Doktor DR Yuri Maltsev in SA gehad wat daaroor gepraat het, sien asb: http://soundmoneysa.co.za/2013/01/why-s ... -africans/
Groetnis
Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Democide:
Just to give perspective on this incredible murder by government, if all these bodies were laid head to toe, with the average height being 5', then they would circle the earth ten times. Also, this democide murdered 6 times more people than died in combat in all the foreign and internal wars of the century. Finally, given popular estimates of the dead in a major nuclear war, this total democide is as though such a war did occur, but with its dead spread over a century. http://www.hawaii.edu/powerkills/20TH.HTM
262 000 000 (262 Miljoen mense) is sedert 1900 tot 1990 deur regerings vermoor in Democide aanvalle. Dit is waar regerings hulle eie mense van hul eie land vermoor het, nie in oorlog met ander lande nie.
Meeste van die regerings is of was Sosialisties en of Kommunistiese regerings met Socialistiese en Stalinistiese ideologiee. Onse eie ANC is n amptelik lid van Sosialist International.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by sarel.wagner on Fri Jan 18, 2013 4:13 pm, edited 1 time in total.
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
Sarel, ek bly maar by dit vassteek want ek kry nognie antwoorde nie. Jy se jou wil die reg he om jouself te verdedig, en ek se weer die wet maak voorsiening vir dit. Wat is die dan die probleem. Maar kom ons los dit maar eers daar tot later.
Jy se daar is baie onwettige wapens in omloop, jy se daar is baie barbare in die land. Jou oplossing is om die laaste bietjie beheer wat daar nog oor die wapens is, te los sodat almal wat nognie wapen het nie, insluitend die barbare ook wettig wapens mag he?
Jy se daar is baie onwettige wapens in omloop, jy se daar is baie barbare in die land. Jou oplossing is om die laaste bietjie beheer wat daar nog oor die wapens is, te los sodat almal wat nognie wapen het nie, insluitend die barbare ook wettig wapens mag he?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
James, verduidelik asb hoe gaan jy sorg en wie gaan die besluit maak of ek bevoeg is en of jy bevoeg is of nie?
As jy jouself die reg toeien om jouself te kan vededig, hoe bepaal jy wie anders mag dit nie kan doen nie?
Alles is jou standaarde, jou verdediging? Wie bepaal wie is n barbaar en hoekom?
Groetnis
As jy jouself die reg toeien om jouself te kan vededig, hoe bepaal jy wie anders mag dit nie kan doen nie?
Alles is jou standaarde, jou verdediging? Wie bepaal wie is n barbaar en hoekom?
Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: Vuurwapen wetgewing, goed of sleg?
James, mag ek vra, wie in jou opinie mag wapens he en wie nie? Met barbare neem ek aan jy meen krimenele, plaas moordenaars, diewe inbrekers, verkragters en dies meer? Hulle het klaar wapens.James Wilson wrote: Sarel, ek bly maar by dit vassteek want ek kry nognie antwoorde nie. Jy se jou wil die reg he om jouself te verdedig, en ek se weer die wet maak voorsiening vir dit. Wat is die dan die probleem. Maar kom ons los dit maar eers daar tot later.