Prys Details op Mossberg .308

Post Reply
User avatar
Makwassie
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Jan 16, 2013 3:13 pm

Prys Details op Mossberg .308

Post by Makwassie »

Goeie More...

Ek wil hoor of iemand dalk vir my 'n indikasie kan gee wat 'n goeie tweedehandse prys is vir 'n Mossberg .308 geweer met scope (ongelukkig nie details nie). Ken iemand wat een wil laat gaan, toe sê hy ek moet offer maak... obviosly was R500 die verkeerde antwoord :) haha.

Byvoorbaad dank vir hulp.

M
-----------
Rock 'n Roll Ain't Noise Pollution...

Howa .308
Savage .223 Rem
BRNO .22lr Mod 1
CZ 75 P-07 Duty
Gamo Whisper X CFR
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Prys Details op Mossberg .308

Post by FHM »

N goeie tweedehanse prys se jy...is dit n goeie tweedehanse Mossberg 308 sou ek eerder myself afgevara het ;)

Makwassie doen jouself n guns as jy regtig baie belangstel om die geweer te koop, en vra jou vriend dan neem julle die geweer na 2 of 3 wapenhandelaars in julle omgewing en kry n wardasie.
Persoonlik sou ek ook dat n geweersmid na die geweer se meganismes kyk asook die loop en n professionele opinie gee in watse toestand die geweer is.
Derdens sou ek my pel vra om saam te gaan skietbaan toe en die geweer loop toets het vir akurasie en algemene werking van alle komponente.

Dan sou ek my pel n aanbod maak! ;)

Net n opinie.
Last edited by FHM on Fri Jan 18, 2013 1:17 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Makwassie
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Jan 16, 2013 3:13 pm

Re: Prys Details op Mossberg .308

Post by Makwassie »

Baie Dankie vir die punte. Sal hom opkomandeer en hom gaan toets en vir opinies vat by geweersmit...

A
-----------
Rock 'n Roll Ain't Noise Pollution...

Howa .308
Savage .223 Rem
BRNO .22lr Mod 1
CZ 75 P-07 Duty
Gamo Whisper X CFR
Post Reply