Duiker deur rooikat gewond

Post Reply
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

Duiker deur rooikat gewond

Post by Felix »

Ek het op hierdie mooi duiker af gery. Die outjie was blind en het in bome en bosse vas geloop en die heeltyd om geval. Ek het hom toe gevang (met baie min moeite, so swak was hy) om te kyk of ek hom nie kan inspuit en in n kampie by die huis laat aansterk nie. Toe ek hom vang sien ek hy is te sleg vermink en sy longe is selfs ge"puncture" deur die kat se naels. Neem aan hy is in die vang proses verblind want daar was snye op sy gesig. Moes hom maar met groot hartseer keel af sny. Wens daar kon groenes by wees om die arme dier se lyding te sien.

Kon nog nie die kat in die hande kry nie, maar sy tyd is min.  >:(
Image
Image

Die bobbejaan was n alleen loper wat by my en die buurman gevang het en selfs een nag by die volk se huise gaan draai maak het. Het hom toevallig raak gery met 2 gewapende vriende agter op die bakkie  ;D

Image
Vas!
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

Re: Duiker deur rooikat gewond

Post by Felix »

Is ek reg as ek aan neem dis n rooikat? Die foto van die snye onder aan die kaak is te onduidelik so ek het dit maar nie op gesit nie.
Vas!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Duiker deur rooikat gewond

Post by Nico Harris »

mooi bobbejaan. met wat het hulle geskiet?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

Re: Duiker deur rooikat gewond

Post by Felix »

Met n 223 en 30-06.
Vas!
Post Reply