
Groetnis
MEERKAT






MEERKAT wrote: Miskien moet silincers met verloop van tyd geweeg word wat moontlik 'n aanduiding sal gee van hoeveel carbon daar binne is, maar net 'n gedagte.







Ek dink jy verwar die whap geluid met die klank wat die slagpen maak as hy release uit die vuil paste waarin hy vassit as hy gespan is en jy die sneller trek.Dawie D wrote: Ek weet net my geweer het n twist in sy loop en so nou en dan "whap" hy ook nog.![]()
![]()
Groete Dawie


Inteendeel, skiet hy sommer glad nie.Dawie D wrote: en as ek hom so vinnig oorhaal dan skiet hy immers nie van self nie![]()
![]()
![]()