Horisontale stringing by 222 LADING
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Horisontale stringing by 222 LADING
Ek soek bietjie raad asb.
Ek het 'n lading wat vertikaal baie goed groepeer maar swak doen horisontaal.
Ek glo nie die skote word getrek nie.
Waar kan ek begin soek of wat kan ek verander.
Lading is 24g 321 met 50 g Nosler BT tpl 56.8
Sal waardeer as julle kan help.

Last edited by Guest on Mon Jan 14, 2013 9:34 pm, edited 1 time in total.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Horisontale stringing by 222 LADING
Bedoel jy die skote klim al hoer?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Horisontale stringing by 222 LADING
Nee die hoogte verskil is baie min.
Die horisontale verspreiding is egter omtrent 2-3 dm op 100m.
Die horisontale verspreiding is egter omtrent 2-3 dm op 100m.
Last edited by Guest on Mon Jan 14, 2013 9:52 pm, edited 1 time in total.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Horisontale stringing by 222 LADING
Goed, as jy dan begin skiet, jou eerste skoot isin die middel gaan die ander skote dan al verder weg, maw skoot 2 is n duim regs van skoot een en skoot 3 is weer n duim regs weg van skoot 2 . Die skote gaan alhoe verder weg van skoot 1?
oF
Skoot 1is in die middel, skoot 2 is n duim regs weg van skoot 1, maar skoot 3 is weer n duim lings van skoot 1?
oF
Skoot 1is in die middel, skoot 2 is n duim regs weg van skoot 1, maar skoot 3 is weer n duim lings van skoot 1?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Horisontale stringing by 222 LADING
Ek het nog ni so opgelet nie Is nie seker hoe skote opvolg nie.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Horisontale stringing by 222 LADING
Dis moontlik een van die volgende:
wind,
TPL fine tuning,
onstabiele skietplatvorm,
6" agter die kolf
wind,
TPL fine tuning,
onstabiele skietplatvorm,
6" agter die kolf
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Horisontale stringing by 222 LADING
Ek sal bietjie met TPL speel.
As ons reg gemeet het is my jump baie min, dalk .3mm.
Wat sou julle aanbeveel jump groter of kleiner?
Ek glo nie dit is wind of skietplatvorm nie.
Dit kan ek wees maar ek doen dit nie met my ander gewere nie.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Horisontale stringing by 222 LADING
Werk van die jump wat jy nou het verder weg van die groewe. ,3mm op n slag. Jy behoort hom reg te kry.
Veiligheid eerste manne!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Horisontale stringing by 222 LADING
Dagsê manne.
Ek het laas jaar dieselfde met my nuwe Howa gehad, skote wat horisontaal versprei.
Na heelwat lading ontwikkelling het my draad op die skietbaan gestrip en toe strip ek die Howa.
Die agterste skroewe wat die Picatinni rail moet vashou was net te kort en het gestrip.
Rail was dus los. Ek het gemeet en die gate op die rail 3,5 mm dieper geboor aangesien daar nog genieg "vleis" was om dit te doen.
Die uiteinde, 'n 7mm, 3skoot groep op 100m met my oorspronklike lading.
Sê maar net.
Groete, Gawie.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Horisontale stringing by 222 LADING
30 06, dit is hoekom ek vra, ek dink ook iets met die skietplatform of noem dit nou maar jou setup of watter woord die manne ookal gebruik, ek dink daar iewers is die fout. Is jou loop gepak of swewend? Ek kry die idee jou scope mounts of drukpunt is n probleem.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Horisontale stringing by 222 LADING
Dankie vir al die raad ek sal dit volg.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Horisontale stringing by 222 LADING
intersant
Ek het n 222 gekry wat ook horisontaal sy koels versprei. Ek het hom gebed en hy is beter, maar nog nie reg nie.
gaan nou met die TPL speel. Hou op hoogte of jy regkom hier asb.
Frikkie
Ek het n 222 gekry wat ook horisontaal sy koels versprei. Ek het hom gebed en hy is beter, maar nog nie reg nie.
gaan nou met die TPL speel. Hou op hoogte of jy regkom hier asb.
Frikkie
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Horisontale stringing by 222 LADING
Ek het my TPL korter gemaak en daar is definitief 'n verbetering.
Ek het nou weer van dieselfde TPL gelaai en sal dit ook gaan toets.
My eesrte lading was vas teen die lands en die beter lading is so .6mm weg van die lands.
Hoop dit help.
Ek het nou weer van dieselfde TPL gelaai en sal dit ook gaan toets.
My eesrte lading was vas teen die lands en die beter lading is so .6mm weg van die lands.
Hoop dit help.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Horisontale stringing by 222 LADING
Ek sal weer moet gaan kyk hoe ver ek van die lands is. Selfde punt as jy en selde lading. 21.5duim loop op Sako Vixen met microgrove loop
Frikkie
Frikkie