Sommer lekker die hel in!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Sommer lekker die hel in!
Kom nou net agter my splinter nuwe Ford DC se spaarwiel is gesteel. Hoop die een wat him gesteel het het hom bitter nodig, en mag hy maar ook sommer 'n meneer kramp in sy g@t kry
. Manne maak seker jy sit 'n slot op jou spaarwiel voor joune ook verdwyn, ek het voor dat ek die bakkie Gekry het nog myself Gemaan om die slot op te sit nadat my skoonpa sin van sy Toyota afgesteel was, het toe skoon vergeet en betaal nou maar die prys vir my vergeet agtigeid.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5028
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Sommer lekker die hel in!
Ek kan nie verstaan dat hulle nie standaard 'n slot meganisme op R400K bakkies kan opsit vir die spaarwiel nie. 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- 1250bandit
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:24 pm
Re: Sommer lekker die hel in!
My was ook gesteel. Sterkte om te vervang
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Sommer lekker die hel in!
Ai tog
Dink net 4 spaar wiele is 1 nuwe stel bande met mags en goed vir 60000km
Al gemors van die slot is dat jy onder die voertuig moet inkruip om die slot a te haal.
Die Isuzu het 'n slot op waar die slinger moet in gaan.
Dink net 4 spaar wiele is 1 nuwe stel bande met mags en goed vir 60000km
Al gemors van die slot is dat jy onder die voertuig moet inkruip om die slot a te haal.
Die Isuzu het 'n slot op waar die slinger moet in gaan.
So paar gewere en messe.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Sommer lekker die hel in!
Die slot het net 'n manier om vol so vol grond en roes te raak dat jy nie jou spaarwiel af kry nie. Sit maar 'n stuk wondergom oor die sleutelgat of ry 'n boltcutter saam.
-
Vasvat
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Jul 31, 2010 9:59 pm
Re: Sommer lekker die hel in!
Hulle het my toyota Dc s'n gesteel by Tygervallei so paar jaar terug, wou slim wees en trek deur die parkeer area om nie weer uit te reverse nie, grootste fout! Die D...... het agter my bakkie ingetrek en met boltcutter die ketting geknip. Ek wou mens "seermaak", gaan na die veiligheidswagte en kla, hy vertel my ek is nommer 26 vir die week, die manne is glo baie besig!
Willie
Willie
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Sommer lekker die hel in!
Ja nee die Do.... maak lekker geld met die.
Ek sal ook nie verbaas wees as die sekeriteids beamptes ook kop in een mus is met die trawante nie....
Mooiloop
JP
Ek sal ook nie verbaas wees as die sekeriteids beamptes ook kop in een mus is met die trawante nie....
Mooiloop
JP
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Sommer lekker die hel in!
+1wlm wrote: Die slot het net 'n manier om vol so vol grond en roes te raak dat jy nie jou spaarwiel af kry nie. Sit maar 'n stuk wondergom oor die sleutelgat of ry 'n boltcutter saam.
Veiligheid eerste manne!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Sommer lekker die hel in!
Ja,
Ek het ook al n spaar wiel so geskenk.
Maar stuk ketting en slot gekoop en so vas gesluit.
Ek het ook al n spaar wiel so geskenk.
Maar stuk ketting en slot gekoop en so vas gesluit.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Sommer lekker die hel in!
Bietjie van die topic af maar dit wys jou wat die sogenaamde karwagte of sekuriteitsmanne werd is. Net 'n gesofistikeerde manier van bedel.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Sommer lekker die hel in!
My D-tec sin ook gesteel, die slot het niks ge help nie, die is soos niks af gebreek en weg is my spaar wiel. R4000 se skade.

Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
