Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Marc wrote:
Ek hou van die vrygewige verstellings, 120 MOA elevasie en 80 MOA vir wind
Yes Marc, jammer man, ek mis n post en dan skuif dit so ver af dat ek dit nie weer sien nie.
Die eerste BEAST scopes gaan in April beskikbaar wees, dit vergelyk met March. Prys R30k plus
immelmanw wrote:
Yes Marc, jammer man, ek mis n post en dan skuif dit so ver af dat ek dit nie weer sien nie.
Die eerste BEAST scopes gaan in April beskikbaar wees, dit vergelyk met March. Prys R30k plus
Die grootbaas van nightforce beplan on huntex toe te kom, ons probeer alles in ons vermoee om n BEAST hier te kry dat ons almal een kan sien en vashou. Ek gaan ook probeer om die werelbekende "bullethole" scope hier te kry. Dit is n ongelooflike storie, ek het die scope al in Amerika vasgehou! Hy travel so van skou na skou.
Groete
Willem
Nee maar dan kom maak ek 'n koffie daar in die hoek, sien uit na die skou. Julle manne doen darem wragtag baie moeite vir ons, 30k is stuif, maar niks is meer goedkoop deesdae nie, sien uit om moontlik een te kan betas en bekyk. Dankie vir die terugvoer
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner