Snaakse versoek - diere optrede
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Snaakse versoek - diere optrede
Fanie
Ek dink dit is maar die tekens van die tye of wat dink jy

- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Snaakse versoek - diere optrede
Dis nou nie n snaakse verskynsel nie, maar die veld hier by ons is baie dood in die aande. Ek is die week op middag skof en ry 22H00 huis toe, 32km uit dorp uit. Hier in ons geweste, Wesselsbron/Hoopstad distrik is baie Steenbokke en Duikers, en op die stukkie pad sien ek baie bokkies in die aand. Meeste was 17 in een aand, 32km. Daar was al baie dooie aande waar ek geen bokkies sien nie, maar dis enkel aande. Die hele week het ek nog niks gesien nie. Ekt ook met die druiwers gepraat wat die werkers ry, ook hulle het die hele week nog niks gesien nie. Dis vir my regtig vreemd. Ek gaan maar vanaand gaan roep net om seker te maak daar is nog lewe in die veld.
Groete Alex
Ek sien geen lewe nie, nie eers n jakkals of n kat of n muishond nie!

Last edited by visstok on Sat Jan 05, 2013 7:16 am, edited 1 time in total.
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Snaakse versoek - diere optrede
Alex
Geluk mater, jy het nou al wat kat, hond, jakkals en ander ongediertes uitgeroei. Dis tyd jy kry vir jou ander plek om te roep.
Groete
Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Snaakse versoek - diere optrede
Fanie, jy soek teminste in die regte plekke en rigting...die diere van die veld sal lankal met hulle optrede en veranderde gewoontes wys as die natuur op `n verandering dui...toe `n tsunami die kusdele van lande getref het , het hase, katte ,varke en voels(het gevlieg) al vanaf die vorige dag die binneland in gehardloop(gevlieg)...as die mense net geweet het dat dit `n waarskuwing was sou baie minder mense gesterf het...maar ja ek dink daar is tog dinge wat begin verander...alles begin lyk of dit na die uiterstes gaan..soos die geweldige haelstorm wat in Kroonstad se omgewing deur getrek het...in Pretoria ook...hittegolf toestande wat meer en meer in die hoeveld voorkom...tog behoort `n mens dit toe te skryf aan natuur siklusse...al waarvan `n mens seker kan wees is dat daar veranderinge sal en gaan plaasvind...
.(nie deel van die natuurlike verskynsels nie...maar die politisie steel nou ook meer van die belastingbetaler se geld...meer as voorheen...en daar is `n toename van slaggate op al die paaie in alle dele van ons land....teerpaaie begin metamorfose ondergaan en vervel na `n grondpad toe...die verskillende kleur bokke is maar teeltegnieke...net pigment veranderinge....onthou lank terug het `n mens regtig goeie Blou bulle gekry...maar helaas hulle het ook maar oorgeslaan na Pienk koeie.maar met een speen as ek dit nie mis het nie ...alles kan ook nie normaal verander nie....(send from my Citizen pols horlosie)

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
Fanie
Re: Snaakse versoek - diere optrede
LKH, goeie waarnemings, veral oor die blou wat nou pienk raak.
Die klimaart verander, daar is beslis iets buitegewoond wat besig is om te gebeur.
http://news.yahoo.com/blogs/lookout/aus ... 17230.html
Nog 'n paar grade by dan gaan dit onleefbaar warm word. "pink and purple will now cover temperatures over 50 degrees Celsius"
Hierdie is nie maar net sommer nie, daar moet 'n rede wees waarom ons nou sulke radikale temperature beleef. As die winter ook rekord koues gaan bring kan dit radikaal word.
As ons in die wentelbaan om een of ander rede buitegewoon naby die son verby gaan dan is dit moontlik dat ons buitegewoon ver verby geslinger gaan word.
Almal lag oor die teorie van Nibiru wat hier verby kom elke paar duisend jaar, en beteken "crossing" of "point of transition", maar niks se dit kom nie nog nie. Ek wonder hoe die Mayans sulke goed uit hulle duime gesuig het, en soveel moeite gedoen het oor soveel eeue om dit op te teken. Ons wag maar en kyk, die waarheid sal wel uitkom.
"The record-setting temperature of 50.7 set in 1960"

Wat gaan jy doen as die son en die aarde so naby mekaar kom. Een ding is verseker die Mayans se datum was verkeerd.
Beretta
Wat gaan jy doen as die son en die aarde so naby mekaar kom. Een ding is verseker die Mayans se datum was verkeerd.
Beretta
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Snaakse versoek - diere optrede
Fanie
Dis nog negatief!
Groete
Jaco
Dis nog negatief!
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Fanie
Re: Snaakse versoek - diere optrede
Kyk, ek weet net soveel soos julle. Ek volg net wat gebeur.
Jako, sal ons almal ons koppe in 'n gat druk en maak of niks gebeur nie ?
Waarom is dit negatief ? Dalk sal iemand onthou om sy hoed op te sit as hy weer buite wil gaan rondloop.

Last edited by Fanie on Sun Jan 13, 2013 5:38 pm, edited 1 time in total.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Snaakse versoek - diere optrede
Fanie, die Mayans was nie verkeerd nie...die mense wat hulle teorie uitgele het was verkeerd...hulle het gepraat van `n "siklus" daar is baie siklusse in hulle stelsels...hierdie is net `n begin van `n volgende siklus wat baie natuur uiterstes tot gevolg gaan he...die feit dat ons te veel mense op aarde is en ons werksaamhede bydra tot die uiterste natuur skommelinge is maar net toevallig..
.as jy na die natuurstelsel kyk sal daar altyd siklusse wees...dit was die aarde se "blueprint"...maar nog altyd kon die natuur homself herstel...ek vermoed dit gaan miskien net nie meer so maklik wees om die wanbalans weer te neutraliseer nie..
.tog moet ons slim mense nie vergeet dat daar `n Skepper is wat die stelsels in plek gesit het nie...om `n mens te bekommer oor die dag van more gaan ook nie `n jota of titel daarvan verander nie...maar dit is goed om te sien dat sommige mense sulke fyn waarnemings doen ....veral as jy naby die natuur lewe...dit is hoekom `n mens tog `n jagter is...fyn waarneming is `n vereiste...vir sukses...
.as jy na die natuurstelsel kyk sal daar altyd siklusse wees...dit was die aarde se "blueprint"...maar nog altyd kon die natuur homself herstel...ek vermoed dit gaan miskien net nie meer so maklik wees om die wanbalans weer te neutraliseer nie..
.tog moet ons slim mense nie vergeet dat daar `n Skepper is wat die stelsels in plek gesit het nie...om `n mens te bekommer oor die dag van more gaan ook nie `n jota of titel daarvan verander nie...maar dit is goed om te sien dat sommige mense sulke fyn waarnemings doen ....veral as jy naby die natuur lewe...dit is hoekom `n mens tog `n jagter is...fyn waarneming is `n vereiste...vir sukses...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Snaakse versoek - diere optrede
Iets is beslis verkeerd want kyk hoe beneuk is hierdie klomp papaangedrewe kreature wat so betoog en afbreek...
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Williebees
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Tue Dec 29, 2015 10:13 am
Re: Snaakse versoek - diere optrede
Daar was meer luiperds en bruin hiënas op my pa se plaas naby Thabazimbi as ooit tevore in 2015.
En hulle het baie meer beeskalwers gevang as in die verlede.
En die Amptenare by natuurbewaring is meer onbeskof as ooit tevore - tel dit ook as abnormale gedrag?