KIA
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
KIA
Goeie dag almal.
Wil bietjie julle opinie kry oor KIA se produkte en diens.
My vrou se RAV4 moet nou vervang word. Die nuwe RAV kom glo in Junie uit maar ek het na die fotos gekyk en hy is maar baie lelik vir my. Ek is te bang vir n hijacking om haar met n Fortuner te laat ry en ek soek eintlik iets wat permanente 4x4 is.
Die KIA sportage AWD diesel lyk baie belowend maar die waglys is om van naar te word en die nuwe Sorento kom nou in Februarie uit. Die Sorento lyk baie belowend op papier maar ons almal weet papier is geduldig.
n Ander opsie wat ek oorweeg maar teen n helse prys is die TX Prado maar dis n laaste uitweg vir my.
Sal julle insette waardeer.

.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: KIA
Ry nou wel nie 'n KIA nie, maar 'n klein Hyundai I10 - beindruk met afwerking, gerief en verrigting vir 'n enjin van 1250cc. Synde hulle suster maatskappye is kan die IX35 ook moontlik 'n opsie wees - of is hy nie 4x4 nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: KIA
Ek ry n VW Tiguan 2.0TDi (Track & Field) nou al vir 2 en 1/2 jaar. 65 000 km op die klok
@ 7.8l per 100 km ave (stads verkeer ingesluit). Dit gaan af na tussen 5 en 6 liter op die
oop pad. Nog niks moeilikheid van n dag oud gehad nie. 4x4 tot ek dink in derde
en dan skakel hy oor na die voor wiele.
Ek het al lekker grond pad gery en baie ernstige modder sonder n gesukkel. Dan bly hy
permanent in 4x4. Het nou nie low range nie maar al die wiele grou darem saam en was
verbaas oor n paar plekke waar hy al uit geklim het.
Ek kan n bwb opgesny agter in kry, weet nog nie van n eland nie. Ek hoop om later
die jaar vir jou te kan sê.
@ 7.8l per 100 km ave (stads verkeer ingesluit). Dit gaan af na tussen 5 en 6 liter op die
oop pad. Nog niks moeilikheid van n dag oud gehad nie. 4x4 tot ek dink in derde
en dan skakel hy oor na die voor wiele.
Ek het al lekker grond pad gery en baie ernstige modder sonder n gesukkel. Dan bly hy
permanent in 4x4. Het nou nie low range nie maar al die wiele grou darem saam en was
verbaas oor n paar plekke waar hy al uit geklim het.
Ek kan n bwb opgesny agter in kry, weet nog nie van n eland nie. Ek hoop om later
die jaar vir jou te kan sê.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: KIA
Tripod, die ix35 het net so vreeslike waglys. Hy en die sportage is basies dieselfde behalwe vir die bakwerk.
Ek het die Tiguan so paar maande terug gaan toets bestuur en was baie beindruk maar sy spasie is so effe aan die knap kant. Volgens my nie te erg nie maar my vrou skop vas.
Die probleem met die Q3 en die X3 is dat byna niks wat nodig is standaard kom nie. Alles is op die ekstra lys teen n prys. En dan die runflat bande wat die X3 op het staan my gladnie aan nie.
Ek het die Tiguan so paar maande terug gaan toets bestuur en was baie beindruk maar sy spasie is so effe aan die knap kant. Volgens my nie te erg nie maar my vrou skop vas.
Die probleem met die Q3 en die X3 is dat byna niks wat nodig is standaard kom nie. Alles is op die ekstra lys teen n prys. En dan die runflat bande wat die X3 op het staan my gladnie aan nie.
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: KIA
Ek het die KIA Sedona 7 sitplek. Ek kan se dat KIA baie goeie produkte bou, en nog nie 'n dag se moeilikheid gehad het met myne nie.
Die Sportage en Sorento is baie mooi ook en afwerking uit die boonste rakke. Ek reken mens kry definitief waarde vir mens se geld.
Die Sportage en Sorento is baie mooi ook en afwerking uit die boonste rakke. Ek reken mens kry definitief waarde vir mens se geld.
ek soek nog wapens...
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: KIA
Die sportage en die nuwe soento wat volgende maand beskikbaar gaan wees is vrek mooi.
Al wat my bekommerd maak is dat op HELLOPETER.COM is daar n berg klagtes oor kia.
Al wat my bekommerd maak is dat op HELLOPETER.COM is daar n berg klagtes oor kia.
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: KIA
Het vir my vrou 'n 2010 Kia Sorento gekoop. Beste kopie wat ek gemaak het. Geen probleme nie en daai 2.2 enjin is sterk en het baie pluk aan hom. As hy vervang moet word gaan ek weer die Sorento 5 sitplek aanskaf - ons geniet hom vreeslik. Ja, mense kla, dis wat hulle doen. Gaan loer maar hoe word daar oor Toyota ook gekla ... Gaan ry die ding en maak jou eie keuse.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- DanieDuP
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Thu Dec 13, 2012 10:34 am
Re: KIA
Het vir amper 4 jaar met Kia Sorento gery. Geen probleme gehad nie net komplimente van vriende wat saam gery het.
Kia se diens was baie goed gewees kan regtig geen klagtes aan meld nie, ook een van die maklikste SUV om te bestuur, verla vir 'n vroue bestuurder bedoel wat geneig is om alles raak te ry sodra sy in 'n bokwa klim
. Regtig goeie koop gewees en sal maklik weer een aanskaf.
Groete
Kia se diens was baie goed gewees kan regtig geen klagtes aan meld nie, ook een van die maklikste SUV om te bestuur, verla vir 'n vroue bestuurder bedoel wat geneig is om alles raak te ry sodra sy in 'n bokwa klim
Groete
.243
.300wsm
.270
12boor
.300wsm
.270
12boor
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: KIA
Ek het twee Kia voertuie.Die een is n 2000 model Kia Sportage wat reeds 275 000 km gedoen het. Was al 5 keer deur Namibia asook Botswana,Zambia en Zimbabwe.Ek het nog geen herstelwerk behalwe dienste aan hom gedoen nie. Ek het ook n 2007 Kia Sorento waarop nog nie eens n boudtjie vervang is nie nog net n stel bande.Ry met hulle net waar enige ander 4X4 ry.
Dit is net jammer die nuwe Kia 4x4 voertuie het nie meer n " low range" nie. Ek kan Kia enige tyd aanbeveel.
Dit is net jammer die nuwe Kia 4x4 voertuie het nie meer n " low range" nie. Ek kan Kia enige tyd aanbeveel.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: KIA
Sal maar vasbyt tot die nuwe sorento hier is dat ek hom vir n draai vat en my keuse kan maak.
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: KIA
Was moedeloos gesukkel om enige diens uit 3 kia agente te kry.
Die verkoops personeel bel of epos mens nooit terug nie nadat ek al n ewigheid op hul waglys is vir n voertuig.
My swaer is in die motor bedryf en het toe n kwotasie op n audi Q5 2.0tdi quattro met n klomp extras vir ons gekry en die diens van audi was ligjare beter. Die Q5 kry nou n "facelift" so ons kon bietjie arm druk op die ou voorraad en het baie goeie afslag gekry.
Behoort oor 5 tot 7 dae in ons besit te wees dan kan vroulief ophou kla oor die plaasbakkie wat haar glo "butch" laat lyk.

vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: KIA
Savage is dit Dan jou vrou wat op daai Toyota advertensie die bakkie van geniel de villiers ry
JY maak verniet of jy haar wil bederf ek dink jy's net moeg toebroodjies gemaak. 
300 H&H
375 H&H ZKK602
303 BSA
Savage LRP 260
.22 cz zkm 452. 2-E
Winchester mod 63 .22 semi auto
.22 baretta
Baikal O/U 12br
Cz75B 40S&W
Cz75B 9mm Compact
.44 magnum Ruger Black Hawk 7.5" ( die baas)
Sako 222 rem vir die klonge
375 H&H ZKK602
303 BSA
Savage LRP 260
.22 cz zkm 452. 2-E
Winchester mod 63 .22 semi auto
.22 baretta
Baikal O/U 12br
Cz75B 40S&W
Cz75B 9mm Compact
.44 magnum Ruger Black Hawk 7.5" ( die baas)
Sako 222 rem vir die klonge
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: KIA
Kyk ek sal gladnie kla as sy met die dakar hilux by die huis aan kom nie!
Nadat ons die rav verkoop het moes sy maar met die plaas bakkie ry en sy is gladnie gelukkig daaroor nie.
Glo te min pak plek en iets van butch wees......
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg