reticle vir veld, en baan skiet

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

reticle vir veld, en baan skiet

Post by cassie_calvinia »

watse retical gebruik jul manne vir jul baanskiet, en veld kompetiesie skiet?
sal 'n balistic turret werk?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: reticle vir veld, en baan skiet

Post by Piet Breedt »

Cassie, as jy van die Ballistic turret op die Swarovski's praat, dan ja beslis. Hulle werk baie mooi.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: reticle vir veld, en baan skiet

Post by cassie_calvinia »

ja praat van hom.
dankie oom
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: reticle vir veld, en baan skiet

Post by JACQUES BOTHA »

Piet
Ek dog jy sal hom aanrooi om burris te gebruik dan kyk jy sommer na die strepies op die e1 recticle en dan hoef jy nie die turrets op en af te rol nie....
Ek verneem dat as jy wil turrets gebruik vir op en af en lings en regs dat leupold die koning is met betroubaar stelwerk  (nb) ek se nie hulle glas is die helderste nie .
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: reticle vir veld, en baan skiet

Post by Piet Breedt »

Jacques, die een waar jy die feit van verneem het, het blykbaar nog nie met n Nightforce geskiet nie
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: reticle vir veld, en baan skiet

Post by JACQUES BOTHA »

PIET
EK HET DIESELFDE ARGUMENT  TERUG GESTOOT MAAR TOE SE HY MY GAANKYK OP DIE BAAN WAAR DIE MANNE DIE MEESTE OP EN AF STEL WATSE SCOPES HULLE GEBRUIK...
SILHOEET ...MY VOLGENDE VERWEER WAS IS DIT NIE DALK OOR DIE NIGHTFORCE N BIETJIE SWAARDER IS NIE , DAT HULLE DIE LEUPOLDS VERKIES NIE ,MAAR DIE FYN DOT RECTICLE TEL OOK SO BIETJIE PUNTE..
HOE HET JOU BURRISSE DIE OPE N AF STEL DING ERVAAAR , EK HET AL BAIE LANGS DIE BAAN GESIEN HOE JY FYNTJIES AAN JOU BURRISSE GESTEL HET IN DIE VERLEDE, HET HULLE NOG ALTYD TERUG GEKOM NA ZERO WAAR ZERO MOET WEES.
SOMMER SO TERLOOPS OOK IS BURISSE NOG ALTYD IN DIE PHILLIPINES GEMAAK OF NIE.
gROETE
JACQUES     
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: reticle vir veld, en baan skiet

Post by Piet Breedt »

Nee, Burris scopes was in die verlede in die VSA gemaak. My Burris scopes word nogsteeds op en af gestel, elke keer as ek met hul skiet. Hulle behou hul zero 100%
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: reticle vir veld, en baan skiet

Post by Marc »

Piet Breedt wrote: Nee, Burris scopes was in die verlede in die VSA gemaak. My Burris scopes word nogsteeds op en af gestel, elke keer as ek met hul skiet. Hulle behou hul zero 100%
My Leupold ook Oom  ;D ;D ;D ;D Baie interesant, watter een is die voorloper, m.a.w. watter een is op die meeste roere te sien  ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
.243
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Thu Sep 15, 2011 8:30 pm

Re: reticle vir veld, en baan skiet

Post by .243 »

Ek met 'n rudolph se ts kruishaar. En hy werk lekker vir albei vir my.
.22 Bruno
.243 Tikka
30-06 Howa
9mm Glock 19
rakker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm

Re: reticle vir veld, en baan skiet

Post by rakker »

Cassie, ek gebruik die BR reticle op my Swarovski AV 3-10 x 42. Die kruishaar is lekker dun vir teiken skiet en jag lekker met die afmik strepies.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: reticle vir veld, en baan skiet

Post by Monrique (SJ) »

Cassie

Burris se E1 MV kruishaar in 6.5-20x50 vergroting

Groetnis
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2161
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: reticle vir veld, en baan skiet

Post by Koos Barnard »

Deesdae word baie Burris modelle in die Fillipyne gemaak.
Mooi loop
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: reticle vir veld, en baan skiet

Post by cassie_calvinia »

het toe maar swarovski met brh gekoop
HOU HOM DAAI DIKTE
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: reticle vir veld, en baan skiet

Post by Ponkie »

Cassie

Die Burris se Ballistic milldot/plex wat ek gebruik is vir party manne te dik vir baanskiet, maar ek jag meer as wat ek baanskiet, so hy werk vir my. Veral die dik stukke in die buitekant help geweldig om die kruis op te tel met nagskiet.
Ek het op 20 vergroting die plex op die gonge elkeen geskiet en gebruik dit nou baie effektief as afmikpunte.

http://images1.opticsplanet.com/365-240 ... cope-3.jpg

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Post Reply