Snellers

Post Reply
JHS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm

Snellers

Post by JHS »

More almal
Ek het nou klaar gehoor timney en thor is die beste. Maar ek wou net weet is daar net een model timney en een model thor in ons land dis vir I k98 slotaksie. Of kry I mens meer as een model vir daai reekse
Luister graag
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Snellers

Post by grumpy »

Waar is jy? Ek het ook n K98 aksie. Laat modify en nou is hy haar fyn.
JHS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm

Re: Snellers

Post by JHS »

Grumpy
Ek vind somer net uit oors snellers niks op die oomblik fout met my sneller nie wonder maar net oor die ander sneller. Soek maar net inligting oor dit
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Snellers

Post by grumpy »

Thor doen hom. Die smeed het vir my opsie gegee. Of modify of n Thor wat goedkoper as die ander is. Ek het laat modify en is so gelukkig soos n vark in Palistina!!! ;D

>:(
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Snellers

Post by Piet Breedt »

Jewell maak net twee modelle. Een is vir die Mod 700 Remington met n bolt release en safety catch, en die ander is die benchrest model wat die geweerbouers pas op verskeie aksies.

Ken Gealey van Arms in PTA het beide myne op my Tikka en Howa aksies monteer
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: Snellers

Post by DSBW »

Daar is 'n gunsmith in die Kaap wat 'n Jewell vir jou pas op 'n RSA aksie, suikersoet as hy met hom klaar is.

Dawie
Post Reply