Kyk bietjie hierna. Miskien kan een van die forummanne dit namaak.
http://www.lonestarfieldproducts.com/vid-vrsswitchingyokes.html
http://www.lonestarfieldproducts.com/Gun_rest_models.html
Ek is seker dit sal die skietstoel vir dagskiet kan vervang.Bietjie duur vir my @ $350.00
Christo
Idees vir die dagskiet tools
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Idees vir die dagskiet tools
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Idees vir die dagskiet tools
Christo
Bietjie gekyk daar en regtig nogal oulik. Bel as jy weer hier by my verby ry, dit lyk amper of dit met die keners se mecano stel gemaak is.
Groete Chris
Bietjie gekyk daar en regtig nogal oulik. Bel as jy weer hier by my verby ry, dit lyk amper of dit met die keners se mecano stel gemaak is.
Groete Chris
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Idees vir die dagskiet tools
HALLO DAAR
Oulik , maar jy sal moet uit daai stoel klim as hy erens langs die kant inkom
Sit hom vir ons op n ligte draaistoeltjie julle slim manne toe toe asb!
BIKER
Oulik , maar jy sal moet uit daai stoel klim as hy erens langs die kant inkom
Sit hom vir ons op n ligte draaistoeltjie julle slim manne toe toe asb!
BIKER
