Onthou net, jy moet nou op jou nuwe aansoeke verklaar dat daar al vantevore een van jou lisensies afgekeur isJacquesb wrote: Driesdup
Sit 'n totaal nuwe aansoek in. Jy gaan in 'n paar weke goedkeuring kry. Lank voor jy antwoord op die Appel het.
Lisensies
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Lisensies
ekt my .22magnum aansoek 18 okt by die stasie ingegee en 7des my kaartjie gekry.gaan dinsdag my gun optel 
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Lisensies
Hi
Ekt my bevoegdheid en lisensie aansoek ingegee die 13 November 2012 op Britstown, Noord Kaap. As ek die CFR bel, dan se hulle die aansoek is nog nie eers op die sisteem nie. Beteken dit hy le nog by my DFO?

bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
Re: Lisensies
Dit klink ongelukkig vir my of jou DFO nog nie werk gemaak het van die saak nie.
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Jinx,
In die Noord kaap is alles moontelik! Dit kan wees dat jou aansoek nog nie provinsiaal(Kimberly) toe gestuur is nie! Almal in die noordkaap sukkel so met die lisensies! Ek het 6 maande gewag net vir my kaartjie vir die 3006! Gaan volg op by jou DPO en maak biki vuur onder hulle!
Groete
Herman

Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Lisensies
Ai hel tog! Eks net bang as ek teveel karring dan gooi hulle hom aspris weg
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Lisensies
Ek het vandag my twee nuwe aansoek, plus een tydelike aansoek, ingedien. Nou begin die wag.
Hou duim vas ?
Hou duim vas ?
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Lisensies
Aansoeke is vandag uit Polisie stasie Johannesburg toe gestuur, sal dan CFR (Pretoria) toe gestuur word.Beer wrote: Ek het vandag my twee nuwe aansoek, plus een tydelike aansoek, ingedien. Nou begin die wag.
Hou duim vas ?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensies
SAP271 ingehandig 13/12/2012
Gister 02/01/2013 ontvang by CFR.
Tick tock tick tock.......
Gister 02/01/2013 ontvang by CFR.
Tick tock tick tock.......
Goed, beter, 6millimeter!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Lisensies
Goeie sms gekry. 338WM lisensie oppad.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Lisensies
Aansoeke is vandag by CFR ontvang.Beer wrote: Aansoeke is vandag uit Polisie stasie Johannesburg toe gestuur, sal dan CFR (Pretoria) toe gestuur word.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
My vrou het vanmiddag haar aansoek ingedien vir haar Savage .308. Sy is so opgewonde soos n kind voor kersfees.
Haar aansoek vir .38 spes. is op vir final consideration vanaf Vrydag 04/01/13. Hoop maar dit kom nou vinnig klaar.
Haar aansoek vir .38 spes. is op vir final consideration vanaf Vrydag 04/01/13. Hoop maar dit kom nou vinnig klaar.
Veiligheid eerste manne!
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: Lisensies
OK. Aansoek ingegee 24 Oktober 2012 en toe het die Provinsiale DFO die papiere terug gestuur omdat die polisie vergeet het om te teken.
Terug provinsiale DFO toe op 26 November en Pretoria toe op 6 Desember.
Vanoggend my sms gekry dat my lisensie is goed gekeur
. Geweer word by my afgelaai teen Donderdag
.
Nou net wag vir S&W 15/22 om in die land in te kom dan doen ons die proses weer.

Vanoggend my sms gekry dat my lisensie is goed gekeur
Nou net wag vir S&W 15/22 om in die land in te kom dan doen ons die proses weer.
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
Ek wag nog... Sal moet uitvind waar ky papierwerk vashaak. En het die 1ste November ingedien en wag nog. Dit neem seker maar langer oor ek vir bevoegdheid ook aansoek gedoen het.
Het iemand dalk 'n kontak nommer vir my by die CFR asseblief?
Het iemand dalk 'n kontak nommer vir my by die CFR asseblief?
Jannie Welman
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: Lisensies
JTM
012 353 6111
Hulle raak nie aan jou lisensie aansoek voordat jou bevoegdheid goed gekeur is nie. Myne het amper twee jaar gelê maar toe hy goed gekeur is het die lisensie twee weke later deur gekom.
Ek glo dit gaan vinniger deesdae.
Jacques
012 353 6111
Hulle raak nie aan jou lisensie aansoek voordat jou bevoegdheid goed gekeur is nie. Myne het amper twee jaar gelê maar toe hy goed gekeur is het die lisensie twee weke later deur gekom.
Ek glo dit gaan vinniger deesdae.
Jacques
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Manne die naweek het mooi begin! Vandag my sms gekry lisensie vir die 243 is goedgekeur, dis onder 2 maande oor Desember. Nou nog net wag vir die kaartjie. 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Lisensies
Geluk Carl! Hoop nie jy wag te lank vir die kaartjie nie want jou vinger jeuk seker al
. Het jy al die scope vir die .243 gekry?
Groete
Groete
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Dankie.Nee ek het gewag vir bevestiging gaan nou begin reel vir doppe scopes ens.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Lisensies
Ek het hom vandag gaan haal. Ek gaan hom vir so paar dae oppie koffietafel laat staan vir vertoon.Christo wrote: Goeie sms gekry. 338WM lisensie oppad.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Lisensies
Lekker man Christo
Neem tog 'n foto of twee dat ons kan sien asb.
Neem tog 'n foto of twee dat ons kan sien asb.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Die finale goedkeuring het so effe langer gevat as verwag a.g.v. die Kerstyd ens., maar die lisensie is darrem goedgekeur op 12 Januarie 2013.BRNO .06 (Pierre) wrote: Ek het eindlik nagelaat om dit te deel. Ons het vir my vrou aansoek ingedien vir kompetensie, sowel as lisensie vir .38 spesial op 19 Oktober. Die kompetensie is goedgekeur 28 November, en die lisensie is nou op vir finale goedkeuring.
Ek dink darrem steeds is dit nie te sleg aangesien dit net minder as drie maande geneem het vir die bevoegdheid, sowel as die lisensie om af te handel.
Maandag 7 Januarie het my vrou haar aansoek ingedien vir haar .308 Savage Axis, en teen Donderdag was dit reeds by provinsiaal. Sal op hoogte hou van die vordering.
Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensies
Gister 21/01/2013 - ConsiderationGeno wrote: SAP271 ingehandig 13/12/2012
Gister 02/01/2013 ontvang by CFR.
Tick tock tick tock.......
Goed, beter, 6millimeter!
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Lisensies
Hi manne
Ek soek bietji raad asb. Ekt my bevoegdheid en wapenaansoek ingegee op 13 Nov 2012 en dis nou nog nie eers gecapture nie! Bel di DFO dan se sy net dat sy baie besig is en dat sy dit nog sal doen. Hoe maak mens in so 'n situasie?

- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensies
Hallo Almal
Het my lisensieaansoek ingegee op 20 Des 2012. Eerste keer CFR gebel op 14 Jan 2013 toe se hul die aansoek is na hul gestuur op 8 Jan 2013 (9:00h rond) en hul wag nog vir dit. Toe weer gebel op 17 Jan en hul se toe hul het die aansoek ontvang op 8 Jan (seker na my oproep op die 8ste) en is in proses op die oomblik.
Voel baie positief oor die proses en albei kere wat ek met iemand by CFR praat is hul baie vriendelik en hulpvaardig. Well done sover!
Groete Cobus

.375 H&H Mag Bohler
.30-06 Spr Musgrave Santa Barbara
.25-06 Rem Ruger M77 MKii VT
.243 Win Savage 12 VLP DBM
.22lr Sako P54
12Br Beretta SxS
12Br Miroku O/U
9mm CZ P07
Bowtech Destroyer 350
.30-06 Spr Musgrave Santa Barbara
.25-06 Rem Ruger M77 MKii VT
.243 Win Savage 12 VLP DBM
.22lr Sako P54
12Br Beretta SxS
12Br Miroku O/U
9mm CZ P07
Bowtech Destroyer 350
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensies
Bedoel na my oproep op 14 Jan....Wildjagter wrote: Hallo Almal