Eliminator III

Post Reply
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

Eliminator III

Post by Johan04 »

Manne gee vir my raad asb. My broer het n Eliminator III gekoop met die rail om dit op sy 308 plank te monteer.Ek het nou nie probleem wat hy het self gesien nie,maar hy se die gleufies op die scope en die op die rail verskil,glo baie min,maar dit werk net nie.Dit is blykbaar n picatiny rail.Hoop die spelling is reg.

Enige raad asb.

Groete

Johan
User avatar
Sam Kelbrick
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am

Re: Eliminator III

Post by Sam Kelbrick »

Johan

Die Burris Eliminator III (en II) werk beslis met 'n standaard picatinny rail. Ek het myne sonder enige probleme gemonteer.

Groete
Value has a value only if its value is valued
Post Reply