Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post Reply
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by vlakvark1 »

Ek sien hulle wil die Hilux in 2014 maak en in 2015 hier in SA beskikbaar stel weet nie of ek hom sal wil
koop nie :-\ :-\ :-\

[img width=560 height=348]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... _view1.jpg[/img]
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
JohannHorn
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by JohannHorn »

Hahaha  as ek so na die foto kyk, lyk sy bakwerk harder is die huidige hi lux!!!
Gamo 440 Hunter .177
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by johnny »

Nee dankie

Daar is nie eers plek vir n blesbok nie.

groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by JTM »

Iewers sit iemand die pot mis. Dis veronderstel om 'n taai bakkie te wees nie 'n onderklere model met opgestopte boobs nie... :o

Wil daai hilux sien met skaap tralies of 'n alucab op... sal nie pas nie. ;D
Jannie Welman
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by Marc »

Perfek vir ons nuwe generasie Boer, dis nou die met die Calvin Klein Boots, Levis jeans, Guess hemp en Oakley brille. Nou kan hy ook n A-Bat as bybehoor kry  ;D ;D ;D

LMGA as ek die "Boere" sien intrek by die ko-op met sy stink skoon Cruzer  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by Herman Venter »

Daar verloor Toyota dit nou helemal! Sal hom ook graag wil sien met 'n paar skaap agter op!

Groete
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by iceman1982 »

Nee wat, ek glo daai een nie vir n sekonde nie. Dink julle dat Toyota, wie baie goed weet dat seker die meeste boere hulle produk gebruik, so ding sal uitbring?
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by savage(P Coetzer) »

Nee wat.
Daai is net n prototipe vir n motorskou.
Dink die nuwe hilux sal nader aan die amerikaanse Tundra neig.
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by Lamtjop »

Daai is n ou konsep hier van 2005 rond, lees dat die nuwe Hilux en die VSA Tacoma nader aan mekkaar gaan beweeg. Op VSA forum gelees die yanks soek bitter graag van die D-4D enjins in hul bakkies, moeg vir dors v6 en v8's.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by vlakvark1 »

Het die inligting gekry in ''BAKKIE & TRUCK''          ''January 2013'' bl 2
Last edited by vlakvark1 on Wed Jan 02, 2013 10:42 pm, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by Lamtjop »

A Bat konsep is al in 2007 gebou en in 2008 vir die eerste keer op die Detroit motorskou vertoon, wikipedia noem ook dat die A Bat se groote vergelyk met Rav4.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by Chevvy SS »

Die Tacoma lyk asof hy neus optrek vir homself.
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by Dippies »

Ek sal so Tundra neem asb. ;D ;D ;D
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by Chevvy SS »

lexus bakkie?
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by Lourens Potgieter »

Tacoma met Nike tekkies aan.....ek verjaar Desember......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by vlakvark1 »

Dit bly maar mooi

[img width=560 height=331]http://i1060.photobucket.com/albums/t44 ... 00x0w1.jpg[/img]
vlakvark en bosvark Bvk
marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by marthinus100 »

Daardie Tacoma se ligte en "upper grill" laat my baie aan n land cruiser dink. . .
Lyk nie te sleg nie.
Glad nie te sleg nie. . .
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by Jakkalsgat »

Deeg wrote: Tacoma met Nike tekkies aan.....ek verjaar Desember......
Sal nogal graag wil sien wat Swarthaak en 3 doring met sy gesiggie maak
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
ruger
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am

Re: Nuwe Toyota Hilux(A-Bat) 2014/2015

Post by ruger »

johnny wrote: Nee dankie

Daar is nie eers plek vir n blesbok nie.

groetnis

Johnny
Ook nie vir my skietstoel nie!
22-250 Ruger
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
Post Reply