Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7572
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Varminter
Impressive! Ek is ook n groot Audi man en het so ruk terug n S5 gehad wat ook bietjie warm gemaak was. Het so by die 340kw en 500nm gedraai maar nog steeds nie genoeg vir die onderstel nie. Het ook n Q7 V8 4.2L TDI gehad wat ook so bietjie n sagteware opgradering ondergaan het wat nie meer as 15 000km op die bande wou gee nie. 900nm is nie n man se maat nie! Bande het so R1-25/km gekos.
Cois is julle specs anders in Nam as hier in die Republiek op die Jeeps? Hier kom hy uit met 209kw en 347nm. Kan dink die mannetjie sal wulps wees daar in die duine met daai petrolenjen.
Chevvy ek het nou al gesien daai SS sukkel om daai krag aan die begin op die pad neer te sit wat baie wegvat van hulle 0-100km tyd. Ek het so einste een wat warm gemaak was n helse pak gegee met die Q7 maar hier van 140km toe lyk dit of ek stilstaan.
Frans kom nou en praat man!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Ek reken Goose se Cortina sou julle stukkend gery het!
Goose, hier's nog manne wat by dieselfde dam as jy drink

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Wout hier is die specs van die website - die 2012 model het mos die nuwe Pentastar engine in wat heelwat ligter as die vorige engin was en meer krag het - dis regtig ongelooflike krag vir so klein 4x4 (2 dr wat ek het) Natuurlik kry jy mos die 4 deur ook.Wouter Roets wrote: Varminter
Cois is julle specs anders in Nam as hier in die Republiek op die Jeeps? Hier kom hy uit met 209kw en 347nm. Kan dink die mannetjie sal wulps wees daar in die duine met daai petrolenjen.
Groetnis
Wout
Sorry dis in Engrish
All-new Pentastar V-6 Engine from Chrysler Group LLC Improves Powertrain Flexibility and Fuel Efficiency
? The all-new flex-fuel Pentastar V-6 engine is the most advanced six-cylinder engine in the history of Chrysler Group Powertrain
? All-new 3.6-liter Pentastar V-6 to replace seven current V-6 engines, resulting in flexibility, efficient operations and significant cost savings to the company
The all-new 3.6-liter Pentastar V-6 engine will deliver 290 horsepower (216 kW) at 6,350 rpm and 260 lb.-ft. (353 N?m) of torque at 4,300 rpm?an increase of 38 percent in horsepower and 11 percent in torque over its predecessor?while providing an 11 percent fuel economy improvement. Chrysler Group?s all-new 3.6-liter Pentastar V-6 engine offers double-overhead camshafts (DOHC) and a high-pressure die-cast aluminum cylinder block in a 60-degree configuration
All-new Chrysler 3.6-liter, DOHC, 24-valve Pentastar V-6 Technical Specifications
Displacement: 3.6 liters
Bore x stroke: 96 x 83 mm
Valve train system: Double-overhead cam with roller finger followers and hydraulic lash adjusters. Dual independent cam-torque actuated phasers
Fuel injection: Multi-point port fuel injection
Construction: High-pressure die-cast aluminum cylinder block and semi-permanent mold aluminum cylinder head
Maximum engine speed: 7200 rpm
Fuel requirement: E85 (Ethanol) or unleaded regular, 87 octane (R+M)/2
Emission capability: PZEV
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7572
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Cois
Ek dink hulle het die syfers n klein bietjie aangepas vir ons omstandighede hier in afrika. Ek praat ook van presies dieselfde enjen as waarvan jy praat en is redelik seker oor daai stats. Motorvervaardigers doen dit baie veral op die dieselmodelle agv ons dieselkwaliteit, maar op die petrol modelle is dit nie so algemeen nie.
My Land cruiser 200 lewer 195kw oorsee teenoor die 173kw wat hy hier lewer. Het hom darem op na 220kw met twee chips maar nog veels te stadig. Soos hulle in brits se "Too much power is just about enough!"
Groetnis
Wout
Ek dink hulle het die syfers n klein bietjie aangepas vir ons omstandighede hier in afrika. Ek praat ook van presies dieselfde enjen as waarvan jy praat en is redelik seker oor daai stats. Motorvervaardigers doen dit baie veral op die dieselmodelle agv ons dieselkwaliteit, maar op die petrol modelle is dit nie so algemeen nie.
My Land cruiser 200 lewer 195kw oorsee teenoor die 173kw wat hy hier lewer. Het hom darem op na 220kw met twee chips maar nog veels te stadig. Soos hulle in brits se "Too much power is just about enough!"
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Wouter
Hulle "de-tune" gewoonlik die petrol modelle ook omdat ons net 93 en 95 oktaan petrol hier kry. In Europa gebruik hulle 98 of 102 oktaan.

Delrico
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri May 18, 2012 8:46 am
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Ek kom gister van die wildtuin af terug en neem buite Nelspruit die Schoemanskloof pad. Terwyl ek nog so lekker by 'n opdraende uitjaag teen 140km/h met my Mazda 2,5 td sien ek skielik 'n helse Chev badge in my spie?l. Dis toe 'n charcoal kleur Lumina bakkie, en so 'n minora blade agter hom 'n swart M5 BMW.
Daai manne gaan my verby asof ek stilstaan. By Elandshoogte is daar 'n spoedlokval en raai wie staan langs die pad en beduie. Die swart M5. So hy moes daai Lumina gekou het of die Lumina het van die lokval geweet.

- tau
- Hero Member

- Posts: 4003
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Vroumense ry karre. 'n Man ry 'n bakkie. 
Jonk getroud en arm so ek is maar jaloers.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Manne julle ry sulke vreeslike goed ek kan nooi se wat ek ry nie.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
My kar is n 4L 4x4 Fortuner met "duel" alles vir lekker 4x4 uitstappies, het ook n lekker "free flow", "uni-chip" en snorkel. As ek lekker wil ry klim ek in hom.
Ek het dan ook so ses maande terug my 4L supercab 4x4 Ranger ingeruil op die bank se Ranger 3.2 4x4 Auto Supercab wat ek nou begin "pimp" vir die veld.
Het reeds n Alu-cab kappie, dubbel battery stelsel en "uni-chip" op. Wanneer die bakkie klaar is sal ek seker die Fortuner verkoop en die vrou se Opel opgradeer.
Ek het net verlief geraak op die Toyota se betroubaarheid en gaan maar moeilik van hom ontslae kan raak. Ek is ook mal oor spoed en die
is nie so baie op die "off road " roetes nie. 
Ek het dan ook so ses maande terug my 4L supercab 4x4 Ranger ingeruil op die bank se Ranger 3.2 4x4 Auto Supercab wat ek nou begin "pimp" vir die veld.
Het reeds n Alu-cab kappie, dubbel battery stelsel en "uni-chip" op. Wanneer die bakkie klaar is sal ek seker die Fortuner verkoop en die vrou se Opel opgradeer.
Ek het net verlief geraak op die Toyota se betroubaarheid en gaan maar moeilik van hom ontslae kan raak. Ek is ook mal oor spoed en die
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.

- Sam Kelbrick
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
My Hilux double cab is my motor. As ek soet is mag ek soms met Mamma se Prado ry, maar dit is haar motor!
Value has a value only if its value is valued
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Manne
Sug, ek het n 2002 Nissan Sentra 2.0 Lit STI waarmee mamma ry. Net n mooi exhaust op en dan gekrap deur n man wat nie wou se wat hy gedoen het nie maar eks baie tevrede met die 124kw op die wiele, ek kan darem nog voor n Lumina bly tot in derde. Like baie van speel as mamma nie by is nie anders word daar in vreemde tale vir my laat verstaan ek neuk "haar" kar op. My ryding is n 1998 Nissan 4x4 D/cab 3.0 lit V6. Motor so vier maande terug geblaas en oorgedoen,sommer die "heads" laat "gasflow" en ander "cams" laat insit en groter "pistons". Hy het klaar "branches" op en "freeflow", sal in Januarie uitvind wat hy op die dyno doen nadat die unichip ingesit is.
Groette
PAC

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Hilix 3.0 D4D. Dis my kar. Vrou ry n 1.6 Astra, maar ons KAR is my enkelkajuit Hilux bakkie!
See toe, jagveld toe, werk toe, skoonma toe, ek ry met die HILUX!
Groete
Stef
(PS - oom Frans wil seker nie se watse kar hy ry nie, bang die S&O manne blaas sy wiele af hehehe. Net n grappie oom!
)

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1610
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
stefan
noem jy almal wat so ou soos jy is of jonger oom
nee wat ook nie bang vir s& o se manne nie net bang ek trek hulle af na my en goose se vlak
groete
noem jy almal wat so ou soos jy is of jonger oom
nee wat ook nie bang vir s& o se manne nie net bang ek trek hulle af na my en goose se vlak
groete
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Nee wat as Geno se oom se ek ook maar oom 
Watse V8 is hier ter sprake??
Watse V8 is hier ter sprake??
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1610
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
daar is drie van te kies n m/b wat net so onder die 4sec tot 100 doen en twee diesel v8 die een se naam noem jy nie want dan word daar weer gespot
en die beste is my cruiser bakkie met die d4d v8 in wat ek ruil vir niks
en die beste is my cruiser bakkie met die d4d v8 in wat ek ruil vir niks
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Wa kry oom dai ding?? Dis n wille masjien daai!remington wrote: en die beste is my cruiser bakkie met die d4d v8 in wat ek ruil vir niks
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1610
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Oor gebou vanaf n gerolde voertuig hy is nou presies die selfde as die 79serie wat jy in aus koop
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7572
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Frans
Watse Merc V8 het jy wat onder die 4 sek die 100km merk breek? Die naaste een wat ek van weet wat daaraan kom is die SLS AMG wat in die lae 4 sek draai.
Ek neem aan die een wat nie genoem mag word is van Britse herkoms met n Indiese einaar wat die septer swaai. Is dit die 3.6 of 4.4 weergawe? Hel dis darem erg as n man een bar of meer uithaal vir n kar en jy is te skaam om te se wat se kar jy ry!
Ek sien die manne se vir my dat daar net 25 V8 Cruiser modelle per maand beskikbaar gestel gaan word in SA. Ons sit darem hier op n plek waar ons net so nou en dan aan die agterspeen mag suip met die karre!
Groetnis
Wout
Watse Merc V8 het jy wat onder die 4 sek die 100km merk breek? Die naaste een wat ek van weet wat daaraan kom is die SLS AMG wat in die lae 4 sek draai.
Ek neem aan die een wat nie genoem mag word is van Britse herkoms met n Indiese einaar wat die septer swaai. Is dit die 3.6 of 4.4 weergawe? Hel dis darem erg as n man een bar of meer uithaal vir n kar en jy is te skaam om te se wat se kar jy ry!
Ek sien die manne se vir my dat daar net 25 V8 Cruiser modelle per maand beskikbaar gestel gaan word in SA. Ons sit darem hier op n plek waar ons net so nou en dan aan die agterspeen mag suip met die karre!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1610
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
wouter
dit is n 55 amg wat skrik gemaak is die ander een is die 4.4 tata
ek wonder of die v8 cruiser ooit hier beskikbaar gaan wees al wat ek weet dit is n lekker voertuig al wat ek nog moet doen is om die dif rat verhouding te verander die aus verhouding van 3.9 werk nie mooi hier nie ek wil hom verander na 3.58
dan sal sy diesel verbruik meer as 8 km per liter wees

Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Remington wat ek die meeste hou van die 55 amg is dat daar nie plek is vir skoonma as jy klaar gekuier het en huistoe kom nie. Hoe maak jy 'n 55amg warm? Jy sit vir hom 'n Nissan Gt-R enjin [4l 6silinder] in.
Ek was mal oor spoed toe ek nog 'n 16Twin-cam Toy gery het, maar gou my lus verloor na 'n paar draaie saam met 'n vriend met M3 [hy mag maar ] Doen nou en dan as my are verstop raak 'n draai saam met hom dan is ek weer baie lief vir die lewe en my Hilux
Ek was mal oor spoed toe ek nog 'n 16Twin-cam Toy gery het, maar gou my lus verloor na 'n paar draaie saam met 'n vriend met M3 [hy mag maar ] Doen nou en dan as my are verstop raak 'n draai saam met hom dan is ek weer baie lief vir die lewe en my Hilux
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7572
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Frans
Ek het n vriend wat so een gehad het en moet se dit was van die min karre wat n mens maklik uitgevang het! Parmantig verby. Ons het altyd gespot en gese dat jy eers n kar moet verby steek voordat jy die hamer kan neersit anders foeter jy in die kar vas! Daai enjen het verseker nog heelwat perde wat ontgin kan word.
Kyk jy na die nuwe Tata van volgende jaar in die weergawe? Ek oorweeg hom sterk maar die handelaars is net n bietjie te ver vir die dienste. My broer het n Disco4 en die shopping wat hulle doen met die dienste is elke keer meer as die kar paaiement.
Groetnis
Wout
Ek het n vriend wat so een gehad het en moet se dit was van die min karre wat n mens maklik uitgevang het! Parmantig verby. Ons het altyd gespot en gese dat jy eers n kar moet verby steek voordat jy die hamer kan neersit anders foeter jy in die kar vas! Daai enjen het verseker nog heelwat perde wat ontgin kan word.
Kyk jy na die nuwe Tata van volgende jaar in die weergawe? Ek oorweeg hom sterk maar die handelaars is net n bietjie te ver vir die dienste. My broer het n Disco4 en die shopping wat hulle doen met die dienste is elke keer meer as die kar paaiement.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1610
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Wouter
Nee ek is vir eers klaar gekoop maar ek dink as ek weer koop is die disco 4 die volgende groot boet raak nou te duur

fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Watter soort motor (nie bakkie nie) ry jy?
Ek sien nou eers hier word oor ry goed gepraat-My trokkies is n d/c toyota 4x4-4liter en n enkel kajuit toyota 4x4 n oue met dif voor hy het n lexsus v8 en kzte ratkas,dan het ek n wylis zj5 met 302 v8 en toyota ratkas en n beach bug met 2l golf engin,dan nog n c-comprecor mercedes en ook n 4l 4x4 fortoner,n auris 1800,nog speelgoed n 911-996 turbo porsche,en dan n A,C, Cobra met n wesbank speck 351 winsor v8,hy is gebou op n 4bold mail block en n staal Scat cranck met petrol inspuiting.Dia motor het nog min geloop en ek wou hom nie hoog ref toe hy ge dino is nie,hy het net onder 300kw op die wiele gedoen.die Cobra het n 6 spoed BMW hand ratkas in wat ek van Duitsland gekry het,ek moes ook n dubbel clutch presure plate in America laat maak om als vas te hou.Ek is nog bang vir hom, moet hom gewoond raak.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo