Beste geweer teleskoop

immelmanw

Re: Beste geweer teleskoop

Post by immelmanw »

mariusr wrote: Dink die Burris fullfield 11 3x9 kan jy kry vir net so oor die R3000 ?

Groete
Die fullfield II vergelyk met die Nikon Fieldmaster.
bengogga
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by bengogga »

Watse burris vergelyk met die nikon monarch? Prys?
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by DWB »

Manne, ek weet nou nie of dit vergelykbaar is nie, maar ek het vir my 'n Nikon Monarch 8x36 verkyker gekoop, ons het laas week gaan ladings skiet met skoonpa se 375 met Burris FFII 2-7x35 op, op 100m kon ek nie die gate met die verkyker sien nie, maar met die Scope kon ons hulle sien presies waar hulle geval het.

Willem, ek sal dit weer waag om te sê jy het 'n "biased opinie" ;D

Ek sou ook een gehad het.

Maar ek is versot op my 2 Burrise en sal nog een koop!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by Monrique (SJ) »

Willem

Die Burris FF II is dalk nie in dieselfde klas, prys gewys, as die Nikon Monarch, soos jy weet is die Nikon amper dubbel die prys, maar in die klas van helderheid klop die Burris hom sommer ver.
In sommige gevalle hoef n teleskoop nie duur te wees om goed te wees nie.


Groetnis
Last edited by Monrique (SJ) on Tue Jan 01, 2013 1:53 pm, edited 1 time in total.
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Beste geweer teleskoop

Post by johan »

`Goedkoop is duurkoop.
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
bengogga
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by bengogga »

Ek gaan definitief die burris oorweeg vir my volgende kopie!
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
immelmanw

Re: Beste geweer teleskoop

Post by immelmanw »

SJ wrote: Willem

Die Burris FF II is dalk nie in dieselfde klas, prys gewys, as die Nikon Monarch, soos jy weet is die Nikon amper dubbel die prys, maar in die klas van helderheid klop die Burris hom sommer ver.
In sommige gevalle hoef n teleskoop nie duur te wees om goed te wees nie.


Groetnis
OK.
TASCO
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun Jun 05, 2011 3:07 pm

Re: Beste geweer teleskoop

Post by TASCO »

Kyk maar na die Rudolph scopes as jy na aan die beste waarde vir geld op die mark wil koop!
Hulle Hunter teeks is enige iets van R3 000 - R4 000....gaan sukkel om beter waarde vir geld te kry!

Keep your powder dry!

Tasco
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by James Wilson »

TASCO wrote: Kyk maar na die Rudolph scopes as jy na aan die beste waarde vir geld op die mark wil koop!
Hulle Hunter teeks is enige iets van R3 000 - R4 000....gaan sukkel om beter waarde vir geld te kry!

Keep your powder dry!

Tasco
Stem saam Tasco, solsnk dit netnie n Tasco is nie!!  :angel:
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Albert_7
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by Albert_7 »

15 jaar terug se tasco's het mooi geskiet
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mariusr »

Piet skiet het dit erens genoem ek het 'n ou bushnell trophy net so helder soos my leupold of beter!
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: Beste geweer teleskoop

Post by stephensonsknives »

naand manne

Ek het verskeie lynx teleskope en het so jaar terug n ou 4-18 x42 teruggestuur vir n goeie diensby lynx. Ek was verstom oor die helderheid van die lynx na ek die teleskoop teruggekry het en die ou staatmaker doen nou diens op my 300 wm.

Begin toe nou soek vir n beter teleskoop ,ma, boetie en susie skiet nou en die lopery op die baan mors net tyd.Toe verloor ek so 75 persent sig in my regterkantse oog n jaar terug en wou net ophou skiet en was sommer vir alles moerig vir n week. Die manne by baviaanspoort sajwv praat moed in en ons leen n bekende maak spottingscope wat 6 persone getoets het .Ek was lanklaas so teleurgesteld en ek wonder of invoerders hul eie produkte toets, want ons kon nie verder as 200 meter met die spottig scope sien nie.


Op huntex kom praat Andrew van swarofski met my en hy se ek moet vir my n z5  5-25x52 aankoop hy noem hom the BEAST.
wel dit was die beste beleging wat ek nog gedoen het met jagtoeristing.Ek moes links leer skiet wat eintlik my dominante oog is ,so dit het maklik gegaan met skote tot op 500 meter.
Ek kan die koeel gaaitjies nou redelik tot op 400 meter sien vir die eerste keer. Die Swaro het n spottingscope en n verkyker vervang. Die bt turret sisteem is ek mal oor en die fyn kruishaar n moet vir langafstand skiet ,mildots clutter vir my die sigveld te veel.

swaro groete
Ek moes vir vroulief ook toe een koop en tans spaar ek vir nog 2 swaro .
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
User avatar
mw
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mw »

Het ook n z5 5-25 x 52 op my .25-06 wat n masjien!!!
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by Henry 7 »

Cassie
Ek sien dit so----------elke lam wat ek spaar oor 'n jak wat val het gemaak dat ek 'n Z6 gekry het-ek dink nie daar is 'n formule nie,maar hy sal homself afbetaal-ek het die besluit geneem en nie weer teruggekyk nie.
Henry
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mariusr »

Manne vandag rondgeloop was by Zimbi kyk toe weer deur al die verskilende teleskope Moet se jy gaan moet ver soek om beter waarde vir geld te kry as Nikon se fieldmaster vir onder R3000! Baie helder teleskoop!

Groete
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Beste geweer teleskoop

Post by tafjak »

marius

Tot louvre vensters lyk goed as dit skoon is. Groot fout omnetdie helderheid van die lense te check, daar le^ heelwat meer in teleskope as dit. Gewoonlik sal oefeninge soos die toets van teleskope meer waarde gee en ook die langdurige gebruik daarvan.

Maar, daar is geen fout mee om die lense te check nie en dink self daar is "goedkoper" scopes met waarde.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Post Reply