Beste geweer teleskoop

User avatar
Sam Kelbrick
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by Sam Kelbrick »

Dit gaan maar knor om Nikon te klop onder die "Waarde vir geld" opskrif.
Value has a value only if its value is valued
bullseye

Re: Beste geweer teleskoop

Post by bullseye »

Hallo manne
Ek geniet die topic maar ek dink nie dit beantwoord Maruis se vraag nie.Hierdie is my opinie, voeg by of verander, maar ek sou baie bly gewees het as as mens scopes op die volgende kriteria beoordeel met ander woorde appels met appels vergelyk, vergeet net eers van verskillende make.
IETS SOOS:
1.Vir my die heel belanrikste is verstel knoppe[turrets]  dit moet positief wees bedoelende elke kliek moet gevoel kan word,die teleskoop moet 100% kan terug skuif na oorspronklike posisie.as scope dit nie kan doen nie, weet ek nie hoekom dit verstel knoppe het nie.
2. Field of view is vir my die 2de belanrikste ek wil so wyd as moontlik kan sien, ek glo ek kom vinniger op teiken en ek kan beter waarneem wat aangaan.
3.dit mag simple klink maar ek glo n teleskoop moet vriendelik wees bedoelende:
Maak seker jy is gemaklik met kruishaar, dat dit nie te besig is nie , nie te dik of te dun is nie,maak seker jy verstaan verstelknoppe se kalibrasie, hetsy MOA of MILLS of wat ook al. EYERELIEF is baie belanrik om na te kyk, ek het n scope wat ek glo die beste beeld van alle scopes het maar dit het geen eyerelief nie, dis ook die eerste scope wat my getref het, ek het n ander scope gekoop.Ek dink wat ek by punt 3 wil se is hier is nie n beste nie, dit is die scope wat die gemaklikste of gerieflikste is vir jou.
4.Helderheid van lense, nou hier wens ek daar was iewers n wetenskaplike riglyn wat kon bepaal die scope se lense is beter as n ander op die stadium moet mens op n ander ou se sig staatmaak.Hier glo ek ook n scope wat se voorste lens groter is beter sal presteer.Hoe beter jy sien hoe beter sal jy kan skiet.
OPdie einde van die dag moet scope jou help om konstant raak te skiet asook om teiken duidelik en positief te identifiseer.
Ongelukig is dit net so, hoe duurder die scope, hoe beter is die kwaliteit.
Ek wens ek het Koos Barnard se ondervinding  met al die scopes wat hy al getoets het.
Ek luister graag verder.
Groetnis
Bullseye.
RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: Beste geweer teleskoop

Post by RV »

Ek dink Koos moet dalk vir ons n paar teleskope wat reeds ouer as 20 jaar is toets. Dan behoort ons te weet watter Fabriekaat die beste is.
Alle teleskope wat nuut is stel goed en is baie helder, maar vir hoe lank? Ek dink waarde vir geld gaan nie oor die prys nie maar uithouvermoe.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mariusr »

Bullseye ek stem saam met jou! Piet-skiet hier is my filosifie Swarvoski,Zeiss,S@B en nightforce beskou ek as 5 star plus scopes dan kom Leupold,Nikon,burris as 4 star plus scopes dan Bushnell en die ander as 3 star en tasco 2 star ens of is ek nou verkeerd?

Groete
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mariusr »

RV jy praat ook baie waar!Ek het jare met tasco's gejag nog van japan nou se almal dis gemors want word nou in china gemaak!?
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mariusr »

RV het 'n punt beet ek het nog 'n ou bushnell trophy 4x40 met bullet drop turrets wat ek maar my spaar noem was jare terug op my 30 0kwes is daai scope nou helder kan nie die verskil sien tussen hom en my leupold wat helderheid betref!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by Monrique (SJ) »

Piet

Wat sou jy reken is "appels met appels" vergelyk in terme van verskillende teleskope?

Groetnis
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mariusr »

Die top 5 star scopes teen mekaar sal ek se is appels teen appels en so ook dan die 4 star scopes teen mekaar want jy kan nie 'n tasco of nikko sterling met bv leupold vergelyk nie!

Groetnes
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Beste geweer teleskoop

Post by Hein M. »

Stem saam Piet

Jy vat hom mooi vas :laugh: 

Ek is ook 'n Nikon Monarch fan.  Ek weet dat sommige scopes beter / slegter is, maar myne hou skoot en dis al wat vir my tel...  Dit wat ek swak skiet is in elk geval my eie skuld want ek skiet te min 8)

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mariusr »

Piet ek stem heeltemal saam met jou maar wat ek probeer se is dat bv Leupold maak vx1,vx2,vx3 en die mark4 bv die een is nie slegter as die ander al is daar prys verskille die kwaliteit is nog steeds daar by elkeen van hulle daar mag funksie en helderheid verskille wees ens.maar bly nog steeds 'n leupold.Nigtforce is wel 'n tactical scope maar die kwaliteit is ook bo gemiddeld netso is bushnell se top reeks net so goed vergelyke met van leupold se reekse daarom my oorspronklike vraag beste waarde vir geld nie noodwendig die goedkopste maar ook nie noodwendig die duurste!

Groete
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mariusr »

Stem saam maar niks van ons mens gemakte produkte in die wereld is volmaak nie ek het jare terug 'n gemsbok mis geskiet op 50 meter en later ook 'n vark en het altyd my self blameer tot ek agter gekom het daar was fout met die geweer se bedding hout het teen die loop gedruk en skote gegooi nadat die probleem op gelos is nooit weer gebeur! Touch wood!!
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mariusr »

Net om die debat bietjie af te koel lees onlangs op face book wat van die groenes van ons jagters se "hunters please drink and drive"dink dis baie ongeskik wat kan ons van hulle se!?
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mariusr »

Lyk my ons het insette verloor na die gremlin toe geslaan het!?
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Beste geweer teleskoop

Post by Hein M. »

;)

Ek is sommer vies.  Ek het op 5 plekke lekker gesels en toe verdwyn alles...

Maar nou ja.  Vir niemand kwaad nie.  Ons gaan maar aan!
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Beste geweer teleskoop

Post by Marc »

Niks soos 'n tweede kans nie manne heehheee
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mariusr »

Ja die bleddie gremlins wens ek kon een in die hande kry sal sy nekkie mooi vir hom omdraai!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Beste geweer teleskoop

Post by Hein M. »

immelmanw wrote: Net soos by motors is swarovski, zeiss en schmidt en bender (die groot drie) en dan kom nikon, leupold en die res wat met jou volkswagen en die res wat die pakkie volmaak.
Ek hoop dit help.
Groete
My Volkswagen Jetta is nogal goeie waarde vir geld, Willem.  Dalk beter as die tweede man se BMW...
So as my VW 'n Nikon is dan juig ek!

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
immelmanw

Re: Beste geweer teleskoop

Post by immelmanw »

Hein M. wrote: My Volkswagen Jetta is nogal goeie waarde vir geld, Willem.  Dalk beter as die tweede man se BMW...
So as my VW 'n Nikon is dan juig ek!

Hein M
Korrek!
bengogga
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by bengogga »

Pieter, is daai trijicon scope nie die bargain wat jy aan my wou verkoop nie, vir R 2500, nog in sy boksie? Die unwanted gift? Ben, jy sal nie beter kry nie??? Uitgevang!!! He he he. Trek jou been...
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Beste geweer teleskoop

Post by cassie_calvinia »

die field of view van die swarovski bederf 'n mens.
het so rukkie terug met 'n vriend se nuwe scope geskiet(so 8k prysklas) en het geskrik om die verskil te sien.
swarovski is duur, maak jy kry die waarde vir geld.
net jammer ek dink nie ek sal weet geld he vir 1 nie.
ooie sal moet lam!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Beste geweer teleskoop

Post by cassie_calvinia »

hoe verskil die swarovski Z6 se field of view met die Z3?
HOU HOM DAAI DIKTE
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mariusr »

Voor die gremlins toegeslaan het het iemand die vraag gevra! Wat van waarborge en na verkoop diens?Weet leupold is fantasties van die beste so ook Nikon en lynx hier by ons Burris blykbaar nie so goeie na verkoop diens vlgs die yanks!Hulle beskou die goedkoper make as weg gooi scopes as hy breek gooi jy hom weg! Hoe ondervind die manne die diens van fabrikate in ons sonnige Suid Afrika!

Groete
Marius
bengogga
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by bengogga »

Ek het 4 leupolds op my gewere, ken nikon en lynx, maar is glad nie vertroud met Burris nie?

Waarvoor gaan 'n Burris 3-9 x 40?
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by mariusr »

Dink die Burris fullfield 11 3x9 kan jy kry vir net so oor die R3000 ?

Groete
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Beste geweer teleskoop

Post by Monrique (SJ) »

bengogga wrote: Ek het 4 leupolds op my gewere, ken nikon en lynx, maar is glad nie vertroud met Burris nie?

Waarvoor gaan 'n Burris 3-9 x 40?
R2000
Post Reply