MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Glas is 'n wonderlike materiaal tot hy breek. Weet nie hoekom daar ape is wat hul bierbottels wil stukkend skiet as dit leeg is nie. Lyk my hul koppe is net so leeg daarna. Stukkies yster tel mens maklik met 'n magneet op, maar om stukkende glas te versamel kos baie tyd en moeite. 'n Groot nota moet by bane opgesit word en skuldiges moet skoonmaak en verban word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Ek gaan niks hier s? nietripodmvr wrote: Glas is 'n wonderlike materiaal tot hy breek. Weet nie hoekom daar ape is wat hul bierbottels wil stukkend skiet as dit leeg is nie. Lyk my hul koppe is net so leeg daarna. Stukkies yster tel mens maklik met 'n magneet op, maar om stukkende glas te versamel kos baie tyd en moeite. 'n Groot nota moet by bane opgesit word en skuldiges moet skoonmaak en verban word.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Hiermee stem ek saam.n Baan vol glas en gemors is glad nie n plesier nie.Selfs die asblikke en kennisgewing borde is al vol gate geskiet op ons baan.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Piet skiet
Dis frustrerend as mens op n skietbaan kom en jy moet eers lee blikkies , glas, plastiek bottels en ander gemors op tel waarna mense skiet. Enige iet behalwe gonge en skiet teiekens hoort nie op n skietbaan nie.
Groetnis
Johnny

30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Man, hierdie is eenvoudig dit kos jou omtrent niks om 'n teiken saam te vat en op dit te skiet nie maar dit is as mens onvoorbereid gaan en net skiet om te kan skiet. Dis "commen" om glas bottels stukkend te skiet, te gooi of in die rivier of natuur te los maar dis hoe onkonsidererend ons nasie geword het. Mense wat bottels stukkend skiet is eenvoudig en nie 'n jagter se g*t nie, in die eerste plek hoort drank nie waar daar klomp mense bymekaar is om te skiet nie. As jy dan iets wil murtoe skiet, skiet na 'n blik of plastiek bottel en tel dit agterna op.
Moenie vir jou "commen" hou nie en hoe skiet mens by 'n baan waar daar nie toesig is nie en as daar toesig is hoe word dit toegelaat.
Jammer as ek my sterk uitspreek maar dit is en bly "commen"
Groete
Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Jaco
+100000
groetnis
Johnny
+100000
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
"Komaan hoekom kan ons nie glas skiet nie, Ek wou dit nog altyd doen"
From the one and only, dankie Vlakkie, het nou lekker gelag
http://www.youtube.com/watch?v=6-Fd4Eo8q8g
Pieta, wat se jy, is die OK
Dit gaan mos nie merke los nie

From the one and only, dankie Vlakkie, het nou lekker gelag
http://www.youtube.com/watch?v=6-Fd4Eo8q8g
Pieta, wat se jy, is die OK
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Jy gaan mos maar altyd mense kry wat sulke goed doen, maar die skietbaan moet iemand he wat die baan skoon hou.
As jy geld betaal om daar te skiet, het hulle 'n verantwoordelikheid.
As jy geld betaal om daar te skiet, het hulle 'n verantwoordelikheid.
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Marc ek dink daai tannie het self 'n paar bottels moes leegmaak om daar te staan.
-
Williebees
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Tue Dec 29, 2015 10:13 am
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
bengogga - ek hoop jy is sarkasties, want as jy nie is nie, is jy 'n regte gogga!!bengogga wrote:Jy gaan mos maar altyd mense kry wat sulke goed doen, maar die skietbaan moet iemand he wat die baan skoon hou.
As jy geld betaal om daar te skiet, het hulle 'n verantwoordelikheid.
Dink jy regtig dit is "Die Skietbaan" se plig om agter skuts wat bottels skiet op te ruim?
My skietbaan en die mense wat daar skiet word bedryf soos 'n jagplaas waar jy al 20 jaar elke jaar skiet.
Die gaste gedra hulle want dit is ONS skietbaan.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Hoor nou die dag dat by die een skietbaan naby my is 'n broeiende kiewietjie op haar nes doodgeskiet. Daar is maar daardie elemente wat niks wil laat lewe nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Williebees
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Tue Dec 29, 2015 10:13 am
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Sleep verantwoordelike wapeneienaars se naam deur die modder.tripodmvr wrote:Hoor nou die dag dat by die een skietbaan naby my is 'n broeiende kiewietjie op haar nes doodgeskiet. Daar is maar daardie elemente wat niks wil laat lewe nie.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Wie wil nou glas en gemors skiet op n skietbaan.
Die lekkerste is om n skoot op n ander man se teiken te skiet wat probeer ladings doen.(ek doen dit darm net met mense wat ek ken en se darm ook watter skote myne was so na tydjie).
Dit verskaf baie pret!

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Wonder of bengogga nog in die omtrek is. Hy het in 2013 laas ge-"post".Williebees wrote:bengogga - ek hoop jy is sarkasties, want as jy nie is nie, is jy 'n regte gogga!!bengogga wrote:Jy gaan mos maar altyd mense kry wat sulke goed doen, maar die skietbaan moet iemand he wat die baan skoon hou.
As jy geld betaal om daar te skiet, het hulle 'n verantwoordelikheid.
Dink jy regtig dit is "Die Skietbaan" se plig om agter skuts wat bottels skiet op te ruim?
My skietbaan en die mense wat daar skiet word bedryf soos 'n jagplaas waar jy al 20 jaar elke jaar skiet.
Die gaste gedra hulle want dit is ONS skietbaan.
-
Williebees
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Tue Dec 29, 2015 10:13 am
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
PWV, jy laat my dink aan Jannie en Abe wat maats was op skool.PWV wrote:Williebees wrote:bengogga wrote:Jy gaan mos maar altyd mense kry wat sulke goed doen, maar die
Wonder of bengogga nog in die omtrek is. Hy het in 2013 laas ge-"post".
Jannie was 'n boertjie en Abe 'n Joodjie. Eendag kom Jannie bebloed en gekneus by die huis.
" Wat het gebeur?" vra sy pa.
"Ek en Abe het baklei."
"Maar hoekom?"
"Die Jode het die Here Jesus vermoor!"
"Maar dit was 2000 jaar gelede!"
"ja maar EK het dit eers vandag gehoor!"
Al het bengogga in 2013 laas gepos, EK het hom gister eers leer ken!!
Williebees
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Ja, Williebees, ek het aan dieselfde grappie gedink toe ek jou antwoord op bengogga se post lees. 
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Ons was nou vir meer as 2 jaar geseen om nie glas skieters op ons baan te kry nie, maar laasweek Dinsdag het 1 vent dit goedgedink om sy whiskey bottel stukkend te skiet.(hyt sowaar sy naam en nommer in die sleutel register geskryf!!! Oeps!)
Voor hy weer ons baan mag/sal gebruik moet hy eers voor die kommitee verskyn en 'n boete('n skrale R1000) betaal.
Voor hy weer ons baan mag/sal gebruik moet hy eers voor die kommitee verskyn en 'n boete('n skrale R1000) betaal.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Sy naam is nie dalk "boks' nie, is dit!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
By ons is dit almal vrywilligers wat die baan skoon hou.bengogga wrote:Jy gaan mos maar altyd mense kry wat sulke goed doen, maar die skietbaan moet iemand he wat die baan skoon hou.
As jy geld betaal om daar te skiet, het hulle 'n verantwoordelikheid.
As jy met die redenasie van jou by ons kom skiet gaan iemand jou vol Doom spuit....
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Dankie tog ! Gelukkig gebeur die soort ding nie op ons skietbaan ( Hermanus) nie. In my 20jr was daar net een geval.( gelukkig n blikkie)..Jammer dat mense hulle skuldig maak aan sulke optrede. Sulke mense is in my oë onverantwoordelik en dus nie bevoeg om vuurwapens te besit nie.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Ek hoop die bottel was leeg?243Songdaug wrote:Ons was nou vir meer as 2 jaar geseen om nie glas skieters op ons baan te kry nie, maar laasweek Dinsdag het 1 vent dit goedgedink om sy whiskey bottel stukkend te skiet.(hyt sowaar sy naam en nommer in die sleutel register geskryf!!! Oeps!)
Voor hy weer ons baan mag/sal gebruik moet hy eers voor die kommitee verskyn en 'n boete('n skrale R1000) betaal.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: MOET NIE GLAS SKIET NIE!!!
Len, waar is julle skietbaan naby Hermanus?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."