
En heel laas hier is die resultate albei persoonlike rekords:
Grootbek geelvis van 4,5 Kg met vlieg hengel:

Baber van 26Kg ook op vliegstok. Ongelukkig my Shimano Biocraft afgeskryf.

Indien ek nie weer met julle kan praat nie weet, ek het dit geniet.
Groete en indien die wereld nie vergaan nie, praat ons more weer.
Gelukkig weet ons ook alles gebeur 50 jaar later in die Vrystaat so ek sal verseker met die ouens van die Vrystaat more kan gesels.
Heinrich

