Cois,
n ou hier by ons het die 8-32 op sy 308 en hy is baie tevrede. Blykbaar noudiedag n bojaan op 500 en iets meter geskiet.
Wat moet ek koop?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wat moet ek koop?
Jannie

Mooi loop
Francois
......308.........n bojaan op 500 en iets meter geskiet.
Mooi loop
Francois
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Wat moet ek koop?
Se ek ook Francois....
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: Wat moet ek koop?
Tiny
Ek stem saam met Mac. Ek het 'n Lynx 3-9x42 op my .243. Wat 'n ongelooflik lekker kombinasie. Maar dit gese, ek het ook 'n jaar gelede gese dat ek meer dag jag doen as nag. Ek gradeer nou op, het intussen ook begin om die jakkies af te knou. Ek moet se 40 en 42 nie genoeg vir nag nie. Ek soek altyd net daai bietjie ekstra maar het dit nie. Ek gaan ook groter op dir vergroting.
Strekte, ek hoop dit help.
Groete
Benman

Skiet raak en praat die waarheid...
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Wat moet ek koop?
Tiny
Jy het baie raad nou gekry en ek stem saam dat die 50mm lens nodig is vir nagskiet, maar ons skiet glad nie so baie in die nag dat 'n vereiste is nie. So dan is die 40 0f 42mm lens voldoende. Daarna kyk ons na wat Pa bereid is om te spandeer, en dit is seker nie meer as R4500 nie. Net soos hy glo in die Blou Bulle en die feit dat 'n Land Cruiser geen ander kleur as Bruin moet wees nie, glo hy ook in 'n Lynx. Hy sal nie iets koop in die buiteland nie en as dit nie maklik bereikbaar vir hom is nie sal hy dit ook nie koop nie. Hy is die man met die tjekboek in die hand so as jy nie saamdraf en ja&amen se nie gaan jy uitlose en opeindig met 'n 4x32 Tasco!

Hierdie Oom's praat almal feite en wat hulle se is waar, maar vir JOU eie doeleindes is die Lynx 4-16x42 0f dan die 24x vergroting meer as voldoende. Hiermee voel ek jy het nou 'n duidelike beeld van wat jy NOU kan kry en wat jy eendag met jou eie tjekboek kan gaan koop.

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: Wat moet ek koop?
Oom Francois..
'n Mens kan sien oom was ook 'n laaitie van 16.. Oom is heeltemal reg, my hart is klaar op die 6-24x42 en as ek nou 'n ander scope koop gaan dit teen my sin wees..
Ponkie..
Vir 'n slag praat jy nogal waarhede, veral daai gedeelte oor die Blou Bulle.. Nee, ek grap net.. Dit is soos jy se.. Almal soek dalk 'n Zeiss of Swarovski, maar vir my doeleindes en begroting dink ek het ek die regte keuse gemaak..
Baie dankie vir die raad en dat almal altyd bereid is om ons jong klomp te help..