Groet Beretta
Schmidten Bender Teleskope
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Schmidten Bender Teleskope
Kan julle manne wat ken vir my se of dit n goeie scpoe is of nie 8x56. En wat is hulle teedehans werd.
Groet Beretta
Groet Beretta
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Schmidten Bender Teleskope
Beretta,
Eerstens dit is baie goeie scopes, en 2de moet jy maar kyk hoe oud die scope is.
As die scope 'n jaar oud is sal ek bereid wees om 60% -70% van nuwe prys te betaal, mits dit goed opgepas is. Ouer as 'n jaar is ek bereid om tussen 40-50% van nuwe prys te betaal. Ek glo ook S&B het 'n lifetime warranty, so as jy gelukkig is om dit teen 'n goeie prys te kry - koop.
Raves

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Schmidten Bender Teleskope
Beretta
Baie goeie scope, kyk ma net eers na die kruishaar v/d scope, weet nie vir watter applikasie jy dit wil gebruik nie, maar die europese scopes het partykeer n baie dik kruishaar in vergelyking met die amerikaanse scopes. Nie te dik vir jag in die dag nie, maar dalk te dik vir nag gebruik op jakkies.
My 2c..........
Mooi loop
Francois

tafjak
Re: Schmidten Bender Teleskope
Beretta
Darie scope is eintlik niks werd nie! Gee my die ou se nommer asb.
Darie scope is eintlik niks werd nie! Gee my die ou se nommer asb.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Schmidt en Bender Teleskope
Hi Tafjak
Maak 'n redelike offer vir die scope dan sal ek jou die ou se telefoon nommer gee.
(Nuut R17,600.00 soos per Oom Lukas)
Groete Beretta
Maak 'n redelike offer vir die scope dan sal ek jou die ou se telefoon nommer gee.
Groete Beretta
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Schmidten Bender Teleskope
Nuut is so S&B 8x56 so R9600, met Illum so R13,400.
Tweedehands sal ek R7500 vir 'n nuwe een betaal en so R5000-R6000 vir 'n gebruikte een in goeie toestand. As hy nie goed opgepas is nie, spaar liewer en koop 'n nuwe een of gebruikte een in goeie toestand. EK het paar S&B 8x56 met fyn kruishaar (no 6) wat soos 'n droom op Sako 243 Varmint werk

.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Schmidten Bender Teleskope
Hi Sako 75
Dankie vir die inligting. Ek sien jy het die een my die fyn kruishaar. Myne is die luminated dot. Ek sukkel om goed op papier te skiet met die dot en daarom dink ek om die scope te verkoop. Die scope is nog in 'n uitstekende toestand. Weet jy van iemand wat die dot met die kruishaar kan vervang in SA?
Dankie Beretta

Dag manne
Hierdie scope is in die mark enige goeie offers sal aanvaar word.Schmidt & Bender 8x56
Groete Beretta
Hierdie scope is in die mark enige goeie offers sal aanvaar word.Schmidt & Bender 8x56
Groete Beretta
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Schmidten Bender Teleskope
Berreta,
Kontak my asseblief. Ek sal verseker in hom belangstel.
Waarna is jy op soek? Ek het 12x40 Leupold en 12x56 Schmidt & Bender wat ek nie nou gebruik nie?

Last edited by Sako75 on Sun Aug 06, 2017 2:17 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Schmidten Bender Teleskope
Danie.
Kan jy my n prys gooi op daai 12X56 smit en gebruig asb

Shoot straight and tell the truth!