Semi Automatiese geweer & probleem diere
-
JohanP
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am

Hallo
Mag ? Semi Automatiese geweer gebruik word vir die bekamping van probleem dier beheer?
Ek dink byvoorbeeld aan vark troppe, bobbejaan troppe ens

.22 Hornet
.308 Musgrave
.375 Ruger
.308 Musgrave
.375 Ruger
-
stan man
Re: Semi Automatiese geweer & probleem diere
ek glo nie dat dit n geval is van mag nie. ek verkies maar my slot aksie . semi auto het ek al gesien as manne oes,net somtyds word die oomblik te groot en die tor val van die prop af en dan word daar wilde skote afgetrek.
net my opinie!
net my opinie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Semi Automatiese geweer & probleem diere
Kyk net wat se jou provinsiale ordinansie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Semi Automatiese geweer & probleem diere
Dit is wettig , solank jou kaliber groote wettig is vir die diere wat jy wil skiet. BV nie n 22 op vlakvarke nie.
groetnis
Johnny
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
-
JohanP
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am
Re: Semi Automatiese geweer & probleem diere
Ek het gedink om vir my n FN FAL 7.62 aan te skaf vir varke en bobbejaan troppe. Ek sal deffinitief na die Weskaap ordonansies gaan kyk. Waar kan mens die info bekom?
.22 Hornet
.308 Musgrave
.375 Ruger
.308 Musgrave
.375 Ruger
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Semi Automatiese geweer & probleem diere
JohanP wrote: Ek het gedink om vir my n FN FAL 7.62 aan te skaf vir varke
Ooh la laaa. Daar is n nou vir jou n Zombi gun!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Semi Automatiese geweer & probleem diere
Manne
Semi auto werk baie mooi vir probleem diere

[img width=560 height=420]http://i1128.photobucket.com/albums/m49 ... 8af0f5.jpg[/img]
Mooi loop
Francois

- Karl Stumpfe
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm
Re: Semi Automatiese geweer & probleem diere
Cois, daai lyk soos jou bakkie, is dit jou "gun"?
Karl Stumpfe
+264811285416
+264811285416
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Semi Automatiese geweer & probleem diere
Karl
Jip, myne, Rock River Arms, custom upper, hy skiet so .5 moa groepe op 100m. Seke so 1000 Springbokke met hom geskiet die jaar.....
Mooi loop
Francois
Jip, myne, Rock River Arms, custom upper, hy skiet so .5 moa groepe op 100m. Seke so 1000 Springbokke met hom geskiet die jaar.....
Mooi loop
Francois
-
stan man
Re: Semi Automatiese geweer & probleem diere
francois.
nou wanner nooi jy n man saam om te gaan oes.?daai .270 van my hou erg daarvan om te oes.
nou wanner nooi jy n man saam om te gaan oes.?daai .270 van my hou erg daarvan om te oes.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Semi Automatiese geweer & probleem diere
Karl
[img width=560 height=420]http://i1128.photobucket.com/albums/m49 ... 28b1f2.jpg[/img]
Stan
N 270 is baie overkill op n springbok oes, kry vi jou n 223/22-250, dan kom jy saam, 270 skop n man kopsku hier na halfnag toe....

Mooi loop
Francois
[img width=560 height=420]http://i1128.photobucket.com/albums/m49 ... 28b1f2.jpg[/img]
Stan
N 270 is baie overkill op n springbok oes, kry vi jou n 223/22-250, dan kom jy saam, 270 skop n man kopsku hier na halfnag toe....
Mooi loop
Francois
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Semi Automatiese geweer & probleem diere
Natuurbewaaring sal vir jou die Ordinansie kan gee.JohanP wrote: Ek het gedink om vir my n FN FAL 7.62 aan te skaf vir varke en bobbejaan troppe. Ek sal deffinitief na die Weskaap ordonansies gaan kyk. Waar kan mens die info bekom?
Jy sal nie n lisensie vir Semi Auto kry vir probleem diere nie.
Die manne wat sport skiet doen soos 3 Gun of versamelaars is omtrent die enigste wat die lisensies kry vir Semi Auto gewere.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Semi Automatiese geweer & probleem diere
Gerhard
Ek het hele paar ( 4 pelle) wat almal lisensie gekry het vir semi auto, moet by se hulle is almal boere en het hulle eie grond, maar ek het help skryf aan die motiverings en dit was oorwegend vir probleemdier beheer, hulle het almal lisensie gekry.Of dit net luck was weet ek nie, en hulle is almal toegewyde jagters ook.
groetnis
Johnny
Ek het hele paar ( 4 pelle) wat almal lisensie gekry het vir semi auto, moet by se hulle is almal boere en het hulle eie grond, maar ek het help skryf aan die motiverings en dit was oorwegend vir probleemdier beheer, hulle het almal lisensie gekry.Of dit net luck was weet ek nie, en hulle is almal toegewyde jagters ook.
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Semi Automatiese geweer & probleem diere
Johnny,johnny wrote: Gerhard
Ek het hele paar ( 4 pelle) wat almal lisensie gekry het vir semi auto, moet by se hulle is almal boere en het hulle eie grond, maar ek het help skryf aan die motiverings en dit was oorwegend vir probleemdier beheer, hulle het almal lisensie gekry.Of dit net luck was weet ek nie, en hulle is almal toegewyde jagters ook.
groetnis
Johnny
Ja ek dink as grond eienaar behoort jy nog reg te kan kry.
Klink my julle motiveerings is ook mooi geskryf.
Die FN is beslus n opsie. Veral as mens kyk na hoe hulle dees dae gepimp word.
Vir self verdediging op die plaas en vir probleem dier beheer is die FN n briljante opsie.
As ek kies sou ek die LM5 of 6 gevat het maar sou vir 3 Gun shoots en ondier beheer by die huis gewees het.
Dink n LM5 met n red dot sight en silencer kon nogal mooi werk.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment