Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Ja, ek is 'n relatiewe nuwe lid wat myself nog nie eintlik voorgestel het nie.  Ek is 'n jong, ou Ballie wat my aftrede geniet van skietery hou. 
Put baie genot uit al die inligting wat hier aangebied word.
Bly tanbs in die Paarl, behoort aan Kaapjag en is 'n lid van Durbanville Skietklub.
My groot liefde (benewens ander) is my 7 mm Tombi Mk 1.  'n Uiters verdraagsame geweer wat met 'n verskeidenheid punte kan skiet en dan beweer Chris van Niekerk dat jy selfs 'n vuurhoutjiekop vir 'n "primera" kan gebruik!
Groete
Pieter W. Vorster
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by FHM »

Pieter Willem Vorster wrote: Ja, ek is 'n relatiewe nuwe lid wat myself nog nie eintlik voorgestel het nie.  Ek is 'n jong, ou Ballie wat my aftrede geniet van skietery hou. 
Put baie genot uit al die inligting wat hier aangebied word.
Bly tanbs in die Paarl, behoort aan Kaapjag en is 'n lid van Durbanville Skietklub.
My groot liefde (benewens ander) is my 7 mm Tombi Mk 1.  'n Uiters verdraagsame geweer wat met 'n verskeidenheid punte kan skiet en dan beweer Chris van Niekerk dat jy selfs 'n vuurhoutjiekop vir 'n "primera" kan gebruik!
Groete
Pieter W. Vorster
Welkom by ons Oom Pieter!
Vertrou jy sal dit geniet hier saam met die kruitkoppe.
Sien uit na jou deelname en ondervinding.

Groete

Francois
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by PJS »

BAie welkom aan al die nuwe manne. Mag julle dit leersaam hier vind.
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BRNO (Pierre) »

PJS wrote: BAie welkom aan al die nuwe manne. Mag julle dit leersaam hier vind.
Mooiloop
PJ
+1
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Welkom Oom Pieter

Geniet dit hier saam ons om die kampvuur  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Legends Africa Taxidermy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Legends Africa Taxidermy »

Dag se en dankie vir die Forum.
Hoop ons gaan lekker kan gesels, en al julle jagters kan help met raad en tipes
om na julle trofees ens te kyk.
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd is een van n hantjie vol taksidermies wat nog glo aan net die beste diens en kwaliteit trofees, velle ens.
Maar ons sorg vir ons plaaslike jagters ook want hulle is tog ons beste kliente...
Kontak ons gerus.
012 545 4125
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Baie welkom Legend

Glo jy gaan dit geniet hier sam ons, sien jy het al lekker deelgeneem, hou gerus so aan  ;)

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Johan Nothling
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon May 17, 2010 8:33 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nothling »

Ja, ek is 'n relatiewe nuwe lid, wat reeds sedert November 2010 op Jaracal kuier maar wat nou eers aktief begin deelneem. Wat ek sover van die jaracal mense ervaar het is uiters positief en ek spreek graag my waardering uit vir almal wat met soveel entoeiasme op my navrae rondom Baboonstalker gereageer het. Ek het reg gekom en is sterk oppad met Pieter.

Ek jag sedert my 16de lewensjaar en het my eerste kennismaking met jag anderkant die Soutpansberg in die rerige bosveld gehad. Ongelukkig word daardie deel van die bosveld nou blootgestel aan mynbou en uiterste vernieling/vernietiging van die veld.

Die veld is die enigste plek vir my. Ek is pro-jag, teen renoster stropery teen besoedeling van ons land se natuurlike hulpbronne.

Ek is reeds baie jare lid van SAJWV.

Baie dankie vir 'n uiters positiewe forum.

Johan N?thling
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Baie Welkom Oom Johan

Weet ons gaan nog baie van jou raak lees, baie mooi wereld daai Soutpansberge.

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BRNO (Pierre) »

Baie welkom Johan, en al die ander manne wat onlangs hier op die forum gejoin het. Hoop julle kuier lekker saam!
Veiligheid eerste manne!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Voel heeltemal tuis nadat so baie laat weet dat ek welkom is.

Dankie, manne.
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Dries Skiet »

Hallo almal.

Naam is Dries, woon in die Oosrand, groot gemaak in Pretoria, lank in Lichtenburg gewoon. Lid van SAJWV en SAJSV, skiet soveel ek kan, net jammer ons hotklou manne moet met regs om geweere skiet, die lefties is maar skaars in lekker kalibers met swaar lope en goeie aksies.

Dankie vir die uistekende forum, ek het al klaar baie hier geleer.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Connewaan
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Nov 27, 2012 11:07 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Connewaan »

Hello Almal

My naam is Hendri lees heel lekker aan die forum baie dankie vir n great forum.

Ek jag graag as ek Tyd en geld het :)

Lekker dag
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Connewaan

Lekker plek om te kuier, geniet hom.

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Baie welkom aan al die nuwe lede!
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
Oudste
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Dec 02, 2012 7:10 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Oudste »

Goeie dag alle wapenliefhebbers.

My naam is Connie en ek geniet die forum baie.

Hoop dit hou aan met groei.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Kom Oudste, ons soek jou CV sodat ek kan sien of jy werklik die oudste is.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jacquesb »

Welkom aan al die nuwe manne, veral Fanie, welkom hier, hoop julle kuier lekker!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Goose
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Goose »

Middag

Ek is Piet Goosen, groot geword in Welkom bly nou in Joburg, ek like skiet, visvang in die dam en kamp. Hu se hulle ek is 'n ander dam se gans ma lyk my julle is smart ouens hie, ons sal mekaar like.

thanks

Goose
Howzit Kwaggas, kom ons gel biekie!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by FCLoretz »

Hi Goose,

Welkom op die forum. Jy sal dit hier geniet. Waar in JHB bly jy?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jacquesb »

Hi Goose
Baie Welkom hier, lekker kuier. Hier is sowaar puik manne en dames op die forum.

Groetnis.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Renier Mostert
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sat Dec 15, 2012 9:57 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Renier Mostert »

Hi eks Renier Mostert.

Kom van  naby potchefstroom af.

Groetes.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jacquesb »

Hi Renier

Welkom op die forum. Hier gaan jy dit geniet.

Oor jou herlaai vragie, dit is baie belangrik dat jy slegs een patroon op 'n slag in daardie geweer sit. :)

Gaan search vir die info wat jy soek. Daar is hope inligting.

Groetnis
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by grumpy »

Renier, welkom. Kom in kontak met Blok. Hy is in Potch en herlaai self. HY kan jy baie mooi touwys maak!!
Renier Mostert
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sat Dec 15, 2012 9:57 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Renier Mostert »

Dankie Jacques
Post Reply