Motivering vir tydelike lisensie

Post Reply
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Motivering vir tydelike lisensie

Post by Beer (Christo) »

Kan julle dalk help asb?

Watter redes kan ek gee vir die motivering om 'n tydelike lisensie te kry vir my nuwe 458?

Lading ontwikkeling voor nuwe jagseisoen, DGS in Maart?

Help asb
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Motivering vir tydelike lisensie

Post by DWB »

Christo,

Miskien dat jy graag gem**r wil word en die geweer is baie bereid ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5029
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Motivering vir tydelike lisensie

Post by Frederik »

Beer die lisensies vat nou deesdae so tussen 1 maand en 2 maande ek sal voorstel jy se jy moet 'n grootwild jag doen vroeg in die jaar as motivering en motiveer hoekom jy juis 'n 458 wil he en dan so paar dae later as jou tydelik weg is by jou DFO normale aansoek doen en kyk wat kom eerste.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Motivering vir tydelike lisensie

Post by kopskoot »

Beer

Jy moet albei saam in gee. Met presies dieselfde motiverjngs.

Heg dan n adisionele motivering aan vir die tydelike een, met jou uitnodigings brief van Geelhout safari's , om daai trofee buffelbul, op die 6de Januarie te kom skiet. ;) ;)

Onthiu waneer jy gevaarlike wild jag, is dit altyd die beste om jou eie geweer, wat jy mee vertroud is te gebruik.

Tydelike permitte word deesdae binne 10 dae uitgereik.


Skakel dan ook CFR en praat met Ntabiseng. Sy hanteer tydelik.

Groete
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2161
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Motivering vir tydelike lisensie

Post by Koos Barnard »

Beer
Wil net byvoeg wat die ander manne s?, lisensies kom nou vinnig deur. vandat ek myne ingegee het nou onlangs (vir twee wapens) het ek 23 dae later my lisensie gehad.
Mooi loop
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Motivering vir tydelike lisensie

Post by Beer (Christo) »

Dankie Almal

Nou moet ek seker net die brief van Geelhout in die hande kry.... ;D
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Motivering vir tydelike lisensie

Post by kopskoot »

Beer wrote: Dankie Almal

Nou moet ek seker net die brief van Geelhout in die hande kry.... ;D
Wel hulle sal moet wikkel, want ek is seker daar's n paar ander outfitters wat wil h? jy moet eerder "hulle buffels" voor die 6 Januarie skiet ;D ;D
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Motivering vir tydelike lisensie

Post by Beer (Christo) »

Ek gaan juis 16/6/2013 op Geelhout wees. As daar nou 'n tikfoutjie met die bespreking is en dit se 6/1/2013.... :angel:
Post Reply