Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Piet-skiet,
Ha ha, ja- nee jy skuld my. Ek't geweet as jy my avaitar lees gaan jy baie ''memories'' h?!!
Ek weet jy kan 'n grap vat en uitdeel, so jy kan (as jy wil) die storie met die res van die groep deel?

CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Sal graag bietjie op 1000m wil skiet en raak skiet.
Ek sal graag in 2013 weer wil gaan jag, anders as 2012.
Hopelik kry ek weer n permanente werk.

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
My wens vir die jaar is om weereens geseend te wees met gesondheid, liefde en vriendskap. Dat ons, ons passie kan uitleef en ook ons se?ninge kan geniet wat so muldelik vir ons gegee word. Dat ons vriendskappe net hegter sal word, en ons raakskote meer. Dat die vis sal byt as ek by die viswaters is, en dat ons geseend sal wees om dit alles te kan bekostig.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
+1Piet Breedt wrote: My wens vir die jaar is om weereens geseend te wees met gesondheid, liefde en vriendskap. Dat ons, ons passie kan uitleef en ook ons se?ninge kan geniet wat so muldelik vir ons gegee word. Dat ons vriendskappe net hegter sal word, en ons raakskote meer. Dat die vis sal byt as ek by die viswaters is, en dat ons geseend sal wees om dit alles te kan bekostig.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Jy bedoel nou dieselfde ouens wat 'n topic oopgemaak het op 'n openbare forum om te besluit of ek skuldig is aan afloerdery of nie?Frederik wrote: Eugene, as jy nou so paar Jaracal manne uitgenooi het om lyn nat te maak deur die jaar sou dit baie maklik gewees het. Ek se maar net![]()
![]()
![]()
Wat is die kanse wat ek enige van julle saamvat viswater of jagveld toe? Julle sal mos al 'n man se ongelukkies uitbasuim aan die hele wereld....
Aim small, miss small
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Dus erken jy nou hier dat daar wel reeds n paar ongelukkies plaas gevind hetEugene wrote:Jy bedoel nou dieselfde ouens wat 'n topic oopgemaak het op 'n openbare forum om te besluit of ek skuldig is aan afloerdery of nie?Frederik wrote: Eugene, as jy nou so paar Jaracal manne uitgenooi het om lyn nat te maak deur die jaar sou dit baie maklik gewees het. Ek se maar net![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Wat is die kanse wat ek enige van julle saamvat viswater of jagveld toe? Julle sal mos al 'n man se ongelukkies uitbasuim aan die hele wereld....![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
My wenslysie vir 2013 sal ek reken soos volg lyk:
1. Ek wens verseker Marc se wens word waar.
2. Ek wil baie graag hierdie jaar n mooi koedoe bul skiet. Nie noodwendig RW nie, net n mooi bul.
3. Dit sal vir my lekker wees as my vrou die jaar n rooibokram kan skiet, en my seun n tarentaal.
4. Gesondheid, gesondheid en gesondheid.
5. Mag geloof, hoop en liefde hierdie aarde oortrek soos nooit tevore
6. Mag my besigheid geseend wees om die wonderlike lewe wat ons in RSA geniet kan bekostig.
7. Mag die Bulle die bekers een vir een die jaar weer huis toe bring waar hulle hoort.

- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Pierre, jou wenslys is baie mooi maar no7 pas nou glad nie by dit nie. 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Ek vra nie baie nie. net so paar goedjies....
1) Laat almal se drome waar word, behalwe Pierre se droom oor die Bulle, mag daai een maar 'n droom bly
2) Dat my pa 'n elandbul kan skiet. Sommer 'n duk blou een!
3) Dat ek 'n beter jakkalsjagter kan word, en meer tyd in die veld kan spandeer.

Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Sorry Pierre, maar ek kan nie meer met Geno saamstem nie!Geno wrote: Ek vra nie baie nie. net so paar goedjies....
1) Laat almal se drome waar word, behalwe Pierre se droom oor die Bulle, mag daai een maar 'n droom bly
2) Dat my pa 'n elandbul kan skiet. Sommer 'n duk blou een!
3) Dat ek 'n beter jakkalsjagter kan word, en meer tyd in die veld kan spandeer.
Die Vodacom Beker en Curriebeker is reeds waar hulle hoort, volgende jaar net die Super 15 beker by daai tweetjies voeg, dan sal een van my drome waar geword het!
Last edited by Eugene on Fri Dec 14, 2012 9:25 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Nee ou bul. Ek jag deesdae 2-4 aande per maand max. Kort nog bietjie!
Goed, beter, 6millimeter!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Om tent op te slaan in die veld en saans langs 'n vuurtjie te sit met 'n blik beker koffie.
As daar 'n bok voor my visiere inloop is dit 'n bonus.
Geseende jaar vorentoe vir almal!

- Jacques Kotze
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Apr 12, 2011 2:54 pm
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
My tweede wens vandag is om genoeg geld te kan bymekaar skraap vir my nuutste byvoeging.... 'n 243 wat hopelik Januarie bestel kan word.
My grootste wens vandag is... om nog in hierdie week hopelik gekontak te word om te hoor of ek 'n oorplasing na die Kruger Wildtuin gekry het om hopelik daar te gaan werk vir die res van my lewe.
Daarna kom geluk en liefde en 'n liefdevolle en bla bla bla bla... Dit klink so idillies...

.243 Howa Hogue Heavy Barrel
22-250 Steyr Manlicher
30-06 Parker Hale
.303 P14 Sport
22-250 Steyr Manlicher
30-06 Parker Hale
.303 P14 Sport
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Wat lees ek hier, dog die forum blok deesdae vloek woorde automaties uit, Oom Hein julle sal moet kyk hier is fout iewersBRNO .06 (Pierre) wrote: My wenslysie vir 2013 sal ek reken soos volg lyk:
1. Ek wens verseker Marc se wens word waar.
2. Ek wil baie graag hierdie jaar n mooi koedoe bul skiet. Nie noodwendig RW nie, net n mooi bul.
3. Dit sal vir my lekker wees as my vrou die jaar n rooibokram kan skiet, en my seun n tarentaal.
4. Gesondheid, gesondheid en gesondheid.
5. Mag geloof, hoop en liefde hierdie aarde oortrek soos nooit tevore
6. Mag my besigheid geseend wees om die wonderlike lewe wat ons in RSA geniet kan bekostig.
7. Mag die Bulle die bekers een vir een die jaar weer huis toe bring waar hulle hoort.
Ek ookPiet-Skiet wrote: Ek laaik thomast se attitude.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
ek wil by wees as valkie vlgd jaar sy eerste kudu bul plattrek dit sal die grootste dag in ons 2 se jagloopbaan saam wees dis sy droom bok om te skiet en ek dink na wat hy alles al geskiet het en sy betrokkenheid as jnr lid by SA Jagters verdien hy om een te skiet hy het sy vlerkies gekry die jaar so vlgd jaar mag hy saam hoog vlieg as dit ons beskore is
dan wens ek vir minder blou o? as ek en my vrou baklei want sy slaan hard hahahaha
as ons so baie geld op die baan wegskiet en baie gaan jag ek en valkie
dan net goeie wense en ervaringe vir almal op jaracal
dan wens ek vir minder blou o? as ek en my vrou baklei want sy slaan hard hahahaha
dan net goeie wense en ervaringe vir almal op jaracal
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Nog 'n jaggeweer.
Maar wat koop jy as jy 'n 243, 270, 30-06, en 9,3 het???
Het iemand raad vir my?
Maar wat koop jy as jy 'n 243, 270, 30-06, en 9,3 het???
Het iemand raad vir my?
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
.22 om mee te speel en iets soos ,n 416, 458 om mee rondgestamp te word.bengogga wrote: Nog 'n jaggeweer.
Maar wat koop jy as jy 'n 243, 270, 30-06, en 9,3 het???
Het iemand raad vir my?
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
'n 6.5x55 maar dan gaan die res in die kluis staan en roes ....bengogga wrote: Nog 'n jaggeweer.
Maar wat koop jy as jy 'n 243, 270, 30-06, en 9,3 het???
Het iemand raad vir my?
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
.404VdWalt wrote: 'n 6.5x55 maar dan gaan die res in die kluis staan en roes ....![]()
.416
.458
Die lys kan lank wees...
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Sjoe my lysie is ook lank maar reken ek moet net realisities wees
2012 het ek darem 4 nuwe jagters vergesels met hulle eerste bokke - dit is altyd pret om ouens so bietjie tou wys te maak en die opgewondenheid te sien as daai bok le
2013 is daar reeds 2 trippies bespreek - dalk nog uitstappie of twee in werk
Soek n lekker groot bosvark die jaar
Groot bwb
beide natuurlik met my nuwe 9.3 kan nie wag dat hy sy eerstebloed trek nie

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
'n pistool/revolver, 'n haelgeweer en 'n kettie..bengogga wrote: Nog 'n jaggeweer.
Maar wat koop jy as jy 'n 243, 270, 30-06, en 9,3 het???
Het iemand raad vir my?
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
dankie vir die raad manne.
Moet se die 6.5 x 55 het my oog gevang. CZ full-stock.
Moet se die 6.5 x 55 het my oog gevang. CZ full-stock.
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Is dit nie deesdae moeilik om .22 lisensie te kry nie?
Ek weet in die verlede was dit, tensy jy 'n plaas het en jakkalse en slange skiet?
Ek weet in die verlede was dit, tensy jy 'n plaas het en jakkalse en slange skiet?
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Bengogga,
Ek het my .22lr aansoek ingegee en behalwe dat hy amper 3 maande by my plaaslike polisie gele het het hy slegs 2 maande geneem nadat hy by provinsie ingehandig is
No questions asked, ek bly in die dorp en het dit motiveer as n wapen om mee te oefen soos Piet hierbo noem, my toegewyde jagter status glo ek het ook gehelp
Ek het my .22lr aansoek ingegee en behalwe dat hy amper 3 maande by my plaaslike polisie gele het het hy slegs 2 maande geneem nadat hy by provinsie ingehandig is
No questions asked, ek bly in die dorp en het dit motiveer as n wapen om mee te oefen soos Piet hierbo noem, my toegewyde jagter status glo ek het ook gehelp
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: Wenslys - Wat wil jy bereik met die 2013 Seisoen.
Dankie hilux en piet-skiet, ja mens moet 'n oefen geweer he.
Het my eerste 2 bokke met .22 geskiet. 2 bosbokke.
22 hornet is ook lekker, het baie bokke met dit geskiet. Lyk my deesdae min mense het 'n hornet?