Isuzu KB250 D-Teq
- JohannHorn
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm
Isuzu KB250 D-Teq
Dagse manne!
Ek wil n KB250 d-teq le d/c vir my vroutji Koop om me plaas toe te Ry naweke.
Is hier enige van die manne wat ene Ry wat vir my kan se of dit n Dom besluit is en wat is die diesel verbruik op hierdie voertuig?
Groete
Johann

Gamo 440 Hunter .177
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Isuzu KB250 D-Teq
Hulle is regtig baie lekker bakies baie lug op diesel kry so 13kilo's op n ltr! Ry heerlik op n grondpad! Maar een probleem die spoed....
Groete FB
Groete FB
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1610
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Isuzu KB250 D-Teq
Dis n gevorderde engin wat baie min ouens aan kan werk die dag as hy moeilikheid gee selfs delta stuur hulle na sub werkswinkels
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Isuzu KB250 D-Teq
Ek was minder gelukkig met myne gewees. Hy het my 4 keer langs dir pad gelos en n hele paar keer moes ek in limp mode dorp toe sukkel.
Na baie harde woorde en dreigemente het delta die dieselpomp op hulle rekening vervang. Glo R32k plus se storie. Het toe weer so 30 000 sorgelose kms gery toe begin dit weer....
Met n man gepraat wat baie handelaars se dieselpompe ens uitsorteer en hy het gese die dteq is nie baie lief vir plaas diesel nie.

.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Isuzu KB250 D-Teq
Daai man is reg. My KB300 D-teq het ook op 80,000km dieselpomp/injector moeilikheid gegee agv vuil diesel.savage wrote: Met n man gepraat wat baie handelaars se dieselpompe ens uitsorteer en hy het gese die dteq is nie baie lief vir plaas diesel nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Isuzu KB250 D-Teq
Lees so julle manne se probleme met die diesel, gooi julle ouens "Two Stroke Olie" by julle diesel?
Gaan lees gerus hier oor dit...
http://4x4community.co.za/forum/showthr ... hlight=2SO
Ek doen dit en werk dit vir my...
Gaan lees gerus hier oor dit...
http://4x4community.co.za/forum/showthr ... hlight=2SO
Ek doen dit en werk dit vir my...
_______________
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Isuzu KB250 D-Teq
Dags?
Ek het ook een van die D-Teqs gehad. Net 50ppm diesel ingegooi behalwe vir een trippie Suidwes toe (jy kry dit nie op plekke soos Aranos, Stampriet ens nie. Reeds op 40 000km het die bakkie injector/dieselpompmoeilikheid gegee. Toe wil die Isuzu-handelaar my vertel dis my skuld. nadat ek mooi Afrikaans met hom gepraat het, het hulle die bakkie kosteloos reggemaak. Ek hou baie van Isuzu maar glo nie ek sal sommer weer een van hulle dieselbakkies koop nie. My huidige Toy-toy Fortuner loop op 63 000km soos 'n droom en ek gooi sommer 500 en 50ppm deurmekaar in.
Mooi loop

Oom Koos.
Ek moes ook baie stof opskop voor hulle myne op hulle koste reg gemaak het.
Toe hulle die diesel die skuld gee toe s? ek dis doodreg. Sit dit asb op skrif dan kan ek vir shell aanvat want hulle voorsien ons van diesel op die plaas. Toe verander hulle van punt en erken daar is fout met baie dteq pompe.
Lieflike bakkie maar mens ry hom gladnie uit sy waarborg uit nie!
Ek moes ook baie stof opskop voor hulle myne op hulle koste reg gemaak het.
Toe hulle die diesel die skuld gee toe s? ek dis doodreg. Sit dit asb op skrif dan kan ek vir shell aanvat want hulle voorsien ons van diesel op die plaas. Toe verander hulle van punt en erken daar is fout met baie dteq pompe.
Lieflike bakkie maar mens ry hom gladnie uit sy waarborg uit nie!
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Isuzu KB250 D-Teq
Ek het twee d-tec bakkies, myne n 250 extended cab, 150 000 km op, was een van die eerstes in SA, en vroulief een vir haar verjaarsdag gekoop, die dubbel cab, 75000km op. Nog nie n dag se klagtes nie, nie n skroefie uit sy plek nie, ek ry baie grondpad na kliente toe. KB staan mos vir "kannie breek"
Ek is baie happy, kry 12km/liter, dienste is onder R2K, elke 15000km. Ek is n groot Hilux fan,maar die skud bietjie teveel vir my.
Ek is baie happy, kry 12km/liter, dienste is onder R2K, elke 15000km. Ek is n groot Hilux fan,maar die skud bietjie teveel vir my.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Isuzu KB250 D-Teq
Ek het 2jaar gelede 'n injector probleem met my 2.5d4d Toy gehad. Gelukkig het 'n vriend my goeie raad gegee toe ek die bakkie nuut gekoop het. Ek gooi net een maak diesel in op 'n "petrol kaart" vir rekord houding. Die diesel maatskapy het my kant gestaan en Toyota 'n keuse gestel om hul klient se probleem kosteloos te herstel of die hofsaak en die probleem te betaal. Toyota het my bakkie binne 3 dae herstel met nuwe "upgrade" injectors en nog ander dele wat hulle vervang het, R35 000. Ek doen nog steeds so en my Toyota handelaar het selfs vir my nuwe bakkie [3L d4d] 'n ekstra diesel filter ingesit kosteloos ek wonder hoekom? [Ek gooi net een voertuig vol op die selfde kaart]