Ultimate probleemdier beheerder
-
tafjak
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Mac
Ja, jy kon, maar nie ouer as 3weke nie. Lyk die ou op die linkerkant so bietjie bekend? Hoeka nie v?r van jou geneem nie.
Mooiloop

- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie
Kan so iets rerig wees.
M oet ek met n bakkie of lorrie kom om te kom haal//
Die weer het my die week so rond gesit sal enige iets oorweeg dehalwe skiet.

Knou die gediertes AF.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie
Lyk my dit is die plek om ons skietgierige en onkundige jakjagters op te lei. Die jakkies kan nie eens weghardloop nie.
Al wat sal moet gebeur is dat die klanke soos 'n raveparty sal moet klink.
Christo

Last edited by Christo on Sat Mar 20, 2010 8:47 pm, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Chris101
Wag nog so 5 of 10 dae, dan gaan jy sports sien my maat. Ag wat, ons 2 kan ook nie altyd in die koue rond ploeter agter die swerkaters aan nie. Lekker ou joppie nou op hande.

Ambessa
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Hallo almal
Ambessa
Wonder hoe die ouens die dae gaan omkry wanneer hierdie toestelletjie eers in volle werking is? Iets waaraan ek nou flussies gedink het: soos met alle patente sal daar seker binnekort ook "genuine copies van die real macoy" begin rondswerf. Hoe gaan die ware jakop uitgeken word?Ambessa wrote:...toestelletjie die dag in volle werking is... ...heeldag hoef te meet en weeg. Geen nagwerkery met skietysters... ...Kyk net in die oggend na koffie en 'n goeie brekfis waar die manne slinger en rondval en siedaar, vang hom, klop hom oor die kop en begin te meet en weeg.
Ambessa
Last edited by Ambessa on Sat Mar 20, 2010 10:41 pm, edited 1 time in total.
-
Ambessa
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Hallo Tafjak / Meerkat
Gaan die woefe nie ook bedelmd raak na kontak met die aangetaste rooies nie? 'n Hond is mos maar 'n hond? Mens moet maar altoos versigtig wees vir newe effekte.
Ambessa
Lyk of dit die einde van die spesialis roofdierjagters is en die begin van die woefmeesters?tafjak wrote:...lyk my ek sal self 'n pakkie honde moet aanskaf(reeds al 2 van die bonzai waentjies gekry)....wat gaan word van al ons tools, met daardie bedwelmde goggas sal jy seker nie veel meer nodig het as 'n skippertjie hondjie om hulle uit te snuffel nie.
Gaan die woefe nie ook bedelmd raak na kontak met die aangetaste rooies nie? 'n Hond is mos maar 'n hond? Mens moet maar altoos versigtig wees vir newe effekte.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Hallo Louis102 / Tafjak
Hoe lank neem die "middel" om te verslaan?
Ambessa
Deel die kommer. As die ding 'n newe effek op vee het, sal dit 'n baie goeie innovasie(?) beduiwel. Mag selfs die honde aantas wat as opspoorders gebruik word? Sonder om soos 'n nat vaddoek te klink: die probleem is ons weet nog te min van die presiese beginsel waarop die "bedelwming" op diere inwerk.Louis102 wrote:...egter bekommerd of die uitwerking van die lok-/dwelmmiddel op lewende hawe voldoende getoets is... ...vleisprodusente is en nie beheermetodes kan gebruik wat 'n negatiewe impak op vleisproduksie mag h? nie... ...dat jou toestelle nie verouderd is teen die tyd wat jy hier aankom nie?
Hoe lank neem die "middel" om te verslaan?
Ambessa
-
Ambessa
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Hallo Britsman
It seems the demand is going to outstrip the supply on this innovation?
Pretty walk.
Ambessa
...to sniff or not to sniff, that is the big question?britsman wrote:...---- nou kan ek sien dat daarie goed werk![]()
.Onthou jy het belowe jy sal vir my kry.Groot asseblief.
It seems the demand is going to outstrip the supply on this innovation?
Pretty walk.
Ambessa
-
tafjak
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Ambessa
Die toestel self is eenvoudig(sluit foto in), maar die lok/dewlmmiddel is tog die enkele item waar die groot deurbrake gemaak is en dit werk min of meer so:
Jy plaas die gelaaide(met middel) in die springbok, duiker of haas(sluit ook foto in) en plaas dit op strategiese plek. Die posisie(plek) moet ook darem jakkalse bevat, anders is die middel totniet na net 2 en 'n halwe dae. So spore(verkeer) moet dopgehou word en jou beplanning(weer vir die ervare jagter werk) moet van die beste wees.
Wanneer die aas(haas of bok) uitgesit is, skakel jy die toestel aan en dan word die middel vrygestel. Die middel is redelik vlugtig(soos met enige doofmiddel) en dit besmet die lug en ook die aas waarin dit geplaas is. Die ruik van die middel is werklik onweerstaanbaar vir enige roofdier en veral jakkalse en ook in 'n sterk mate die katfamilie. Ongelukkig het dit 'n lewensduur in die aas van nagenoeg 36uur, maar konserwatief gereken so 24 - 30 uur. So aas moet daagliks nagegaan word om van die roofdiere rondom die aas vankant te maak(plaas ook aas so na moontlik aan water om die opsporing te vergemaklik).

Die toestel self is klein en maklik hanteerbaar, goedkoop en ook eenvoudig(goeie kenmerke en eienskappe). Die enigste lompdeel daarvan is die kragbron(nuwer modelle behoort gou in die mark te kom met herlaaibare batterypakke). Die toestel word ook aan 'n 9V battery gekoppel wanneer dit gestel word. Ons gebruik op die oomblik die gewone PM9 en PM10 batterye wat jy sommer in die winkel koop.
Hier vreet 'n jakkals die gedokterde springhaas.

Hoop "you walk prettier".
Tafjak

- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie
Het die dwelm iets met CAMEL te doen

Het die dwelm iets met CAMEL te doen
-
tafjak
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Chris
Die AA battery en sigarette was net vir om die grote van toestel te kry/sien. Die lokmiddel is in die bottel langsaan en is genoeg vir so 24 dosisse.
Ja, ja, lag maar lekker, die Camel kry my darem op 'n plug.CHRIS wrote: Het die dwelm iets met CAMEL te doen![]()
![]()
Die AA battery en sigarette was net vir om die grote van toestel te kry/sien. Die lokmiddel is in die bottel langsaan en is genoeg vir so 24 dosisse.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Hierdie dosis koning 
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie
Waarom is die onderwerp no so totaal stil,

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie, ek hoop da kom genoeg van die toestelle na NAM toe., met ekstra botteltjies lokmiddel.
Ons toets hom somme da by die waters!! (gebruik sommer 'n rob vir aas)
Raves

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie
Het CapeNature ook hulle stempel van goedkeuring op die nuwe effektiewe beheer tool geplaas?
Of moet hulle dit nog onder o? kry?
Kojak

Hallo Dawie
Ambessa
Moet hulle? Waarvan hulle nie weet nie sal mos nie pla nie?Dawie wrote:...CapeNature ook hulle stempel van goedkeuring op die nuwe effektiewe beheer tool geplaas?... ...Of moet hulle dit nog onder o? kry?
Ambessa
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie
Hoe ver van die aas/dwelm middel af dwaal die jakkie? Hoekom ek dit vra is omdat hier by my oral water is. Jy kan dink met meer as 1000 mm re?n per jaar, is dit net stroompies en poele waar jy kyk en die meeste is nog bedek met 2 meter ho? gras. En wat se effek het re?n op die toestel/lokmiddel/dwelm middel? In die dro?r dele waar daar net hier en daar 'n waterkrip is klink dit vir my logies, maar hoe maak 'n man hier by my? Miskien moet ons hier 'n toetsie doen, of wat s? jy?
Foxcreek.

Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie,
Ek sal 'n bestelling moet insit vir 100 van hierdie JAKKALS DWELM MIDDEL, voor dit te laat is
, en al die voorraad is uit.
Dankie, met die lokmiddel gaan ons JAKKALSE moeg maak.
Raves
Ek sal 'n bestelling moet insit vir 100 van hierdie JAKKALS DWELM MIDDEL, voor dit te laat is
Dankie, met die lokmiddel gaan ons JAKKALSE moeg maak.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Manne en maninne
Ek het by Taffie net 500gram van daai nuwe aas?dwelmiddel gekry.
EK het dit aangemaak en sommer so sirkel van 20 tree met n gifspuit soos die wat ek gebruik vir vrugteboom spuit rondom die bakkie gespuit in n land waar die boer vreeslik kla oor die gevangery.... ek het al gesukkel met roepapparaat daar en niks wou inom nie, ek wou eers die dwelm/aas terughou vir die donker maan, maar ek kon nie my nuuskierigheid beheer nie.
Ek spuit toe gister middag so teen 4 uur die 20 meter radius rondom my bakkie en sit die camo nette op en maak myself tuis agter op die bakkie in die stiplek....smeer my deeglik van die muskiet room en spuitgoed....en nou wag ek...Ek het ook die roeper uitgesit en wil mos roep as die AASMIDDELNOU NIE WERK NIE... Ek se mos altyd sien is glo....
Julle sal nie glo nie... net so voor die son sak sien ek beweging uit die hoek van my oog...oeps reg onder die wind......ek wou eers daai 350meter skoot gooi maar ek los hom en dink dalk dis n loslopertjie wat verbygaan...Daai roiijakkals loer die bakkie en kyk rond.... en gooi neus in die lug .... ek begin bewe en raak skietlustig,,,maar weerhou myself... ek sien agter die eerste man kom nog een,, reun en teef saam... albei kom so op n ligte draffie in....hulle steek kort kort vas en kyk rond... op 150 meter kry ek bokkoors en besef hule gaan my sien.....maar tog bly hulle inkom......ek klits die ouman en sy middeljarige wyfie op 90 meter , ek glo hulle sou bly inkom as ek wou wag. Ek is so opgewonde en bel die boer en se hy moet kom kyk....Hy is so 30 km van my af, maar hy se hy kom en kan nie glo ek het die 2 skelms gekry nie..... Ek IS OORTUIG ONS IS OP DIE RAND van n deurbraak....
Taffie ek hoop nie ek het te vinnig gepraAT NIE....
gROETE
JACQUES

Shoot straight and tell the truth!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Sir Taffie,
Kan ek een bestel? Wil dan ook graag die koste weet en die lokmiddel se koste? Ek dink ek het nogal paar plekke waar ek die kan gebruik.
KSV
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Ultimate probleemdier beheerder
hallo jacques
het gistraand by tierpoort geskiet en darm 2 geklop voor daai wind opgesteek het, dit is miskien nou die geheime wapen ja maar hoe lank gaan dit nie wees voor dit misbruik en op verkeerde manier aangewend word nie en jakkies dit ook gewoond begin raak het nie? ek wil maar net weet want het ook maar n doepa of 2 al getry,dan werk dit ook net goed tot mens n flater begaan, glo my, hou ons asb op hhogte van die "Ultimate doepa" dat ons ook bikki die suksesse kan oorvertel en dai jakkals koors op die sneller kan ervaar
Groete
Foxhound

You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Jacques
Die deurbraak het gekom, Nou die middag van die goete in bottel met water gemeng en die proppie klein gaatjie ingemaak. ' n Werker het agterop die bakkie gesit en dun strepie al op die middelman langs gegooi vir so 4km. Die aand so 9uur gery al met pad langs en binne 30 minute die rak vol geskiet watter sirkus.
Sal daar teen die tempo iets oorbly vir die toegewyde jakkals jagter?
TAFFLES, wel gedaan mater, lyk my die tyd het uitgeloop

Knou goggas af
MEERKAT

britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie,
Jy het my belowe ek sal van daarie doepe kry.Please man ek het al klaar 'n nuwe 4x4 bakkie bestel.Ek gaan dit somer kontant betaal met die doepa se help.Ek is vol geboek vir die volgende paar maande.Ek is net bang dat die greenies gaan probeer om 'n stop te sit met die goed, voor ons die jakkies uitgewis het.Ek het jou bank besonderhede so ek gaan maar klaar betaal.
brits

goed gaan,britsman wrote: Taffie,
Boet ----- nou kan ek sien dat daarie goed werk![]()
.Onthou jy het belowe jy sal vir my kry.Groot asseblief.
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Ek s? julle manne ons gaan die Jakkals probleem vir eens en altyd uitwis... Jy gooi sommer so bietjie op elke skaap dan raak die jakkals ook lekker bedwelm voor hy kan byt...
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
RavenRaven wrote: ....Ek s? julle manne ons gaan die Jakkals probleem vir eens en altyd uitwis...
Ek is bekommerd dat my plaaswerkers die goed in die hande sal kry, kan al sien hoe hulle almal op "plug" ronddwaal terwyl die jakkalse geen snuf in die neus kry nie!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.