Dordrecht roepkursus
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Dordrecht roepkursus
Alex, good luck with the final arrangements, I hope the weather holds out for the demo, that area should deliver some vlekkies.
regards
Wayne
regards
Wayne
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Dordrecht roepkursus
Die ou Ballie het op Dordrecht groot geword - Klipkraal, Swempoort. In daardie jare (50 jaar gelede) was daar nie roepkursusse nodig nie, want daar was niks om te roep nie. Enkele rooikatte in die berge (Bonthoek). Dinge het baie verander.
Voorspoed met julle kursus.
Voorspoed met julle kursus.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Dordrecht roepkursus
Baie dankie Wayne, glo dit gaan n baie lekker kursus wees.
Oom Pieter, my pa het ook op Swempoort groot geword. Op die plaas Kleinfontein. Nes Oom daar se, my pa se ook daai jare het hul geen probleem met jakkalse gehaat nie, net rooikatte maar hulle was ook maar skaars.
Groete Alex

Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Dordrecht roepkursus
Alex
Het mense maar gaan kyk of ek nie kan wegglip die middag nie. Het jy dalk ko-ordinate vir die plek? as jy het sit vir my op asb.
Groete
Het mense maar gaan kyk of ek nie kan wegglip die middag nie. Het jy dalk ko-ordinate vir die plek? as jy het sit vir my op asb.
Groete
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Dordrecht roepkursus
Oom Biker, pm my Oom se no dan gee ek Oom n luitjie.
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Dordrecht roepkursus
ek kom weer met n kombie vol slim manne daar aan (gelukkig nie n nissan nie)
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Dordrecht roepkursus
Kan nie wag vir die kursus nie. Is heel opgewonde daaroor. Gaan lekker wees om julle manne te ontmoet.
Groete Nicky
Groete Nicky
Gaan vir Goud of bly by die huis
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Dordrecht roepkursus
Dag se
Wie gaan almal by die kursus wees
Groete Nicky
Wie gaan almal by die kursus wees
Groete Nicky
Gaan vir Goud of bly by die huis
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Dordrecht roepkursus
As daar iemand is wat nog belangstel. Johan1 ry met sy kombi vanaf Roodepoort hier deur die Vrystaat op kursus toe en daar is nog plek vir iemand wat wil saam ry.
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Dordrecht roepkursus
Visstok
Ek hoop julle het mooi weer tydens die kursus. In 1948 het dit in Desember daar kapok - amper 'n wit Kersfees.
Op wie se plaas word dit aangebied? Waar is die plaas?
Sterkte
Ek hoop julle het mooi weer tydens die kursus. In 1948 het dit in Desember daar kapok - amper 'n wit Kersfees.
Op wie se plaas word dit aangebied? Waar is die plaas?
Sterkte
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Dordrecht roepkursus
Oom Pieter, ek weet van daai wit kersfees! Dit word op my Oom se plaas gehou, Blauwkrans(askies vir spelling) Dit was my oupa se plaas, Alex Myburg. Die laaste plaas teen die transkei.
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Dordrecht roepkursus
Het oom Alex goed geken. Noem sy kinders se name, asseblief.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: Dordrecht roepkursus
Net vir die manne s? dankie wat daar was en als gereel het, Alex dankie man, Taffie dankie vir jou moeite, puik aangebied. Dankie vir die lekker reen wat julle manne saam gebring het. Bly ons kon die bobbejaan kursus uitstel.
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Dordrecht roepkursus
Dag se
Dankie vir die Kursus was baie lekker en het baie geleer. Het dit nou baie geniet. Sal def. weer op n kursus gaan. Dankie aan almal wat dinge gereel het.
Lekker dag.
Groete Nicky
Dankie vir die Kursus was baie lekker en het baie geleer. Het dit nou baie geniet. Sal def. weer op n kursus gaan. Dankie aan almal wat dinge gereel het.
Lekker dag.
Groete Nicky
Gaan vir Goud of bly by die huis
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Dordrecht roepkursus
Bunz/ CG
Dankie ook aan almal wat die reen trotseur het en bygewoon het. Ons was n lekker groep, arme Oom Taffie moes seker n paar keur gedink het, wat besiel hom om die klomp manne te probeer oplei!
Oom Taffie, baie, baie dankie vir Oom se geduld en moeite. Ons het regtig baie geleer. Die manne wat nog nie n kursus van Oom Taffie gedoen het nie, maak plan, julle mis uit!
Dankie Oom!
Groete Alex
Dankie ook aan almal wat die reen trotseur het en bygewoon het. Ons was n lekker groep, arme Oom Taffie moes seker n paar keur gedink het, wat besiel hom om die klomp manne te probeer oplei!
Oom Taffie, baie, baie dankie vir Oom se geduld en moeite. Ons het regtig baie geleer. Die manne wat nog nie n kursus van Oom Taffie gedoen het nie, maak plan, julle mis uit!
Dankie Oom!
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Dordrecht roepkursus
Dag se
CG jy se jy is bly dit was darm nie n bobbejaan kursus nie. Lmga.
Groete Nicky
CG jy se jy is bly dit was darm nie n bobbejaan kursus nie. Lmga.
Groete Nicky
Last edited by Bunz on Tue Dec 18, 2012 10:50 am, edited 1 time in total.
Gaan vir Goud of bly by die huis