Jakkals Jag Kursus

User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by MEERKAT »

Hallo Tewis

Kyk nog al die tyd uit vir tippie vir daardie jakkalsie.

Help bietjie
Bedwelm goggas
MEERKAT
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Boertjie »

Weet iemand wanneer en waar Tewis weer kursesse aanbied. Wil graag een van syne ook bywoon
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Mac »

Boertjie,

Hy bied een Vrydag die 23ste in Graaff Reinet aan. As jy belang stel, bel vir Peet Bosch by 0829294057

Cheers,

Mac
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Boertjie »

Baie dankie mac
User avatar
skaapwagter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by skaapwagter »

Sien julle Vrydag in Graaff Reinet.
Pas julle lammers op en hou die lood in die lug!
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako ::)
TO Y O T A...
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Boertjie »

Lyk my ek kan dit nie mack nie. Wou so graag kurses van hom ook bywoon.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Francois Marais »

Manne

Julle wat die kursus gaan bywoon, daar is nog twee dae tyd. Laat weet bietjie of dit nog afkom, en sit bietjie foto op en so, later.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Mac »

Francois,

I presume you are talking about the course Tewis is presenting. For some reason a whole bunch of people are phoning me for details and directions. I spoke with Peet on Tuesday, and at that time it was still all systems go. Will let you know if I get feedback.

Thought you were catching fish, you guys must have a great time there, I can promise you there is a fair amount of envy down here. Ambessa has not been on line for a while, I presume he saw a gap and took it.

Stywe lyne.

Mac.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Francois Marais »

Hi Mac

Do you know if any of the forum guys will be attending the course, and YES it is the Tewis course I am talking about??

Heard roumers that the Tewis,Johan relationship is on the ROCKS.

We are checking the fish, but keep a little time on the side for the forums as well, I will be posting some picks soon, PC speed is slow, but we will manage.

Keep well
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Mac »

Francois,

That envy I mentioned above has just become outright jealousy,  looks just like a serious Mil spanbou. Enjoy.

The course as far as I know is still on for tomorrow, and as far as I know it is only myself, Skaapwagter and hopefully Kruger that will be attending. I also heard that the T/J relationship had ended in a serious divorce, and that Johan would not be attending. Pity, I was hoping to have a word with him, still, maybe there will be another time. Will keep you posted.

Suffer up there at the sea, and keep us posted.

Cheers,

Mac.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Ambessa

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Ambessa »

Hallo Mac
Mac wrote:...has not been on line for a while, I presume he saw a gap and took it.
Nope, but I wish it was the case...

In fact great strides were taken with the Predation Management Forum (PMF for short - not PMS please).

Will start giving info soon as far as I am permitted as a layman...

Ambessa
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Boertjie »

Kan iemand se hoe was die kurses van Tewis? Iets nuuts geleer? Hoe lyk sy nuwe klanke? Ek glo ander mense wil ook graag weet
Cois
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Cois »

Hallo manne

As die kursus enigsins was soos die een wat ek op was wat Tewis alleen aangebied het sal hulle darem van bobbejane en herlaai gehoor het. Van nuwe klanke weet ek nie so mooi nie, dis maar die selle klanke net met ander name. Sal graag wil hoor van die manne wat daar was.

Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Boertjie »

Ek dink bly by Hein hy ken van! Laat ons hoor asb
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Mac »

Ek dink ek was die enigste forum lid op die kursus. Ek het Vrydag en Saterdag nag gejag, en Saterdag ook vee geskuif. Gee net so bietjie slaap kans dat sal ek laat weet.

Cheers,

Mac.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Pieter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 479
Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Pieter »

Ek was in Februarie by Tewis se kursus (dag kursus), hier by ons, vol verwagting, want het mos gelees in die "Landbou Weekblad" van die 27 of wat ook-al praat geluide wat jakkalse maak, terloops dit was nie geopper in die kursus nie. Johan het binne 90 min die nuwe roep klanke deur gehardloop geirriteerd voorgekom as daar vrae aan hom gestel was (ek het baie gehad, dit maar gelos!) die klanke is maar dieselfde wat ek gehad het, behalwe die angora bokkie. Ek was meer verward as enigiets anders, het al 'n kursus van Hendrik by gewoon, het toe ma die aantekeninge vergelyk, bestel toe ma die opleiding DVD's van Heinrich (seker nou al 6 keer deurgekyk en bestudeer!), 28 jakkalse in 6 weke geskiet op my plaas.

Ek weet nie wat die koste van Tewis se kursusse is nie, maar dit voel vi my ons het uit gedip op die prakties die aand, want dit was ni hi by ons nie.

Boes groete
Pieter
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Boertjie »

DANKIE ek het al Hein op n saterdag gebel en hy was gretig om te help.
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Mac »

Right, Tewis se kursus, wat kan ons se. Daar was omtrent 18 ouens aan boord, waarvan drie pro jak Jagters was, en een deeltydse jagter, die ander was boere meestal van Aberdeen en Jansenville.

Die rumour dat Tewis en Johan uitval gehad het, was net dit, of die venootskap is weer opgepatch, want hulle was al twee teenwoordig met die aanbieding. Ek moet uit die staanspoor uit se dat ek die kursus bygewoon het om eerstens my kennis rondom jakkalse en jackals jag aan te vul en te verbeter, en ek het nie R850.00 (R950.00 saam met die klanke) betaal om ?n sales pitch te hoor nie, daar is genoeg breke in ?n kursus om goed verkoop te kry. Elke keer as Tewis self aan die word gekom het, was dit of om een van sy produkte voor te stel, of om ons te vertel hoe goed hy bobejane kan jag. Tot sy praaitjie oor nagsig het daarom gegaan dat hy toegang tot die produkte het. Ek het regtig gemeen dat ?n man met sy jare se ondervinding en ervaring in die bedryf  sou regtig baie data en inligting sou kon versaf, en vir toekomstige jakJagters tonne goud werd info sou kon supply. Hy het wel verduidelik dat hy tegnies aangele is, en nie ?n spreker is nie, maar tot ?n tegniese ou behoort die doel van die kursus (Jakkalse en jakkals jagter opleiding) te bevorder. (Tewis, hierdie is nie om jou af te kraak nie, eerder om latere kursusse te verbeter.)

Johan aan die ander kant voel ek het sy uiterste gedoen om sy wye kennis uit te dra aan ons, en was bereid om uit te brei en belangrikke punte breedvoerig te bespreek. Hy glo in wat hy doen, en het die selfvertroue om dit aangenaam te maak vir sy gehoor. Daar was / is goed wat ek eers oor ?n tydperk wil probeer voor ek uitspraak lewer, daar was hier en daar goed wat ek effe swaar aan gesluk het, maar daar was oor genoeg bevestiging dat (Met my beperkte kennis) hy sy vak goed ken en tog bereid is om nie te gatvas te wees nie.

The one aspect of the course which left one with a bad taste in the mouth, was that on several occasions both derogatory and unnecessary comment was leveled at other players in the game, as well as product denigration.  I felt that this was uncalled for, and can only lead to polarization. There are few enough of us, and if some maturity is not displayed, it may well be a case of ?divided we fall.? A course usually has a greater number of new faces to the game, and I am sure that they are not interested in internal politics. I know I am not.

There are some tracks on the new CD that I have not heard yet, and some that are similar to ones on other CD?s, The food calls appear to be from Tewis? previous CDs. I for one see a lot of potential in some of the new tracks.

Die groot vraag is sal ek die kurus weer doen? Ja beslis, maar ek hoop net dat as ek hom weer doen dat die sideshows verwyder is. Ek het beslis heelwat geleer, baie goed gekry om aan te herkou en te toets, baie gelag en ek is seker dat ander ook daarby kan baat.

Mooi loop,

Mac.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Biker »

MAC

DANKIE vir jou onpartydige terugvoering.

BIKER
Ambessa

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Ambessa »

Hallo Mac
Mac wrote:...was omtrent 18 ouens aan boord, waarvan drie pro jak Jagters was, en een deeltydse jagter, die ander was boere...
...duly noted...

Ambessa
Last edited by Ambessa on Sun Apr 25, 2010 12:50 pm, edited 1 time in total.
Pieter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 479
Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Pieter »

Dag s? almal

Mac, ek stem saam met jou, het dit ook so ondervind, behalwe soos ek ges? het dat Johan geirriteerd voorgekom het, maar hy het dinge genoem wat ek nie geweet het nie, veral rondom rooikatte waarvan ek geen kennis het nie, die goed begin nou instroom. Ons kursus was 'n R 1000,00 sonder die prakties die aand, lyk my ons het uitgedip.

Die kombenasie van Hendrik se kursus en die opleiding DVD's wat baie ooreenstem, het vir my 'n goeie riglyn gegee.

Boes Groete
Pieter
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Mac »

Pieter,

Daar was ook geen prakties by hierdie kursus nie, ironies genoeg, toe ek die aand ry skreeu daar 'n stel so 5 tot 800m van die klaskamer af, seker so 19h30.

Wys jou net.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
tafjak

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by tafjak »

Mac

Dankie vir die volledige terugvoering en is bly dat jy iets daaruit kon leer. Hulle s? dat hoe meer jy weet, hoe meer wil jy weet!

Voorspoed maat en is alweer amper op pad terug.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Francois Marais »

Hi Mac

Thanks for a very good write-up.

Keep well
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Jakkals Jag Kursus

Post by Francois Briedenhann »

Ek hoop ek kan beter geleer word by die kursus as wat my ''vriende'' leer hahaha grapie kani wag nie
Post Reply