Beste Teleskoop basis/se opsie
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Beste Teleskoop basis/se opsie
Ek het 'n 243 gekoop en wil graag die beste opsit om mee te begin. Ek sien die enkel stuk Picatinny rail tipes en weet natuurlik van die gewone tipe dubbel basis. Op die internet winkels sien ek egter net die gewones. Ek weet die enkelstuk is meer stabiel, watter ander voordele is daar? Waar kan mens van hulle kry?
Die geweer is n Winchester Coyote light.
Die geweer is n Winchester Coyote light.
Last edited by Carl on Mon Nov 19, 2012 9:03 pm, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Beste basis/se
Near picatinny rail met Near Alphamount.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Beste basis/se
Dankie, maar dit wil voorkom of dit nie in SA beskikbaar is nie.
Hierdie rail tipe basis kan ek my teleskoop daarop voorentoe en agtertoe verstel, deur QR ringe te pas?Dit sal nou wees as ek en my seun met die geweer skiet. Hy is nog heelwat korter as ek. Ek reken ek sal nie presies dieselfde poi kry (dis nou met plat basis nie moa een) of is dit moontlik
Hierdie rail tipe basis kan ek my teleskoop daarop voorentoe en agtertoe verstel, deur QR ringe te pas?Dit sal nou wees as ek en my seun met die geweer skiet. Hy is nog heelwat korter as ek. Ek reken ek sal nie presies dieselfde poi kry (dis nou met plat basis nie moa een) of is dit moontlik
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Near picatinny rail met Near Alphamount. Ek soek ook vir mauser aksie laat weet asb wa kan ek kry
Ben
Ben
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Carl.
Jy kan gaan lees oor Talley ringe ook, ek dink Whyllo( spelling?) het hulle. Dan dink ek Warne ringe is ook goed. Hul albei pas op rail of op weaver tipe basisse. Ek kon net nie my spotlight bracket tussen scope en die eenstuk rail in kry nie, moes met 2 stuk gaan. Sien dat Zimbi books het heelwat Warne ringe het.
Groete Tjops

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Het basisse en picatiny rail verskillende aanwendings? Watter een sou die beate wees om te gebruik
Veiligheid eerste manne!
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Whylo hou nie Talley aan nie, dis Natal Gun Company. Kontak Alan Henry by 031-904-1982. Onthou net dit is nie goedkoop nie.
Mooi loop
Mooi loop
-
immelmanw
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Ons het warne en nightforce basisse en ringe. Kontak divan in pretoria 0861222269 of john in die kaap 0861114330. Se net Willem immelman het gese jy moet hulle bel en help van die forum af.Koos Barnard wrote: Whylo hou nie Talley aan nie, dis Natal Gun Company. Kontak Alan Henry by 031-904-1982. Onthou net dit is nie goedkoop nie.
Mooi loop
As jy nie regkom nie, mail my willem@so.co.za
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Dankie Willem.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Carl
As jy nie reg kom nie kan jy altyd vir Willem kontak by wilhelm@toolquiphire.co.za, hy voer EAW mounts in van Duitsland. Sy web tuiste is http://www.toolfair.co.za/
Hoop dit help.
As jy nie reg kom nie kan jy altyd vir Willem kontak by wilhelm@toolquiphire.co.za, hy voer EAW mounts in van Duitsland. Sy web tuiste is http://www.toolfair.co.za/
Hoop dit help.
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Near Alphamounts met rail kos so R6k ingevoer. Mens kan dit direk by Richard bestel op sy website. In my beskeie opinie kry mens nie beter mounts nie. Jy moet hulle sien om hulle te kan wardeer.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Ek het op Burris twee stuk rail besluit want die een stuk rail het my doppe seer gemaak. Dan kos die Burris twee stuk rail net n skamele R200. Werk baie goed op my 243 met n 8-32 Nightforce, met NF ringe.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
-
immelmanw
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Bedoel jy R6000?Drenalinjunkie wrote: Near Alphamounts met rail kos so R6k ingevoer. Mens kan dit direk by Richard bestel op sy website. In my beskeie opinie kry mens nie beter mounts nie. Jy moet hulle sien om hulle te kan wardeer.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Willem, Willem kom in. R6k beteken R6000immelmanw wrote:Bedoel jy R6000?Drenalinjunkie wrote: Near Alphamounts met rail kos so R6k ingevoer. Mens kan dit direk by Richard bestel op sy website. In my beskeie opinie kry mens nie beter mounts nie. Jy moet hulle sien om hulle te kan wardeer.
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
immelmanw
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Kopskoot kopskoot. Ek weet d@@@@@s maar dit klink nie reg nie!kopskoot wrote:Willem, Willem kom in. R6k beteken R6000immelmanw wrote:Bedoel jy R6000?Drenalinjunkie wrote: Near Alphamounts met rail kos so R6k ingevoer. Mens kan dit direk by Richard bestel op sy website. In my beskeie opinie kry mens nie beter mounts nie. Jy moet hulle sien om hulle te kan wardeer.![]()
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Yip. R6000. Dis besondere mounts. Bliksems duur maar elke sent werd.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Dankie dis darem net R14.5k se geweer, dink dis bietjie rof, so ek gesels met Warne se manne. Ruhan het Warne QR op en ek reken dit sal die wiel wees vir Sannie. Daar is nog 6 duim agter die geweer wat moet perform.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
[/quote]
Bedoel jy R6000?
[/quote]
Willem, Willem kom in. R6k beteken R6000
[/quote]
Kopskoot kopskoot. Ek weet d@@@@@s maar dit klink nie reg nie!
[/quote]
Willem
Pasop nou. Netnou haal iemand jou aan onder die topic S&O swak, duur, en doners ombeskof!
Bedoel jy R6000?
[/quote]
Willem, Willem kom in. R6k beteken R6000
[/quote]
Kopskoot kopskoot. Ek weet d@@@@@s maar dit klink nie reg nie!
[/quote]
Willem
Pasop nou. Netnou haal iemand jou aan onder die topic S&O swak, duur, en doners ombeskof!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Waar kan mens Burris staal Weaver tipe bassise vir Model 70 Winchester kry vir R 200
Agterste bassis se gaatjies moet ongeveer 21 mm uitmekaar wees en voor 23 mm
My kwotasies is baie meer?
Mooi loop en dankie
Frik
Agterste bassis se gaatjies moet ongeveer 21 mm uitmekaar wees en voor 23 mm
My kwotasies is baie meer?
Mooi loop en dankie
Frik
Karasberge Namibi
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Dwaas?immelmanw wrote: Ek weet d@@@@@s maar dit klink nie reg nie!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
immelmanw
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Nee Hugo, n Dwaas is iemand wat R6000 vir n basis betaal!Hugo wrote:Dwaas?immelmanw wrote: Ek weet d@@@@@s maar dit klink nie reg nie!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Ek verstaan daai punt baie goed. Dit maak ook nie helemal sin nie.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Nee, n dwaas is n persoon wat nie kan lees nie. As jy bo kyk dan sal jy sien ek se Alphamounts met rail! Google so bietjie Near mounts dan sal jy sien die alphamount is die ringe. As jy my ook so wil probeer beledig dan sal die dwaas sy geld op n ander plek gaan spandeer en nie by S&O nie. Soos dit is was die dwaas nou al dom genoeg om byna R100k die jaar al by julle te spandeer. Ek sal in vervolg twee keer dink.immelmanw wrote:Nee Hugo, n Dwaas is iemand wat R6000 vir n basis betaal!Hugo wrote:Dwaas?immelmanw wrote: Ek weet d@@@@@s maar dit klink nie reg nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste Teleskoop basis/se opsie
Sjoe, en dit vir 'n (potensiele ex-)customer nogal?immelmanw wrote: Nee Hugo, n Dwaas is iemand wat R6000 vir n basis betaal!
Willem, net so kan iemand 'n dwaas genoem word, wat R8,200.00 vir 'n laminate kolf betaal, of R89,000.00 vir 'n Krieghoff double betaal. Of hoe?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am