Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Ek sal se as jy regtig wil besig wees dan moet jy bloemhofdam toe gaan want partykeer moet jy net met een stok vang anders kry jy nie kans om iets te doen nie maar as jy regtig grootes wil vang Erfnis dam. Rivier as jy bass wil vang Sandrivier.
Gaan vir Goud of bly by die huis
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Bunz, ek hou die meeste van my plaasdam, want dis privaat en die kleinste karp daarin is 7kg en die grootste een moet ek nog vang!
Ek hou ook die meeste van die Vaalrivier, want dis 800m van my plaasdam af en is ook privaat. Die water kwaliteit is ongelukkig nie meer wat dit moet wees nie....
Ek hou ook die meeste van die Vaalrivier, want dis 800m van my plaasdam af en is ook privaat. Die water kwaliteit is ongelukkig nie meer wat dit moet wees nie....
Aim small, miss small
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Bunz, vertel bietjie van daai mnr karp wat jy in daai vlei met kunsaas gevang het.
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Jis maar ek sien die gras vat nou die rivier oor. Lyk nie goed nie. Ek het my eie visvang plek lans die vaalrivier dis sekker so 20km van my af. Visstok van watse karp praat jy nou van wat ek op kunsaas gevang het?
Gaan vir Goud of bly by die huis
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
By Willie oppi plaas
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Eugene ons moet maar eendag n plan maak dan vang ons n vissie saam as jy wil. Naby watse dorp bly jy.
Gaan vir Goud of bly by die huis
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Ja flip probeer bas vang in n klein stroompie. Ek sweer as jy vinnig genoeg gaan hardloop gaan jy kan oor die stroompie spring Hoeveel het daai karp geweeg sekker so 6kg kan nie onthou nie. Maar dit was n lekker fight gewees.
Gaan vir Goud of bly by die huis
- Goose
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Ek like Westdene dam, vis loop mooi en moggels is groot
Howzit Kwaggas, kom ons gel biekie!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Bunz, vang jy babers ook op kunsaas of is jy net goed genoeg om die karps gelooi?
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Vang sommer met kunsaas babers nie maar het al. Maar gooi altyd n baber stok in as ek gaan karp vang.
Gaan vir Goud of bly by die huis
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Vaaldam al die pad, of Sandveld, Bloemhof..........
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Ek is in Klerksdorp, maar die plaas is nader aan Potch!Bunz wrote: Eugene ons moet maar eendag n plan maak dan vang ons n vissie saam as jy wil. Naby watse dorp bly jy.
Aim small, miss small
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Ek bly in orkney. Deeg hoe is Vaaldam het nog nooit daar gevang nie.
Gaan vir Goud of bly by die huis
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Vaaldam DIE jaar is 'n riller in groter komps, min vis...by die klubkomps kry die manne nog sakke van bo 30 vis, afhangende van watse oewer jy hengel....
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Krugersdrift Dam,babers loop mooi swaarste een wat ek daar uitgetrek het was 19 kg het n hele paar van 14-17 kg gevang.
Lekker vang
Pienaar
Lekker vang
Pienaar
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Arno daai baber het sekker n lekker fight op gesit.
Gaan vir Goud of bly by die huis
-
jl1904
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Jan 02, 2012 1:13 pm
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Ek het so 15 jaar laas ernstig vis gevang, daar was 'n plek aan die vaal rivier "Alkana" naby Lindiques Drift waar ek en 'n friend van my al baie mooi vis uitgehaal het.
Daar het ons baber van oor die 20Kg op modder vis koppe- (my skaaltjie wat 20KG kon weeg gebreek), geelvis van 3-4kg op tuinslakke met red cloud ingespuit, karp van 5-6kg op pap kombersie -mieleiepit en bol en modder visse van tot 2kg op deeg gevang.
Die eienaar het daai tyd begin om een hektaar erwe uit te sit op die grond, ek weet nie of mens nog daar kan gaan visvang nie.
Groete

Gamo CFX, .22 Brno, .223 CZ 527, .243 Howa varmint, 6.5x55 Swede, 30-06 Brno, 300WSM Howa, 303 BSA Nr1 Mk3, 375 H&H , CZ 712 semi auto 12br, Marlin 45-70, 9mm Para CZ
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Waar is daai Goose kalant, hierdie is mos nou die tipe gesprek waar hy lekker behoort te kan saamgesels. Hy moes mos darem al n paar keer pap gegooi het en dam geduik het in sy lewe.
Of dit is nou soos wat ek hom opgesom het.
Of dit is nou soos wat ek hom opgesom het.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Kyk mooi man...BLOK wrote: Waar is daai Goose kalant, hierdie is mos nou die tipe gesprek waar hy lekker behoort te kan saamgesels. Hy moes mos darem al n paar keer pap gegooi het en dam geduik het in sy lewe.
Of dit is nou soos wat ek hom opgesom het.
Goose like van moggels vang...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Blok my bra, wil jy bietjie gel? Hahahahaha!!!! Daai goose karakter gaan my teen die mure uitdryf!!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Alex,visstok wrote: Blok my bra, wil jy bietjie gel? Hahahahaha!!!! Daai goose karakter gaan my teen die mure uitdryf!!
Groete Alex
Is Goose nie dalk Blok under cover nie???
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Gerhard, kan dalk wees.....
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Gerhardvisstok wrote: Gerhard, kan dalk wees.....
Soos Ludwig ook se, al try ek ook hoe hard so gomgat sal ek nooit kan wees nie. haha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
Hahahaha!! Ek moet saamstem Blok, mens moet so gebore wees om so te wees!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Watse dam of rivier hou jy die meeste van om te gaan vis vang en hoekom?
HeheheheBLOK wrote:Gerhardvisstok wrote: Gerhard, kan dalk wees.....
Soos Ludwig ook se, al try ek ook hoe hard so gomgat sal ek nooit kan wees nie. haha
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment