Scopes met die meeste interne verstellings
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Scopes met die meeste interne verstellings
Manne, watse scopes daar buite het die meeste interne verstellings? Weet Shawn het erens op youtube met die 338 EDGE +P n scope gebruik wat n interne verstelling van 100 MOA het as ek reg onthou.
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
As ek reg onthou het die Sightron SIII 6-24x50 ook 100MOA verstelling.
Jannie Welman
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Die gaan insigewend wees
Weet my Mark4 het 75 MOA op alles, so ek gaan moet 'n 20 MOA rail h? om by 100 uit te kom vir elevasie
Weet my Mark4 het 75 MOA op alles, so ek gaan moet 'n 20 MOA rail h? om by 100 uit te kom vir elevasie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Dit help nie baie mens het n 100 MOA scope en daarvan kan mens net 50 gebruik omrede jou scope en geweer so opgestel is? Weet julle manne van maier hoe mens dit gaan verhoud? Sal bietjie moet gaan sit en soek watse scopes hoeveel MOA het. Wonder or die USA en IOR scopes en wat hulle het.
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Gaan kyk bietjie die Leupold VXIII Target scopes, hulle gaan tot 95MOA en baie F-klas skuts gebruik hulle. Sit jy net nog n 20MOA rail op, maak net die dinge baie makliker vir die lang afstande.
http://www.leupold.com/hunting-shooting ... us-target/
Mooi loop
http://www.leupold.com/hunting-shooting ... us-target/
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Volgende vraag is seker of jy uitsluitlik gaan skiet van 'n tafel af en of die geweer in die veld ook aangewend gaan word 
Daai turets op die VX8 staan darem baie ver uit, sal nie graag met hom in die veld wil beweeg nie
Daai turets op die VX8 staan darem baie ver uit, sal nie graag met hom in die veld wil beweeg nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Hi manne. So bietjei gaan loer. As ek reg onthou van gisteraand
Leupold VX 3 6.5-20 en 8.5-25 94 MOA
Leupold MK 4 6.5-20 en 8.5-25 70 MOA
Sightron SIII 6-24 100MOA en die 8-32 70MO
Nightforce 5.5-22 100MOA
Die manne praat ook dat baie scopes se "image destorted" raak op die maks en min elevations.
Verder het ek gekyk en met n 338 EDGE met 250gr Lapua Scenars (S385 gelaai tot hoogste node spoed op 32" loop) het jy maar 29 MOA nodig vir 1000m en omtrent n 100MOA vir 2000m

Last edited by Machann on Mon Dec 03, 2012 7:22 am, edited 1 time in total.
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Onthou, met NF se MOAR kruishaar gee jou nog 20MOA holdover op en af ook.
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Manne
Al wat ek kan vra is hoekom n scope koop met so baie verstelling. Hoeveel mense gaan verder as n 1000m skiet en slegs dan is al daai verstelling onnodag. Vra maar het dit self beleef die naweek.
Al wat ek kan vra is hoekom n scope koop met so baie verstelling. Hoeveel mense gaan verder as n 1000m skiet en slegs dan is al daai verstelling onnodag. Vra maar het dit self beleef die naweek.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Ek hoor jou blok.
Dink dit is maar n besluit wat mens vooraf moet uitmaak vir jouself. Het die geweer wat ek die scope gaan opsit die vermoe om verby 1000m te gaan en self tot op 2000m en indien wel gaan ek myself beperk deur bv die Kahles wat ek het met 40MOA op te sit of gaan ek dieselfde geld spandeer op n scope wat 50-60 MOA meer het en dan weet as ek eendag wil kan ek die geweer druk tot op daai afstande? Ek praat nie van jag nie maar sal lekker wees om n klip of iets op daai afstande te probeer raak skiet?
Dink dit is maar n besluit wat mens vooraf moet uitmaak vir jouself. Het die geweer wat ek die scope gaan opsit die vermoe om verby 1000m te gaan en self tot op 2000m en indien wel gaan ek myself beperk deur bv die Kahles wat ek het met 40MOA op te sit of gaan ek dieselfde geld spandeer op n scope wat 50-60 MOA meer het en dan weet as ek eendag wil kan ek die geweer druk tot op daai afstande? Ek praat nie van jag nie maar sal lekker wees om n klip of iets op daai afstande te probeer raak skiet?
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Marc
Ek het nog nie die turrets op die VX8 modelle gesien nie maar wel die op die VX3.
Ja hulle is defnetief nie aan te beveel vir stapjag nie, maar ek glo ook nie baie mense gaan hulle daarvoor gebruik nie. Ek het op my VX3 8.5-25x50 deur Leupold se Custom Shop sunken turrets laat opsit wat basies dieselfde hoogte is as die normale turrets op die kleiner modelle. Hulle werk bitter lekker en n mens het ook die opsie dat hulle vir jou turrets maak wat saam jou spesifieke lading op die geweer werk. n Baie lekker opsie met Leupold wat nie deur baie ander vervaardigers gelewer word nie.
Groetnis
Wout
Ek het nog nie die turrets op die VX8 modelle gesien nie maar wel die op die VX3.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
In "the ultimate sniper" beweer col john plaster dat die Millett LRS teleskoop 140 MOA verstelling het.met n 20 MOA rail gaan jy ver kom.ek weet net nie of die lense goed genoeg is om n goeie skoot so ver te kan skiet nie.scopes moet helder wees en konstant kan verstel,anders help die baie MOA verstellings niks
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
SIII 10x42 MMD
SIII 16x42 MMD
SIII 20x42 MMD
Hulle het almal 150 MOA se verstelling
Ek sal nie omgee vir so 16X42 of 20x42 nie
SIII 16x42 MMD
SIII 20x42 MMD
Hulle het almal 150 MOA se verstelling
Ek sal nie omgee vir so 16X42 of 20x42 nie
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Askuus as ek so bietjie afdwaal van die onderwerp, maar ek het die naweek so skoot of wat met n .338 Lapua geskiet met die nuwe MOAR Nightforce op. Dit is definitief sonder twyfel die beste reticle wat ek nog gesien het vir langafstand skiet.
Ek is so mal oor hom, ek sal maklik al twee my Nightforce scopes met MLR reticles ruil vir die MOAR.
Ek is so mal oor hom, ek sal maklik al twee my Nightforce scopes met MLR reticles ruil vir die MOAR.
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Stem daar saam met oom Piet.
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Enige van jul manne al na die Horusvision reticles gekyk?
http://www.laruetactical.com/riflescope ... 59-reticle
Bushenell se 34mm mil/mil Elite Tactical HDMR 3.5-21x50 ffp kom standaard met die opsie en die ouens in Amerika rave oor hul.. En die scope is nog goeie waarde vir geld ook..
Tod Hodnett van Accuracy 1st, gebruik draai reticles eksklusief..hy dial gladnie meer nie - skiet net holdover en track deur die scope om vinnig die nodige adjustment te maak..
Die man lei die elite long range marksmen en snipers op..so sy opinie is verseker qualified..Ek het een van Magpul dynamics se opleidings dvd's 'The Art of Long Range Shooting'..fantastiese opleiding - kry dit maar gerus. Dit moet gesien word
Op die DVD skiet die manne 16" teikens op 1600m met 308's, 300's en 338's raak..en een van daai 308's was nog n gas gun met n 18" loop..
Ek voorspel dat die tipe scope met die G2DMR, H59 en TREMOR2 reticles veld en Lang afstand shoots gaan begin domineer sodra die manne hul in die hande kan kry en reg leer gebruik..
Watch this space!!

Last edited by SeeMoNsteR on Wed Dec 05, 2012 12:06 pm, edited 1 time in total.
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Geno die Mark4 wat ek het met die TMR reticle kan min of meer 40 MOA hold over op die reticle. Dis wel in Mil afgemeet, maar 1 Mil is amper 4 MOA. As jy nie omgee om die wiskunde te doen nie, of as jy vooraf vir jou kripnotes maak, kan ek daai heel onderste afmik punt gebruik, steeds die teiken in my scope sien en maks van 115 MOA "verstel". Met 'n 20 MOA rail raak ons dan aan 135 MOAGeno wrote: Onthou, met NF se MOAR kruishaar gee jou nog 20MOA holdover op en af ook.
Maar manne as ons gou eerlik is met mekaar gaan ek seker 'n maksimum van so 80-100 MOA prakties kan gebruik. As ek so vinnig op Bullet Flight loer is dit by die 2300 meter, nou dis moevies v?r
Ek begin nou al meer wonder oor daai langskoot rekords se bykomende toerusting
[img width=531 height=480]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... oldTMR.gif[/img]
Jy moet besluit waar jy vir jouself die streep gaan trek, myne met die projek was 1000m. Ek gaan dit gemaklik kan regkry en dit was wat ek nagesteef het.
Machann ek is bly ek is nie jy nie, ek het weke lank nagte om gel? met die goed
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Wat is toe die rigting so v?r 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Hi Marc, ek is skuldig dat ek nie juis verder as die Leupold VX3 8-25x52 gekyk het met 95 MOA of die NF 5.5-22x50. My keuse op die oomblik gaan die Leupold wees en dan gaan ek vir hom n MTR reticle fit en dalk ander turrets as dit moet. Weet SWFA het hulle eie scope met 120MOA van wat ek kon lees. Nou is die vraag seker hoe gaan mens die scope mount om die hele 95 MOA te kan gebruik?
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Dankie 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
'n 20 MOA rail sal jou redelik ver kry, maar 'n 40 MOA rail sal seker beter werk.
Onthou net dat as te rof gaan wees gaan jy nie op 100m kan zero nie.
Onthou net dat as te rof gaan wees gaan jy nie op 100m kan zero nie.
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Daar sal seker iemand wees wat n custom MOA rail sal kan maak?
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Scopes met die meeste interne verstellings
Daar is, maar ek sou aan raai jy bestel hom solank nou. Na maande se soebat en wag het ek opgegee op die custom rail ideeMachann wrote: Daar sal seker iemand wees wat n custom MOA rail sal kan maak?
As jy net op die baan gaan werk is dit seker OK, ek wil darem nou en dan jag ook. Dink nou net as daai oer Oupa Springbok jou kom verras deur sy verskyning so op 70m te maak en nou het jy nie n skoot nieArnold wrote: 'n 20 MOA rail sal jou redelik ver kry, maar 'n 40 MOA rail sal seker beter werk.
Onthou net dat as te rof gaan wees gaan jy nie op 100m kan zero nie.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner