FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
-
tafjak
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Freddie
Jy kan hom maar aanskaf, regtig! Ek gebruik net darie roeper nou. Te maklik te gou te lekker! Gras is so lekker lank nou, kry sommer so 2 windgat jakkalse tot teen die ding gisteraand. Toe die reun val en auntie springweg dog ek ook dit is die kaaste sien, maar nee, toe die Spitfire weer praat reverse sy sommer terug na die remote toe. Seker skaam om my in die o? te kyk.

Ambessa
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Hallo Gerhard
Ambessa
...seker ook maklik gewees om oor die mooi vel te meet en te weeg?Gerhard wrote:...Klein maar getrein en maak mooi met die vel... ...twee het daar op die plek geval...
Ambessa
Last edited by Ambessa on Sat Mar 13, 2010 11:00 am, edited 1 time in total.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Nee,Ambessa wrote: Hallo Gerhard
...seker ook maklik gewees om oor die mooi vel te meet en te weeg?Gerhard wrote:...Klein maar getrein en maak mooi met die vel... ...twee het daar op die plek geval...
Ambessa
Ek het nie geweeg of gemeet nie.
Ek het ongelukkig nie die stukkies uitrusting in my jakkals kas nie. (Sal moet plan maak vir volgende keer)
Altwee was redelik jonk. Sou se tussen 2 en 3 jaar oud.
Reun was regtig blink vet en sou maklik naby die 10kg gedraai het as ek moet raai.
Het maar gekoes want hulle is vrot van die bosluise.
Selfs die taksidermis het vanoggend gekla toe hulle besig was om hulle af te slag.
Daai reun gaan mooi flat skin met filt raak een van die dae..
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Ambessa
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Hallo Gerhard
Ambessa
Mooi, 'n ou maatbandjie en trekskaaltjie sal net die ding doen. ;D GPS is mos reeds byderhand?Gerhard wrote:...nie geweeg of gemeet nie... ...ongelukkig nie die stukkies uitrusting in my jakkals kas nie. (Sal moet plan maak vir volgende keer)
Ambessa
Last edited by Ambessa on Sat Mar 13, 2010 10:44 pm, edited 1 time in total.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Julle maar die Spitfire werk maklik! As jy al die regte inligting het om die klanke op te laai en te stoor. Sal die naweek hom in die veld toets. As hy nou lekker werk koop ek sommer nog een.
KSV
KSV
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Die eerste een het hier geval op die XAmbessa wrote: Hallo Gerhard
Mooi, 'n ou maatbandjie en trekskaaltjie sal net die ding doen. ;D GPS is mos reeds byderhand?Gerhard wrote:...nie geweeg of gemeet nie... ...ongelukkig nie die stukkies uitrusting in my jakkals kas nie. (Sal moet plan maak vir volgende keer)
Ambessa
http://wikimapia.org/#lat=-25.8674779&lon=28.5677576&z=17&l=0&m=h
en die 2de een op die X in die ou land gras...
http://wikimapia.org/#lat=-25.8848536&lon=28.6206186&z=18&l=0&m=h
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Ambessa
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Hallo Gerhard
Dankie. Onthou net om die maatbandjie en 'n skaaltjie altyd saam te ry - meet en weet. ;)
Ambessa
Dankie. Onthou net om die maatbandjie en 'n skaaltjie altyd saam te ry - meet en weet. ;)
Ambessa
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Dis hoe ek leer...Ambessa wrote: Hallo Gerhard
Dankie. Onthou net om die maatbandjie en 'n skaaltjie altyd saam te ry - meet en weet. ;)
Ambessa
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Oom Am,
Kan nou nie enige resultate lewer vir die naweek nie
Die weer mas baie sleg die naweek hier in ons omgewing, wind en donderweer.
Kon darem 'n vlakvark Saterdagaand so 7:15 skiet. Die rooi bye het my ook die naweek beetgekry toe ek in 'n Kameeldoring boom geklim het by 'n krip.
Die Spitfire werk soos 'n droom, te lekker.
Kan nou nie enige resultate lewer vir die naweek nie
Die weer mas baie sleg die naweek hier in ons omgewing, wind en donderweer.
Kon darem 'n vlakvark Saterdagaand so 7:15 skiet. Die rooi bye het my ook die naweek beetgekry toe ek in 'n Kameeldoring boom geklim het by 'n krip.
Die Spitfire werk soos 'n droom, te lekker.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Ambessa
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Hallo Kalahari Sands Varminting

Intussen wag ons maar geduldig vir die info om deur te kom.
Ambessa
...comes with the territory - die bytjies. Nou vir wat peuter jy om in die boom te klim. Om wat te kyk?Kalahari Sands Varminting wrote:...rooi bye het my ook die naweek beetgekry toe ek in 'n Kameeldoring
Intussen wag ons maar geduldig vir die info om deur te kom.
Ambessa
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Dis nou agter die vlakvarke aan!
Eerste hou toe gloei my linker oor!
Eerste hou toe gloei my linker oor!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Weet iemand of die nuwe Spitfires al by oom Alleen aangekom het? Een van my vriende het so rukkie terug bestel, maar nog nie roeper gekry nie.
Ek weet dat daar n paar manne op die waglys was of is. Sal waardeer as iemand my kan inlig sodat ek net my vriend kan kalmeer, hy kan nie meer wag om sy nuwe roeper te gaan toets nie.
Dankie
Danie
Ek weet dat daar n paar manne op die waglys was of is. Sal waardeer as iemand my kan inlig sodat ek net my vriend kan kalmeer, hy kan nie meer wag om sy nuwe roeper te gaan toets nie.
Dankie
Danie
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Het vanoggend met hulle gepraat en die volgende besending is in Johannesburg, sal in die week by hulle wees.
Hein
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Dankie Hein, ek sal hom nou so bietjie kan kalmeer.
Danie
Danie
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Naand Hein.
Laat weet bietjie wanneer myne hier op Kathu is - my oorspronklike roeper het geloop - so nou is dit maar stil hier om die huis.......
Groete.
Jaco
Laat weet bietjie wanneer myne hier op Kathu is - my oorspronklike roeper het geloop - so nou is dit maar stil hier om die huis.......
Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Almal
Van die roepers is al afgelewer, so bel en vind uit as jy een op bestelling het. Vriend van my syne al die 23e April gekry, 2 by my gewees die 27e April.
Izak
Van die roepers is al afgelewer, so bel en vind uit as jy een op bestelling het. Vriend van my syne al die 23e April gekry, 2 by my gewees die 27e April.
Izak
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Die besending is weer in, die manne wat nog gekort het sin gaan seker van vandag af uit.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
More
Waar kan n mens vir Allen kontak ivm die spitfire?
Ek moet net my wyfie oorreed dat ek ok een nodig het?
Lekker dag
Henri
Waar kan n mens vir Allen kontak ivm die spitfire?
Ek moet net my wyfie oorreed dat ek ok een nodig het?
Lekker dag
Henri
260rem 8x57js brno 12br mossberg
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
HVZ
Kontak hom by 0vier1 9 twee twee nege 8 vyf 8.
R
Kontak hom by 0vier1 9 twee twee nege 8 vyf 8.
R
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
tafjak
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Die Spitfire se prys is aangepas en daar is nou so 30 eenhede beskikbaar teen R2500-00. Dit sluit nie posgeld en kabels in nie. Vinnig spring as julle een wil kry. Uit die meer as 100 verkoop deur Jackalpro was daar net 1 waar die handstuk moeilikheid gegee het. Onverbeterlik sou ek se.
Daar is ook 'n verdere 40 Fx3'- en Fury's.
Laat loop dis laat.
Daar is ook 'n verdere 40 Fx3'- en Fury's.
Laat loop dis laat.
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Naand manne
Een aand die week 2 roepers, Spitfire & Tewis, uit gesit. Kry geen geluid uit Spitfire nie, maar Tewis speel. Na 2 ure van worry, terwyl ek besig is om op te pak, sit ek die Tewis transmitter af en daar skree die Spitfire uit volle bors. Volgende aand weer 2 roepers uit gesit, as Spitfire moet speel sit ek Tewis af, en siedaar geen probleem.
Weet nie of iemand anders al so `n ervaring gehad het nie.
Groete Izak

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Izak
Goed om te weet want ek het ook nou albei.
Freddie
Goed om te weet want ek het ook nou albei.
Freddie
yol bolsun
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Freddie
Hou ma die een vir n backup.. Soos n ervare vriend van my gese het hy gaan nie met sy toyouta veld toe sonder sy nr 13 en nr 17 spanners nie....
Groetnis
JB
Hou ma die een vir n backup.. Soos n ervare vriend van my gese het hy gaan nie met sy toyouta veld toe sonder sy nr 13 en nr 17 spanners nie....
Groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Het vanaand met ou mater se Spitfire gesukkel.
Hy lees MP3 en Wave programe maar wil dit blykbaar nie saam op die kaart h? nie.
Hoop dit help iemand.
Kalahari groete
Hein
Hy lees MP3 en Wave programe maar wil dit blykbaar nie saam op die kaart h? nie.
Hoop dit help iemand.
Kalahari groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING
Hallo Hein
Ek gebruik ook n Spitfire. Ek het MP3 klanke en Foxpro klanke op. Lees albei maar die probleem wat ek het is dat die remote nie altyd werk nie. Ek weet nie of dit is wat jy dalk bedoel nie. As ek wil begin roep dan wil Spitfire nie speel nie. Ek kom toe agter dat as ek tot by hom loop en dan die remote druk, speel die Spitfire en dan kan ek maar teruggan bakkie toe en werk hy tot ek weer verskuif na die volgende staanplek. Dan gaan ek maar weer deur die hele prosedure. Dit is nie die batterye nie want toe hy dit die 1ste keer doen het ek nuwe batterye ingesit en dieselfde probleem gehad. Dit wil dit voorkom of die Unit eers van naby geaktiveer moet word voordat dit op langer afstande werk. Weet nie of iemand anders dalk dieselfde probleem ondervind e kan raad gee nie asb.
Miskien kan Allen ons help.
Cheers
Doepie