Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Die f@@ken ding is dan spotless!!!
Hel dis mooi !!!
Daai gaan n heelike speelding word hoor!
Ek weet nie of ons vroer al mekaar raakgesels het hierop nie, maar is Johnnie en Oom Johan van Rensburg van Ongariwanda Hunting Safaris familie van jou?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Dink oom Johan se pa en my oupa was broers. Ongariwanda was in twee dele, No 31 en No 32. my oupa het No 31 gehad en later aan Oom Johan hulle verkoop. As ek reg kan onthou was dit in die vroe? 80's.
Ek was bevoorreg om laasjaar op Ongariwanda te gaan kuier. Daar is sulke groot doleriet koppe, pragtig!!
Sal weer wil gaan kuier en die ou Familiebande weer optel.
Groete
.270 Win Musgrave Mod 2000
9mm Vektor SP1
Howa .300 Win Mag
.22 Rossi Pump
Dink oom Johan se pa en my oupa was broers. Ongariwanda was in twee dele, No 31 en No 32. my oupa het No 31 gehad en later aan Oom Johan hulle verkoop. As ek reg kan onthou was dit in die vroe? 80's.
Ek was bevoorreg om laasjaar op Ongariwanda te gaan kuier. Daar is sulke groot doleriet koppe, pragtig!!
Sal weer wil gaan kuier en die ou Familiebande weer optel.
Groete
Stuur my gou jou e-mail address - myne is francois dot maree at areva dot com
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
My swaer was eenkeer oppad terug van Namibie in sy Jeep Grand Cherokee V8. Was vrek lig op brandstof want hy was deur 'n Land Cruiser al die pad deur Botswana huistoe gesleep.