Hallo almal
Ek soek sd ammo vir die 9mm pistool, maar wat ek hier in Nam kan kry is net Prvi, pmp holpunte.
Die volgende is Magtech Guardian Gold.
Nou dit lyk my na die enigste opsie wat ek het wat oorbly is die Magtech, die ander 2 stel ek nie in belang nie.
Enige iemand al met Magtech te doen gekry en sal ek dit kan skiet in die SR9C. Ruger se op hul website en navorsing dat die pistool +p en +p+ kan skiet, ek weet net nie in watter kategorie val die Magtech nie.
Dankie dat ek raad kan vra
Kalahari
9mm P SD Ammunisie
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 9mm P SD Ammunisie
Magtech maak betroubare ammo.Ken nie daai specs nie maar dit sal op die pakkie wees.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: 9mm P SD Ammunisie
Dankie Ge
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: 9mm P SD Ammunisie
Piet skiet
Dankie, ek het egter nie 'n keuse nie. Die guardian gold is ook al wat die winkel het, buiten die gewone pmp en prvi.
Lyk nie vir my hier in Nam is die winkels groot op sd ammunisie nie. Baie klein verskeidenheid om van te kies.
Ek het vir die Winchester Rangers gevra, maar kon sover nog nie opspoor nie.
Raai wat kos die pakkie Magtech (20's)? N$ 244
, oor die N$ 12 per patroon. Maar mens se lewe is nie N$ 12 werd nie, so ek sal dit koop. Nie regtig 'n keuse nie. (Die pmp holneuse gaan vir omtrent N$230 vir 25, so dit is ook nie so "cheap" nie)