Kambaku Jagkompetisie

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Kambaku Jagkompetisie

Post by Cz_apie »

Jammer dat ek so lank gevat het om die wen nommers op te sit - het dit so pas eers ontvang

Prys nommer een is nommer 006

Prys nommer twee is nommer 253

Prys nommer drie is nommer 421

:( :( Sorry Grumpy - daai kaartjies van ons het uit die bus uitgeval  :( :(
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Kambaku Jagkompetisie

Post by grumpy »

Geen probleem. Reelnog steeds om n gestremde seun te vat vir n jag. Soek net n plek wat bietjie wiel vriendelik is want hy is in n rolstoel.

HY gaan nie self kan skiet nie maar ek sal dit vir hom doen op die bakkie waar ek hom sal vas maak as ons deur die veld ry.

Groete
Grumpy >:(
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Kambaku Jagkompetisie

Post by Marc »

Cz_apie wrote: :( :( Sorry Grumpy - daai kaartjies van ons het uit die bus uitgeval  :( :(
Seker julle kon darem paar stene las, ek het 'n blik verf en kwas gelas  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Kambaku Jagkompetisie

Post by Jakkalsgat »

grumpy wrote: Geen probleem. Reelnog steeds om n gestremde seun te vat vir n jag. Soek net n plek wat bietjie wiel vriendelik is want hy is in n rolstoel.

HY gaan nie self kan skiet nie maar ek sal dit vir hom doen op die bakkie waar ek hom sal vas maak as ons deur die veld ry.

Groete
Grumpy >:(
Grumps

Jammer ek "hi-jack" effens.

Skuus ek vra maar hoekom sal hy nie kan self skiet nie? Praat met my ek het 'n grootmaat in 'n stoel op Hopetown wat so 4000ha uit 'n stoel boer en sy plaas is redelik wiel vriendelik. Jy sal verbaas wees wat hierdie manne als kan vermag en moet ons hulle nie onderskat nie. Ek het hierdie jaar jagter gehad met een been en hy staan vir niks terug nie. Het 'n Protea atleet (parapleeg span) wat ek volgende jaar op sy 1ste jag vat maar hy is darem redelik mobiel.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Kambaku Jagkompetisie

Post by grumpy »

Jaco, die kind se hande en vingers is gekrul as ek so mag se. Kan nie die geweer reg vas hou nie en ek gaan nie dat hy die half moon club join nie!!

Hy was so opgewonde toe ek met sy ouers praat. Wens jy kon sy gesig sien en die smile!!

Ek sal plan maak vir die kind want dit is iets wat hy nooit sal vergeet nie

>:(
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Kambaku Jagkompetisie

Post by Cz_apie »

Marc wrote:
Cz_apie wrote: :( :( Sorry Grumpy - daai kaartjies van ons het uit die bus uitgeval  :( :(
Seker julle kon darem paar stene las, ek het 'n blik verf en kwas gelas  ;)
;D ;D Dankie vir almal se deelname - so n aanbouery skud maar n sak lelik - Marc, as ek so luister na die aantal kaartjies wat sommige lede van die forum gekoop het, dan is daar geld vir sement en n kruiwa ook  ;D ;D Mooi gegooi manne
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Kambaku Jagkompetisie

Post by Marc »

Cz_apie wrote: ;D ;D Dankie vir almal se deelname - so n aanbouery skud maar n sak lelik - Marc, as ek so luister na die aantal kaartjies wat sommige lede van die forum gekoop het, dan is daar geld vir sement en n kruiwa ook  ;D ;D Mooi gegooi manne
Goeie Werk manne  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply