Rudolph Optics - New Varmint Series
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Rudolph Optics - New Varmint Series
Baie mooi!
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Rudolph Optics - New Varmint Series
Ek hoor baie goeie goed van die glas, maar ek wil graag n foto van die kruishaar sien. Waar kan ek een te sien kry sonder om deur die scope te kyk?
Mooiloop
PJ
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Rudolph Optics - New Varmint Series
Sy website wys die verskillende kruise
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Rudolph Optics - New Varmint Series
Almal behalwe die T3. Ek het verkeerd gepost. Moes ges? het dis hy wat ek wil sien.Trevor wrote: Sy website wys die verskillende kruise
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.