Hernuwing van 9mm lisensie

Post Reply
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Hernuwing van 9mm lisensie

Post by SmitH »

Was gister by plaaslike polisie om my 9mm se lisensie te hernu wat 2013 / 02 verval sal die persoon agter die lessenaar vir my se dit is te vroeg om die hernuwing te doen  vra toe wat van 90 dae voor verval datum se hy ek moet dit ignoreer . Wat maak ek nou ?

Groete
SmitH
At308
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm

Re: Hernuwing van 9mm lisensie

Post by At308 »

Ek sou daai man gese het, hy moet dit vir my op skrif gee ('n afskrif van sy kennisgewing) wat se HY moet die 90 dae ignoreer.  Ek is nie seker of al die DFO KANTORE 'n offisier het nie, ander sou ek aangedring het om met hom te praat of sy kontakbesonderhede indien hy nie beskikbaar is nie. 

Sterkte!

Attie
Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Hernuwing van 9mm lisensie

Post by Jacquesb »

Ek stem saam met Attie. Verder het die beampte nie die bevoegtheid om uitsonderings op die wet te maak of te magtig nie.

Dring aan daarop om jou aansoek nou in te dien en kry 'n kwitansie. Dis jy wat die wet verbreek as jy nie betyds indien nie.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2341
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Hernuwing van 9mm lisensie

Post by JAGTERSREG-JRM »

SmitH wrote: Was gister by plaaslike polisie om my 9mm se lisensie te hernu wat 2013 / 02 verval sal die persoon agter die lessenaar vir my se dit is te vroeg om die hernuwing te doen  vra toe wat van 90 dae voor verval datum se hy ek moet dit ignoreer . Wat maak ek nou ?

Groete
SmitH
Dagse

Hulle mag om geen omstandighede jou aansoek weier indien volledige dokumentasie ingegee word nie.Ek het die selfde situasie gehaat oor die bevoegtheid.Gaan gesels met n senior en handig hom in.By watter stasie was dit?

Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Hernuwing van 9mm lisensie

Post by vriell »

Ek stem. Dien jou aansoek eenvoudig net in en kry bewyse daarvan.Het al paar van sulke gevalle hier by ons gehad. Hulle mag nie weier om jou aansoek in te neem nie . Pure Luiheid van hulle. Jy gaan aan die kotste end trek op die ou end.Hier is manne wat al 4 mnde voor die tyd aansoek doen en dit word ingeneem.

Groetnis

Len
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Post Reply