Ultimate probleemdier beheerder
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Oom leeu:
Ek voel nou meer skuldig dat ek so lank weg was....
Ek het niks hiermee te doen nie...
Net Bly OM MET VARS NUUS IN DIE HUIS IN TE VAL..
mooi bly...
JB
Ek voel nou meer skuldig dat ek so lank weg was....
Ek het niks hiermee te doen nie...
Net Bly OM MET VARS NUUS IN DIE HUIS IN TE VAL..
mooi bly...
JB
Shoot straight and tell the truth!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
JakesJACQUES BOTHA wrote: Oom leeu:
Ek voel nou meer skuldig dat ek so lank weg was....
Ek het niks hiermee te doen nie...
Net Bly OM MET VARS NUUS IN DIE HUIS IN TE VAL..
mooi bly...
JB
Nee man, ons mis jou geselsskap. Jy kan mos nie so dros sonder taal of tyding nie!! Het jy regtig niks interessante nuus daar by UOVS opgetel nie? Kan nie glo die manne hou dinge so waterdig nie!
Groetnis
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie.
Soos ek hom ken beproef en beplan en bevoel hy eers deeglik nuwe idees en innovasies...
so ek wag in spanning om die man se toestelle , uitvindsels ens te sien hoor ens..
groete ou taffie
JB
Soos ek hom ken beproef en beplan en bevoel hy eers deeglik nuwe idees en innovasies...
so ek wag in spanning om die man se toestelle , uitvindsels ens te sien hoor ens..
groete ou taffie
JB
Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Louis/Ambessa en ander
Die roker kom nou die dag met die stuk ding hier aan. Watse gedoente is dit nie. Kon darem so paar jakkalse en een kat die dag daar omrol.
Freddie
Daar in Tarkastad sal die honne huil. Die gedoente gebruik 'n tipe van konkoksie wat dwemlmiddel in aas vrylaat. Die dier kry dit in en is dan gedisori?nteerd en glo vreeslik dors. Die toets word gedoen met verskillende aas vir sekere tye van die jaar. Die afgelope 7weke is dit gebruik in 'n 42 000 hektaar reservaat en die getal diere(jakkalse en katte) gedood staan op 143 vir die 42 000 hektaar. Dit is terselfdertyd ook nader aan die Sondagsriviermond beproef en daar was die dodetal rondom 180(kan presies onthou nie, was nie self daar nie). Wou toe weet hoekom daar so min improvement was, hulle antwoord toe dat die tenk so gou leeg geword het met die ho? populasie van roofdiere daar, dat meer van die toestelle per 1000hektaar daar aangewend behoort te word en dit meer besoek moet word om voorraad in die tenkie aan te vul. Wat interresant is, daar was tot bruin hyenas tussen die dooie diere.
Hoe meer dae hoe meer dinge.

Tafjaktafjak wrote: ...Die roker kom nou die dag met die stuk ding hier aan. Watse gedoente is dit nie...
Die man het nie miskien laat val waar die geld vir die projek vandaan kom nie? Ek het 'n vo?ltjie hoor fluit, maar is nie seker of dit kan waar wees nie?
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie
Ek en my broer wil graag ten minste 50 van daai goed bespreek as dit nie te duur is nie, wanner die ding nou eers getoets en goedgekeur is natuurlik. Moet my asb nie vergeet nie, as julle agente soek hier onder moet my ook nie vergeet nie.
Dwelmmiddel s? jy ipv gif? So die diertjies vrek op 'n plak, maw lei nie.
Kojak

Ja, dit is 'n teer sakie. Ek kyk eers daar verby en wil nie in politiek betrokke raak nie, soos die slimmanne altyd s? "As die ding voordele inhou, vra jy nie waar die fondse vandaan kom nie en wie daarby so ietsie gaan maak nie." Sal jou PM, maar kan die ander manne so ietsie voer. Dit het met manne soos Schaik en Zoem-Zoem te doen. Glo die een se kinders se voordeel.
Mooiloop
Die een enkele aspek wat die wettigheid van die projek laat deur seil het!Dawie wrote:
Dwelmmiddel s? jy ipv gif? So die diertjies vrek op 'n plak, maw lei nie.
Die projek op sig self is al in vroeg Februarie goedgekeur, die toestel se sticker is op en kos nie veel nie(na wat ek verneem). Dieselfde as met rekenaar printers, die printer kos feitlik niks, maar die refill is so ietsie duurder. Die effektiewiteit van die lok/delmmiddel is die die uiteindelike wenner. My voete maak al vuiste van lekkerkry!Dawie wrote: van daai goed bespreek as dit nie te duur is nie, wanner die ding nou eers getoets en goedgekeur is natuurlik.
Louis
Ja, dit is 'n teer sakie. Ek kyk eers daar verby en wil nie in politiek betrokke raak nie, soos die slimmanne altyd s? "As die ding voordele inhou, vra jy nie waar die fondse vandaan kom nie en wie daarby so ietsie gaan maak nie." Sal jou PM, maar kan die ander manne so ietsie voer. Dit het met manne soos Schaik en Zoem-Zoem te doen. Glo die een se kinders se voordeel.
Mooiloop
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Tafjaktafjak wrote: ...My voete maak al vuiste van lekkerkry!...
N.a.v. die aanhaling hierbo het ek gewonder of jy nie ook van die lokmiddel/dwelmmiddel ingekry het nie? Jy't nie ook bietjie ingeasem om die effek op die mens te toets nie? En as jy het, het jy ook baie dors geword?
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Louis
Ek sien hulle sit/plant die toestel in 'n dooie prooidier(springbok, steenbok, ribbok en skaaplam) met die uitlaat/vloeistoffie net-net aan die buitekant. Die skaaplam het die beste resultate gelewer, maar die manne reken dat wild darem goedkoper sal wees. Omdat ek glo dat katte en jakkalse nie sommer aas nie, die middel baie goed die nuuskierigheid van die roofdier prikkel en vandaar die groot sukses van die projek.
Die vooruitsigte vir die toestel is ook goed. As die roofdiere 'n weerstand teen dit begin bou, verander jy slegs die middel. Glo nog baie moontlikhede beskikbaar. Ou Louis! hier kom 'n ding.
Mooiloop
Nee, aan darie goed snuif/lek ek nie. As ek lus vir 'n bier is, eet ek sommer sout.gewonder of jy nie ook van die lokmiddel/dwelmmiddel ingekry het nie?
Ek sien hulle sit/plant die toestel in 'n dooie prooidier(springbok, steenbok, ribbok en skaaplam) met die uitlaat/vloeistoffie net-net aan die buitekant. Die skaaplam het die beste resultate gelewer, maar die manne reken dat wild darem goedkoper sal wees. Omdat ek glo dat katte en jakkalse nie sommer aas nie, die middel baie goed die nuuskierigheid van die roofdier prikkel en vandaar die groot sukses van die projek.
Die vooruitsigte vir die toestel is ook goed. As die roofdiere 'n weerstand teen dit begin bou, verander jy slegs die middel. Glo nog baie moontlikhede beskikbaar. Ou Louis! hier kom 'n ding.
Mooiloop
-
Ambessa
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Hallo Tafjak / Louis102 / almal
Wat gaan julle jagters met al die koele maak wat nou nie meer gebruik hoef te word nie? Smelt en sinkers maak is seker die beste praktiese oplossing vir die baie lood en koper - julle is mos nou besig om in te oefen as vistermanne of hengelaars of party oorweeg om light duty te doen as oppassers van die koelbokste?
Ambessa
Terloops, ek verneem die persoon wat dit hanteer moet as voorsorg wel te alle tye 'n sekere "antidote" by hom/haar dra, want die lokmiddel kan sekere mense wel aantas. Amper iets soos 'n spontane allergie wat glo baie vinnig ontwikkel? Die perd wou egter nie te veel oor die beginsels praat nie. Dat die "toestel" effektief is, daaroor was die perd baie uitgesproke. Wou bittergraag self die toestel sien en bekyk, maar daar het die perd weer vinnig toegeslaan en geheimsinnig geword.tafjak wrote:...sit/plant die toestel in 'n dooie prooidier... ...die uitlaat/vloeistoffie net-net aan die buitekant. Die skaaplam het die beste resultate gelewer... ...vooruitsigte vir die toestel is ook goed. As die roofdiere 'n weerstand teen dit begin bou, verander jy slegs die middel.
Wat gaan julle jagters met al die koele maak wat nou nie meer gebruik hoef te word nie? Smelt en sinkers maak is seker die beste praktiese oplossing vir die baie lood en koper - julle is mos nou besig om in te oefen as vistermanne of hengelaars of party oorweeg om light duty te doen as oppassers van die koelbokste?
Ambessa
Last edited by Ambessa on Thu Mar 18, 2010 12:57 pm, edited 1 time in total.
-
tafjak
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Ambessa
Sal maar die koele hou vir wanneer die lokmiddel te duur word. Weet mos dat daar iewers 'n stok in die speek gesteek sal word.Ambessa wrote:Wat gaan julle jagters met al die koele maak wat nou nie meer gebruik hoef te word nie?
-
Ambessa
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Hallo Tafjak
Ambessa
Kan nog nie mooi verstaan waarom die lokmiddel(s) nie as 'n gif beskou word nie. Iewers is daar seker deur iemand op die papierwerk geslip?tafjak wrote:...die koele hou vir wanneer die lokmiddel te duur word. Weet mos dat daar iewers 'n stok in die speek gesteek sal word.
Ambessa
Last edited by Ambessa on Thu Mar 18, 2010 1:04 pm, edited 1 time in total.
-
tafjak
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Ambessa
As die diere die middel inkry, bly dit aktief vir omtrent 18ure op jakkalse en katte. By groter roofdiere soos hyenas, leeus, luiperde ens. sal dit 'n korter "lewensduur" h?. Dit blyk ook dat daar geen newe-effekte oor gehou word nie en sodoende word nie met enige ritmes ingemeng nie.
Ek dink die ontwerp is "fool proof" en sal moeilik teenkanting kry van ouens soos Bool en sy maters. Teenkanting sal ook dan nie enige wetgewing kan beinvloed nie, omdat dit beheerbaar is en geen onskuldige diere die onderspit sal delf nie.
Dit is verseker nie geklassifiseer as "gif" nie, jy moet nog self die "bedwelmde" opspoor en vankant maak. Gelukkig dwaal hulle om die naaste water rond en gevolglik baie maklik om in die hande te kry. Die rede is om onskuldige diere oor te laat om self weer hul pad te vind. Die mooiheid van die middel spreek dan vanself en daarom die maklike wettig maak daarvan.Ambessa wrote: Kan nog nie mooi verstaan waarom die lokmiddel(s) nie as 'n gif beskou word nie. Iewers is daar seker deur iemand op die papierwerk geslip?
As die diere die middel inkry, bly dit aktief vir omtrent 18ure op jakkalse en katte. By groter roofdiere soos hyenas, leeus, luiperde ens. sal dit 'n korter "lewensduur" h?. Dit blyk ook dat daar geen newe-effekte oor gehou word nie en sodoende word nie met enige ritmes ingemeng nie.
Ek dink die ontwerp is "fool proof" en sal moeilik teenkanting kry van ouens soos Bool en sy maters. Teenkanting sal ook dan nie enige wetgewing kan beinvloed nie, omdat dit beheerbaar is en geen onskuldige diere die onderspit sal delf nie.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffy,
Wanna bet?en sal moeilik teenkanting kry van ouens soos Bool en sy maters.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Ultimate probleemdier beheerder
TAFFIE
mmmm die nuwe toestelle kan n man n paar bestel en dan weer uithuur aan die boere en so vergoed word vir jou dienste,As ek kyk na die boubedryf waar die manne groot geld maak met uithuur van toerusting ens, Ek wil 25 bestel ...uithuur en laat die boer dan die jakkalse self van kant maak en jou net die huur betaal. Sodoende gaan my loop langer hou en ek nie sleg voel as ek jong jakkalse moet van kant maak nie...
Groetnis
JB
mmmm die nuwe toestelle kan n man n paar bestel en dan weer uithuur aan die boere en so vergoed word vir jou dienste,As ek kyk na die boubedryf waar die manne groot geld maak met uithuur van toerusting ens, Ek wil 25 bestel ...uithuur en laat die boer dan die jakkalse self van kant maak en jou net die huur betaal. Sodoende gaan my loop langer hou en ek nie sleg voel as ek jong jakkalse moet van kant maak nie...
Groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
-
Ambessa
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Hallo Tafjak
Hoop die ouens gaan hulle "toestel" patenteer?
Ambessa
Amper lus om my laaste sent te wed ou bs gaan hiervan uitvind en dan is alle hel los. Hy en sy pelle gaan iets vind om baie stof op te skop. Geen wonder die perd met wie ek gepraat het, het so vinnig toegeslaan nie.tafjak wrote:...Dit is verseker nie geklassifiseer as "gif" nie, jy moet nog self die "bedwelmde" opspoor en vankant maak... ...rede is om onskuldige diere oor te laat om self weer hul pad te vind... ...die ontwerp is "fool proof" en sal moeilik teenkanting kry van ouens soos Bool en sy maters. Teenkanting sal ook dan nie enige wetgewing kan beinvloed nie, omdat dit beheerbaar is en geen onskuldige diere die onderspit sal delf nie.
Hoop die ouens gaan hulle "toestel" patenteer?
Ambessa
Last edited by Ambessa on Fri Mar 19, 2010 2:13 pm, edited 1 time in total.
-
tafjak
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Ambessa
Jy is moontlik reg, maar kan jy die trane in my o? sien.Ambessa wrote:Amper lus om my laaste sent te wed ou bs gaan hiervan uitvind en dan is alle hel los. Hy en sy pelle gaan iets vind om baie stof op te skop. Geen wonder die perd het so vinnig toegeslaan nie.
-
Ambessa
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Hallo JACQUES BOTHA

Ambessa
...klaar die gap gesien en ook gevat...JACQUES BOTHA wrote:...n paar bestel en dan weer uithuur aan die boere en so vergoed word vir jou dienste,... .. loop langer hou en ek nie sleg voel as ek jong jakkalse moet van kant maak nie...
Ambessa
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie
Wil voorkom asof 'n tipe van voorlopige patent in wording kan kom.
Die goeie vraag is wat gaan word van al ons tools, met daardie bedwelmde goggas sal jy seker nie veel meer nodig het as 'n skippertjie hondjie om hulle uit te snuffel nie.
Binnekort sal daar "snuffel honde topic" moet kom op die forum.
Good luck en jag maar lekker vir die tydjie wat jy nog kan

Knou goggas af
MEERKAT

Meerkat
Ja, lyk my ek sal self 'n pakkie honde moet aanskaf(reeds al 2 van die bonzai waentjies gekry). Kyk maar onder "Jack Russel".Die goeie vraag is wat gaan word van al ons tools, met daardie bedwelmde goggas sal jy seker nie veel meer nodig het as 'n skippertjie hondjie om hulle uit te snuffel nie.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Tafman
lees nou eers weer hier. Tarkastad kan versker van daardie tools gebruik maak. Sal graag meer wil weet. So nog meer rede om n draai by my te maak as jy kansie kry. Jy maak my baie nuuskierig.
freddie
lees nou eers weer hier. Tarkastad kan versker van daardie tools gebruik maak. Sal graag meer wil weet. So nog meer rede om n draai by my te maak as jy kansie kry. Jy maak my baie nuuskierig.
freddie
yol bolsun
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie,
Boet ----- nou kan ek sien dat daarie goed werk
.Onthou jy het belowe jy sal vir my kry.Groot asseblief.
mooi loop,
brits
Boet ----- nou kan ek sien dat daarie goed werk
mooi loop,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
tafjak
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Britsman
Ja, lyk of dit werk. So 3weke gelede se opbrengs in Wild Reservaat en 'n pal van my nie te v?r van die wildplaas nie. Die manne is nogal besig om so paar(toestelle) aanmekaar te slaan, want dit lyk of die goed in aanvraag sal wees.
Mooiloop
Ja, lyk of dit werk. So 3weke gelede se opbrengs in Wild Reservaat en 'n pal van my nie te v?r van die wildplaas nie. Die manne is nogal besig om so paar(toestelle) aanmekaar te slaan, want dit lyk of die goed in aanvraag sal wees.
Mooiloop
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Ultimate probleemdier beheerder
Taffie,
Het ek nie erens daardie onderste foto iewers al gesien nie?, een v/d torre se pote begin iewers 'n haartjie raak vat.