Dankie manne, Die mini 14 is sec 16 en die motivering was vir sportskiet. Gaan maar bars as jy hom probeer motiveer vir jag. (in my beskeie opinie)Piet-Skiet wrote: Vir wat het jy gese het jy daai ruger mini 14 van jou nodig?
Lisensies
-
At308
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm
Re: Lisensies
Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Lisensies
Naands?
Ek is vandag ook baie gelukkig. Het op 2 November twee aansoeke ingedien, vir 'n .223 en 'n .44 Magnum. Het verlede Vrydag gehoor altwee is goedgekeur en het vandag my kaarte ontvang en my roere gaan haal. Vanmiddag tog te lekker met die goete gevroetel en getroetel
Saterdag gaan ek kruit brand!!!
Mooi loop
Ek is vandag ook baie gelukkig. Het op 2 November twee aansoeke ingedien, vir 'n .223 en 'n .44 Magnum. Het verlede Vrydag gehoor altwee is goedgekeur en het vandag my kaarte ontvang en my roere gaan haal. Vanmiddag tog te lekker met die goete gevroetel en getroetel
Mooi loop
-
At308
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm
Re: Lisensies
Inderdaad 'n goeie week!!Koos Barnard wrote: Naands?
Ek is vandag ook baie gelukkig. Het op 2 November twee aansoeke ingedien, vir 'n .223 en 'n .44 Magnum. Het verlede Vrydag gehoor altwee is goedgekeur en het vandag my kaarte ontvang en my roere gaan haal. Vanmiddag tog te lekker met die goete gevroetel en getroetelSaterdag gaan ek kruit brand!!!
Mooi loop
Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
Ek sal moeg gaan luister by die stasie hoe my aansoek vorder. Myne is 1 Nov ingegee, maar was nog 'n vertraag vir kluis inspeksie en hantekeninge wat verdwyn het van die vorms af... 
Jannie Welman
- Fanie Maritz
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Nov 22, 2010 12:05 pm
Re: Lisensies
Uiteindelik!!!!!!
Het darem vrydag ook goeie nuus gekry per sms my 204 se lisensie darem goedgekeur.Hoop nie ek wag nog 3 maande vir die kaartjie nie.
Mooi aand verder
Fanie M
Het darem vrydag ook goeie nuus gekry per sms my 204 se lisensie darem goedgekeur.Hoop nie ek wag nog 3 maande vir die kaartjie nie.
Mooi aand verder
Fanie M
25-06 Rem Sendero
222 Sako
6 mm Br
9mm Vektor sp1
44 Mag Taurus
12 Br Beretta A 391 Urika Semi
222 Sako
6 mm Br
9mm Vektor sp1
44 Mag Taurus
12 Br Beretta A 391 Urika Semi
-
At308
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm
Re: Lisensies
Manne,
Dit wil amper vir my lyk of die ouens by die CFR begin regkom. My lisensies was op 27ste goedgekeur, ek bel nou 2 dae later en die kaarte is reeds geprint, die stasie moet dit net kom afhaal...
Ek koop sommer nog skietgoed
Attie
Dit wil amper vir my lyk of die ouens by die CFR begin regkom. My lisensies was op 27ste goedgekeur, ek bel nou 2 dae later en die kaarte is reeds geprint, die stasie moet dit net kom afhaal...
Ek koop sommer nog skietgoed
Attie
Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Lisensies
Attie,koop man koop.Soveel as wat jou budget toelaat.Dinge kan dalk eendag verander.Ek probeer altyd tenminste een wapen in die sisteem te he.My laaste wapen is twee weke terug goedgekeer en die volgende twee se aansoeke le op my tafel amper reg vir indiening.At308 wrote: Manne,
Dit wil amper vir my lyk of die ouens by die CFR begin regkom. My lisensies was op 27ste goedgekeur, ek bel nou 2 dae later en die kaarte is reeds geprint, die stasie moet dit net kom afhaal...
Ek koop sommer nog skietgoed
Attie
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
At308
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm
Re: Lisensies
G-force wrote:Dis presies wat ek reken, 'n man moet skep as dit pap reen! Soek nou juis 'n lekker pompaksie 12 boor..At308 wrote: Manne,
Dit wil amper vir my lyk of die ouens by die CFR begin regkom. My lisensies was op 27ste goedgekeur, ek bel nou 2 dae later en die kaarte is reeds geprint, die stasie moet dit net kom afhaal...
Ek koop sommer nog skietgoed
Attie
Attie,koop man koop.Soveel as wat jou budget toelaat.Dinge kan dalk eendag verander.Ek probeer altyd tenminste een wapen in die sisteem te he.My laaste wapen is twee weke terug goedgekeer en die volgende twee se aansoeke le op my tafel amper reg vir indiening.
Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Hier in Noord kaap gaan dinge maar nog soos dit wil.. Het my 243 aansoek 10de September ingegee en aansoek le nou eers om oorweeg te word! Indien hy goedgekeur gaan word (duime word styf vasgehou) gaan dit weer seker 'n tydjie vat voor die kaart hier opdaag!
Groete
Herman
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
Re: Lisensies
Hier in die Noordkaap moet jy maar geduldig wees,
Ek het my kaartjie in my hand, Woensdag op Pofadder gaan optel. Aansoek voor middel June ingehandig.
Ek het my kaartjie in my hand, Woensdag op Pofadder gaan optel. Aansoek voor middel June ingehandig.
Last edited by bex on Fri Nov 30, 2012 7:26 am, edited 1 time in total.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
Piet jy maak my naar

My DFO het opleiding gehad die hele week, so as ek gelukkig is gaan my aansoek eers middel Desember by Provinsie land, dan nog Sentraal toe
My DFO het opleiding gehad die hele week, so as ek gelukkig is gaan my aansoek eers middel Desember by Provinsie land, dan nog Sentraal toe
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
More
Het enige van julle onlangs die 012353xxxx nommers geskakel? Ek kry 'n tegnies fout boodskap heeltyd.
Het enige van julle onlangs die 012353xxxx nommers geskakel? Ek kry 'n tegnies fout boodskap heeltyd.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Lisensies
Dis nou al twee dae aanmekaar beset,dag en nag.Seker weer stukkend.Carl wrote: More
Het enige van julle onlangs die 012353xxxx nommers geskakel? Ek kry 'n tegnies fout boodskap heeltyd.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Ek het eindlik nagelaat om dit te deel. Ons het vir my vrou aansoek ingedien vir kompetensie, sowel as lisensie vir .38 spesial op 19 Oktober. Die kompetensie is goedgekeur 28 November, en die lisensie is nou op vir finale goedkeuring.
Last edited by BRNO (Pierre) on Mon Jan 14, 2013 8:04 am, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Die telefoon nommers werk weer. 243 ingehandig in Rustenburg 15/11; dis reeds 23/11 in Pretoria, nou wag ek.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensies
Ek hoor "bewerings" dat hier 'n man in my tuisdorp is wat namens jou aansoek doen vir jou lisensie en binne 24 uur (ja dis reg, 24 uur!
) gee hy jou die kaartjie in jou hand en jy kan jou geweer gaan haal!
Dit maak bloot net nie vir my sin nie en ek dink dis iemand wat of grootpraat of bedrog pleeg...
Wat dink julle?
Dit maak bloot net nie vir my sin nie en ek dink dis iemand wat of grootpraat of bedrog pleeg...
Wat dink julle?
Aim small, miss small
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Eugene, hoe maklik is dit nie om daar kaartjie te vervals nie. Die Oos Europeers en Nigeriers het al die toerusting.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensies
Ja Piet, dis wat ek ook vermoed! Toe ek egter verlede jaar die man (met 'n regsagtergrondPiet-Skiet wrote: Dis moontlik met korupsie. Dis of dit of vervalsde kaartjie.
Maar ek hoor steeds die stories dat hy die aansoek Welkom toe vlieg en dan dieselfde dag terugkom met jou kaartjie....
As ek dink aan die prosedure wat jou aansoek moet deurgaan, maak dit bloot net nie vir my sin nie
Aim small, miss small
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Lisensies
If it to good to be true, it normally is.... to good to be true
Work To Hunt, Hunt To Live
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
My haelgeweer se kaartjie gister gekry en sommer die haelgeweer ook gaan haal. Nou so lus vir skiet ek kan my lag nie hou nie. 
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
- DEE
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:43 am
Re: Lisensies
Ingedien vir Bevoegdheid 4 maande gelede (15 Augustus)
Is blykbaar op vir finaal.
Dan lisensie . . . . . . . . . (Ons DFO wil nie die 2 saam indien nie)
Eish !

Is blykbaar op vir finaal.
Dan lisensie . . . . . . . . . (Ons DFO wil nie die 2 saam indien nie)
Eish !
-
driesdup
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun May 15, 2011 3:08 pm
vuurwapen lisensie
het twee jaar gelede aansoek gedoen vir 308 lisensie het al apell aangeteke deur prokureer maar nog steets geeeeeen lisensie
.22 krico .223 bruno .308 sako
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Lisensies
Driesdup
Sit 'n totaal nuwe aansoek in. Jy gaan in 'n paar weke goedkeuring kry. Lank voor jy antwoord op die Appel het.
Sit 'n totaal nuwe aansoek in. Jy gaan in 'n paar weke goedkeuring kry. Lank voor jy antwoord op die Appel het.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensies
Yip, baie goeie raad!Jacquesb wrote: Driesdup
Sit 'n totaal nuwe aansoek in. Jy gaan in 'n paar weke goedkeuring kry. Lank voor jy antwoord op die Appel het.
Aim small, miss small
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
.243 lisensie goedgekeur die 5de Desember, het die aansoek ingegee die 10de September! Nou net wag vir die kaartjie! Hoop nie ek sukkel soos met die 3006 nie! Maar ek kla nie!
Groete
Herman
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW